Netwerk24 Kruger op hete kole oor handbesering
Die fris Southern Kings-senter Tertius Kruger sal hierdie week hoor of hy volgende week teen sy ou spanmaats van die Cheetahs in ’n Pro14-wedstryd sal kan speel. Sport (08-01-2019)
Netwerk24 Man United in Gunners se visier
Die FA Cup sal ná sy vierde ronde een van Engeland se sokkerreuse kwyt wees nadat Arsenal en Manchester United geloot is om volgende teen mekaar te speel. Sport (08-01-2019)
Netwerk24 Safa kyk vorentoe, wil gasheer vir vroue se WB wees
Hulle sal herfokus om die vroue se Wêreldbeker-toernooi vir die eerste keer op die vasteland aan te bied. Sport (08-01-2019)
Netwerk24 Ikeys speel gedenk-wedstryd vir Dok Moss
Die Universiteit van Kaapstad (UK) gaan op 19 Januarie die lewe van een van Suid-Afrika se rugbyreuse, wyle dr. Cecil Moss, met ’n gedenkwedstryd vier. Sport (08-01-2019)
Netwerk24 Kohli-hul tuis as ‘Wizards of Oz’ gedoop
Virat Kohli en sy span het Dinsdag op die voorblaaie van al die vernaamste koerante in die krieketmal Indië gepryk nadat hulle ’n geskiedkundige reekssege in Australië behaal het. Sport (08-01-2019)
Netwerk24 Bulle gaps glo Cheetahs se skrum-ghoeroe
Nie die Blou Bulle of die Cheetahs wou Dinsdag bevestig dat Daan Human op pad is Loftus Versfeld toe nie. Sport (08-01-2019)
Netwerk24 Harrington is Europa se Ryderbeker-kaptein
Die Ier Padraig Harrington is Dinsdag as Europa se kaptein vir 2020 se Ryderbeker-gholftoernooi aangewys. Sport (08-01-2019)
Netwerk24 Rafa gereed vir Australiese Ope
Rafael Nadal, die wêreld se nommer 2-tennisspeler, sê hy het geen pyn ondervind in sy vertoonwedstryd Maandag in Sydney nie nadat ’n dyspierbesering hom verlede week uit die Brisbane International … Sport (08-01-2019)
Netwerk24 SA rugbybase moet uittog stuit
In ’n tyd wat Suid-Afrikaanse rugby begin asem ophou oor die verwagte uittog van spelers ná vanjaar se Wêreldbeker-toernooi, maan die Springbok-haker Schalk Brits die land se rugbybase sal iets moet … Sport (08-01-2019)
Netwerk24 Federer stort trane op TV
’n Emosionele Roger Federer het tydens ’n televisie-onderhoud in trane uitgebars toe hy oor die dood van ’n eertydse afrigter gepraat het. Sport (08-01-2019)
Maroela Kolisi: ‘Madiba sou nie kwotas steun’
Die Springbokkaptein, Siya Kolisi, meen oudpresident Nelson Mandela sou waarskynlik nie die kwotastelsel vir die samestelling van die Springbokspan steun nie. Sport (08-01-2019)
Netwerk24 Egipte gasheer, Bafana moet nou kwalifiseer
Suid-Afrika se vrypas tot deelname aan die toernooi om die Afrikabeker is daarmee heen nadat Egipte Dinsdag as plaasvervanger-gasheer vir dié sokker-skouspel aangewys is. Sport (08-01-2019)
Netwerk24 Nóg ’n rugbyspeler dood ná duikslag
Die Franse Rugbyfederasie (FFR) se beroep op Wêreldrugby om sy reëls oor duikslae te hersien kan straks ernstiger opgeneem word nadat ’n vierde speler binne die bestek van agt maande in Frankryk dood … Sport (08-01-2019)
Netwerk24 Proteas klim fluks op ranglys ná Kaapse sege
Suid-Afrika se krieketspan spog nou met twee boulers, Kagiso Rabada en Vernon Philander, onder die voorste drie op die Internasionale Krieketraad se jongste ranglys vir toetskrieket-spelers. Sport (08-01-2019)
Netwerk24 SA langasem gaan slag in driekamp wys
Die ultramarathonatleet Gerda Steyn is die naweek in Dubai die eerste keer in ’n driekampbyeenkoms in aksie. Sport (08-01-2019)
Netwerk24 Lloyd op koers om in Aussie Ope te speel
Suid-Afrika se Lloyd Harris het sy eerste wedstryd ter kwalifisering vir die hooftrekking van die Australiese Ope gewen. Sport (08-01-2019)
Netwerk24 Geld stroom in vir bokser wat Franse polisie takel
Die geld stroom in vir die regskoste van ’n voormalige Franse bokskampioen wat afgeneem is terwyl hy onluste-polisie in die Geelbaadjies se protes in Parys moker. Sport (08-01-2019)
Netwerk24 KSA kou nie naels oor Wanderers se blad
Bethuel Buthelezi is waarskynlik die mees senuweeagtige man in Johannesburg voordat die derde kriekettoets tussen Suid-Afrika en Pakistan Vrydag op die Wanderers begin. Sport (08-01-2019)
Maroela Vier jaar ná rugbyspeler sy nek breek het hy steeds hope moed
Dokters het weinig hoop gehad dat Heinrich Terblanche weer sou kon loop. Met hope durf het hy egter nie net langs sy vrou voor die kansel gestaan nie, maar is hy ook ’n inspirasie vir baie spelers.… Sport (08-01-2019)
Netwerk24 Read en White eet dalk saam soesji
As die gerugte wat die ronde doen waar is, gaan die All Blacks se kaptein, Kieran Read, eerder Japan sy tuiste maak ná die Wêreldbekertoernooi. Sport (08-01-2019)
Netwerk24 Kiwi’s se Ross leer Eilandmanne ’n les
’n Omgesukkelde Ross Taylor, wat amok met die kolf gemaak het, het Nieu-Seeland se krieketspan gehelp om skoonskip in die eendagreeks teen Sri Lanka te maak. Sport (08-01-2019)
Netwerk24 Matthew voer SA o.19-span aan
Agt spelers van die Suid-Afrikaanse Skolespan is ook ingesluit in die Suid-Afrikaanse o.19-krieketspan wat in Indië gaan toer. Sport (08-01-2019)
Netwerk24 Al-Attiyah maak sy stem vroeg dik
Nasser Al-Attiyah van Katar het ’n voorsprong van amper twee minute voor sy naaste teenstander ná Maandag se eerste skof van die Dakar-tydren. Sport (08-01-2019)
Maroela Vandag se sportnuus
By die Fast4-tennistoernooi in Sydney het die Wêreldspan (Rafael Nadal en Milos Raonic) vir span Australië (Nick Kyrgios en John Millman) met 2-1 verslaan. Intussen word die gasheerland vir die Afc… Sport (08-01-2019)