Netwerk24 Protea-netbalspan reis met 15 na Engeland
Suid-Afrika is vasbeslote om nie verlede jaar se duur lesse te herhaal nie. Sport (06-01-2019)
Netwerk24 Ponting mik nóg houe na Aussies
Die voormalige Australiese krieketkaptein Ricky Ponting het die Aussies gekritiseer omdat hulle nie desperate veggees wys in die vierde en laaste toets teen Indië in Sydney nie. Sport (06-01-2019)
Netwerk24 Pybus wil nie wasgoed in openbaar was
Dit is nie in die belang van krieket in die Wes-Indiese Eilande om op voormalige spelers se galbrakery te reageer nie, sê Richard Pybus, afrigter van die Windies. Sport (06-01-2019)
Netwerk24 Taute roep Munster straks vaarwel toe
Jaco Taute, voormalige Springbok-senter van die Ierse klubspan Munster, gaan straks dié klub groet. Sport (06-01-2019)
Netwerk24 Halep sonder afrigter na Aussie Ope
Die wêreld se voorste vroue-tennisspeler, Simona Halep van Roemenië, gaan vir die eerste paar maande van die jaar sonder ’n afrigter moet klaarkom. Sport (06-01-2019)
Netwerk24 Hartseer oor Hopmanbeker
Baie van die groot name wat aan vanjaar se Hopmanbeker-toernooi deelgeneem het, is teleurgesteld oor die vooruitsig dat dit waarskynlik ná 31 jaar van die tenniskalender geskrap gaan word. Sport (06-01-2019)
Netwerk24 Piedt se 1ste 100-tal gee Cobras voorsprong
Dit het gelyk of die Cape Cobras gaan sukkel om verby die Knights se 319 in hul eerste beurt te kom, maar die Kapenaars se kaptein, Dane Piedt, het ander planne gehad. Sport (06-01-2019)
Netwerk24 Rilee trek los vir Riders
Die voormalige Protea-kolwer Rilee Rossouw het Sondag as aanvangskolwer ’n onoorwonne 76 van 52 balle gemoker in die Rangpur Riders se eerste sege in die Bangladesj Premierliga in Dhaka. Sport (06-01-2019)
Netwerk24 Cheetahs skrum Zebre pap
Ondanks die nat speelveld, het die Cheetahs ’n goeie skrumvertoning opgedis om Zebre Sondag in hul Pro14-wedstryd in Parma, Italië, te klop. Sport (06-01-2019)
Netwerk24 Görges stuit tiener se verbluffende lopie
Die Duitser Julia Görges het Sondag die Auckland Ope-tennistoernooi die tweede keer agtereenvolgens gewen deur die jong Kanadees Bianca Andreescu se droomlopie in drie stelle tot ’n einde te bring. Sport (06-01-2019)
Netwerk24 Faf geskors, Proteas soek nuwe kaptein
Ofskoon Faf du Plessis nie enige skuiwe aan die Proteas se elftal wou maak vir Vrydag se derde toets teen Pakistan op die Wanderers nie, gaan die Proteas ’n nuwe kaptein moet soek. Sport (06-01-2019)
Netwerk24 Kevin skitter in Maharashtra Ope
Hy wou bitter graag dié keer ’n tree verder gaan as in 2018 toe hy ook ’n finalis was. Sport (06-01-2019)
Netwerk24 Proteas mik vir 3-0 teen Pakistan
Suid-Afrika gaan nie vanjaar dieselfde fout begaan as in 2018 toe hy teen Indië laat slaplê en die derde toets op die Wanderers, Johannesburg, verloor het nie. Sport (06-01-2019)
Netwerk24 Proteas beklink Nuweland-sege
Die Proteas het net 47 minute nodig gehad Sondagoggend om die wenlopies te behaal en sodoende die tweede kriekettoets teen Pakistan te beklink. Sport (06-01-2019)
Netwerk24 Indië verstewig sy houvas in Sydney
Australië is op die vierde dag van die laaste kriekettoets teen Indië op die Sydney Cricket Ground (SCG) vir die eerste keer in 30 jaar op tuisbodem gevra om op te volg nadat die span 300 in sy … Sport (06-01-2019)
Netwerk24 Goeie nuus midde-in nog ’n Kings-flop
Ná nóg ’n nederlaag in die Pro14-reeks sal ondersteuners van die Southern Kings bly wees om te hoor dat daar (dalk) beter dae op die span wag. Sport (06-01-2019)
Netwerk24 Die dag toe Big John 3 hoenders verorber het
Die dood van ’n legendariese rofstoeier het Pieter Kruger met heimwee laat terugdink aan ’n vergange sport-era. Sport (06-01-2019)
Netwerk24 Roberto dra die kroon in Doha
Die Spaanse tennisspeler Roberto Bautista Agut, wat maar 24ste op die ATP-rang­lys is, het die kroon op ’n baie suksesvolle week gespan toe hy met Tomas Berdych van die Tsjeggiese Republiek in die … Sport (06-01-2019)
Netwerk24 Roger-hulle maak dit twee in ’n ry in Perth
Net een punt het gister bepaal of tennis se Hopmanbeker Switserland of Duitsland toe gaan. Sport (06-01-2019)
Netwerk24 ‘Senuwees knaag’
Die gewig van verwagtinge druk soos ’n tienton-trok op Pote Human se breë bors. Sport (06-01-2019)