Netwerk24 3 lede van SA Fedbeker-span swot in VSA
Die Suid-Afrikaanse Fedbeker-vrouetennisspan, wat van 6 tot 9 Februarie in Luxemburg aan die Euro/Afrika-groep 2-kragmetings deelneem, het ’n Amerikaanse verbintenis. Sport (09-01-2019)
Netwerk24 Imahira kry uitnodiging na Meesters
Shugo Imahira het ’n spesiale uitnodiging aanvaar om aan vanjaar se Amerikaanse Meesters-gholftoernooi deel te neem, ná ’n briljante seisoen waarin hy die voorste geldwenner in die Japanse reeks was. Sport (09-01-2019)
Netwerk24 IKR bevestig VSA se terugkeer as lidland
Die Internasionale Krieketraad (IKR) het VSA Krieket Dinsdag heringestel as sy 105de lid, met die sport in Amerika wat sy terugkeer maak nadat die land se vorige krieketbeheerliggaam geskors is. Sport (09-01-2019)
Netwerk24 Hamza leer by Faf, Kallis én Kohli
Sy pa vertel altyd hoe Zubayr Hamza as ’n jong laaitjie in die kombuis sokker gespeel het, begin dié jong kolwer met ’n glimlag vertel wanneer jy hom vra of hy wel so lomp was soos wat sy pa dit laat … Sport (09-01-2019)
Netwerk24 Hond moet Cheetahs wys of hy nog kan byt
’n Effens vergete voormalige voorryman van die Cheetahs, Hond van der Merwe, het Woensdag weer saam met dié rugbyspan in Bloemfontein begin oefen. Sport (09-01-2019)
Netwerk24 Koes, Kolisi!
In ’n Wêreldbeker-jaar waar die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) katvoet om politici gaan moet loop, was die Springbok-kaptein, Siya Kolisi, Woensdag uit die parlement onder skoot. Sport (09-01-2019)
Netwerk24 Bok-legende se lewe Vrydag gedenk
Die gedenkdiens vir prof. Johan Claassen, die voormalige Springbok-kaptein, -afrigter, -bestuurder en -keurder, vind Vrydag in Pretoria plaas. Sport (09-01-2019)
Netwerk24 Aussie-keurders maak benoude spronge
Toporde-kolwers misluk teen Indië se veelsydige boulaanval. Sport (09-01-2019)
Netwerk24 Kaptein Elgar neem groentjie onder vlerk
Die Proteas se instaan-kaptein, Dean Elgar, is een van die senior spelers wat die groentjie Zubayr Hamza se inskakeling by die span ’n baie gerieflike proses gemaak het. Sport (09-01-2019)
Netwerk24 Blitz-speler haal Pakistan se kitsgroep
Die Cape Town Blitz se Hussain Talat is een van twee nuwelinge in Pakistan se eendaggroep vir die reeks van vyf wedstryde teen die Proteas. Sport (09-01-2019)
Netwerk24 ‘Moeë’ Albie pak kolf vir goed weg
Die krieketgordyn het vir Albie Morkel gesak. Sport (09-01-2019)
Netwerk24 Froome maak litte los in Laeveld
Die viermalige Tour de France-kampioen Chris Froome oefen tans in Suid-Afrika vir die komende padfietsry-seisoen. Sport (09-01-2019)
Maroela ’n Kwagga wat ’n Skot kan word
Een van Suid-Afrika se blinkste jong rugbysterre kan moontlik binnekort vir Skotland speel. Sport (09-01-2019)
Netwerk24 Anderson gooi voorsprong weg in vertoonstryd
’n Vlugflou Kevin Anderson het hom in ’n vertoonstryd in die Kooyong Classic teen verlede jaar se Australiese Ope-finalis Marin Cilic vasgeloop. Sport (09-01-2019)
Netwerk24 Oud-Bok CJ bedank as breier by Griekwas
Skaars twee maande nadat die voormalige Springbok-stut CJ van der Linde as Griekwas se voorspelerafrigter aangestel is, het hy sy bedanking ingedien. Sport (09-01-2019)
Netwerk24 3 eerbewyse in Dakar vir Banyana
Banyana Banyana se afrigter, Desiree Ellis, en dié span se doelskieter Thembi Kgatlana het Dinsdagaand met drie van die vroue se groot pryse op die Konfederasie vir Afrikasokker (CAF) se … Sport (09-01-2019)
Netwerk24 IPL sal nie vanjaar draai in SA maak
'Die bepalings sal afgehandel word in oorleg met die bepaalde owerhede.' Sport (09-01-2019)
Netwerk24 Bavuma is Proteas se man vir ’n krisis
'Sy temperament is absoluut uitstekend.' Sport (09-01-2019)
Netwerk24 Parlementêre komitee kap Kolisi oor kwotas
'Transformasie is in ons land ’n móét.' Sport (09-01-2019)
Maroela Kolisi gekap oor rassekwota-uitlatings
Sy het Kolisi se uitlatings as “hartseer” bestempel en sportmanne en -vroue gewaarsku om nie hul menings oor rassekwessies te gee nie. Sport (09-01-2019)
Netwerk24 Halep sluk wind voor Aussie Ope
Die Australiese Ope begin Maandag in Melbourne. Sport (09-01-2019)
Netwerk24 Tomic klop Kyrgios met bisarre afslaan
'Ek dink nie daar was al ooit ’n speler soos BT nie.' Sport (09-01-2019)
Netwerk24 Dean lei Proteas; Malan opgeroep
'Dit is deel van ons strategie om ons leierskorps uit te brei.' Sport (09-01-2019)
Netwerk24 Sewesspelers se salaris gehalveer
'Ons kan nie hul salaris betaal en groot beloftes maak wat ons nie kan nakom nie.' Sport (09-01-2019)
Maroela Vandag se sportnuus
Die 41ste Dakar-tydren se tweede skof is gister in Peru gejaag en Giniel de Villiers van Suid-Afrika het in sy Toyota vierde in die motorafdeling geëindig. Sport (09-01-2019)
Netwerk24 Jou sportkalender vir 2019
Klik hier vir 2019 se sportkalender wat onder meer twee Wêreldbekertoernooie – rugby en krieket – insluit. Sport (09-01-2019)