Netwerk24 Wen nie alles, sê sewesbreier Schoeman
Goeie uitslae is nie so belangrik nie, omdat die Suid-Afrikaanse Sewes-Akademiespan as voedingsbron vir die Blitsbokke moet dien. Sport (07-01-2019)
Netwerk24 Lions op Cobras se spoor ná sege in Durban
Die Lions het die gaping tussen hulle en die Cape Cobras op die plaaslike meerdagkrieketreeks se puntelys laat krimp toe hulle Maandag die bordjies teen die Dolphins op Kingsmead verhang en met nege … Sport (07-01-2019)
Netwerk24 Cheetahs vries nie in Italië, al was veld blok ys
Dit was nooit ’n risiko om nie pale toe nie, maar eerder kantlyn toe te skop, sê die Cheetahs se breier, Franco Smith oor sy span se taktiek in die afgelope naweek se Pro14-stryd oorsee. Sport (07-01-2019)
Netwerk24 Tennis kry eie ‘WB-toernooi’ in 2020
Die eerste weergawe van die “ATP-beker”, ’n splinternuwe spantoernooi vir mans, sal in Sydney, Brisbane en nog ’n stad gehou word in die aanloop tot 2020 se Australiese Ope-tennistoernooi. Sport (07-01-2019)
Netwerk24 ‘Oom’ Schalk Brits en die jongklomp op Loftus
Hy is nog nie lank by Loftus Versfeld nie, maar is al ’n paar keer “oom” genoem. Sport (07-01-2019)
Netwerk24 Rory sluk swaar ná hy wéér op Sondag uitsak
’n Ietwat swaarmoedige Rory McIlroy het gesê hy sal geduldig bly nadat nóg ’n teleurstellende laaste ronde sy wenkans Sondag verydel het in die Toernooi van Kampioene in Hawaii. Sport (07-01-2019)
Netwerk24 Knights se ‘KP’ kolf Kapenaars kis
“Daar is nie ’n beter gevoel, om eerlik te wees.”. Sport (07-01-2019)
Netwerk24 Kommer oor Zverev voor Aussie Ope
Alexander Zverev, die wêreld se nr.4-speler, kan die Australiese Ope weens ’n dyspierbesering misloop. Sport (07-01-2019)
Netwerk24 Impey wil geskiedenis Doer Onder maak
Daryl Impey sal hoop om aanstaande week die eerste fietsryer te word wat sy titel in die Tour Down Under in Australië suksesvol kan verdedig. Sport (07-01-2019)
Netwerk24 Indiese spelers ‘sal oor afgrond spring’
Australië se krieketspan speel nie die wêreld aan die brand nie, maar dit maak nie Indië se geskiedkundige reeksoorwinning Doer Onder van minder belang nie. Sport (07-01-2019)
Maroela Boklegende sterf op 89
Dr. Danie Craven meen hy was een van die beste slotte nog. Sport (07-01-2019)
Netwerk24 Proteas frons oor Faf se straf
Die Proteas is so ietwat krapperig oor die Internasionale Krieketraad (IKR) se besluit om hul kaptein, Faf du Plessis, vir een toets te skors weens ’n slakkepas-boulbeurt-tempo. Sport (07-01-2019)
Netwerk24 Bul van ’n stut glo na Loftus op pad
Wiehahn Herbst, oud-stut van die Haaie, kan binnekort Loftus Versfeld sy nuwe rugbytuiste maak. Sport (07-01-2019)
Netwerk24 ‘Claassen was een van SA rugby se heel grotes’
Johan Claassen was een van die grootste rugbymense wat ons land nog opgelewer het, sê die voormalige Springbok-kaptein Hannes Marais. Sport (07-01-2019)
Netwerk24 Sokkerspeler kla oor rassisme op veld
’n Vrouesokkerspeler het haar tot sosiale media gewend nadat sy “rassisme” tydens ’n wedstryd ervaar het. Sport (07-01-2019)
Maroela ’n Faf-lose derde toets
Die Suid-Afrikaanse krieketkaptein, Faf du Plessis, is vir een wedstryd geskors en met 20% van sy wedstrydgeld beboet ná die Proteas gestraf is omdat hulle hul boulbeurte te stadig op Nuweland afge… Sport (07-01-2019)
Netwerk24 Uitval met spelers kos oud-All Black sy pos
’n Onderonsie met van sy spelers het Carl Hayman, ’n voormalige All Black, sy pos as afrigter by die Franse klubspan Pau gekos. Sport (07-01-2019)
Netwerk24 Niki Lauda weer in hospitaal
Skaars vyf maande ná ’n longoorplanting is Niki Lauda, ’n bekende in Formule Een-kringe, weer in die hospitaal opgeneem. Sport (07-01-2019)
Maroela Vandag se sportnuus
Kevin Anderson het die naweek die Tata Ope in Indië gewen. Sport (07-01-2019)
Netwerk24 Indië beklink reeks teen Aussies
Australiese krieket het ’n nuwe laagtepunt bereik nadat Indië die toetsreeks tussen die twee lande Maandag in Sydney beklink het. Sport (07-01-2019)