Netwerk24 Kei rig visier op eerste titel in 3 jaar
Kei Nishikori van Japan hoop dat sy groot deurbraak Sondag in die Brisbane International-toernooi sal kom wanneer hy Daniil Medvedev in die eindstryd aandurf. Sport (05-01-2019)
Netwerk24 2 kolwers uit aksie ná veldwerkbeserings
David Bedingham het met sy tweede honderdtal vir die Cape Cobras die seisoen die Kapenaars in ’n goeie posisie in hul meerdagwedstryd teen die Knights in Bloemfontein geplaas. Sport (05-01-2019)
Netwerk24 Jaco se nagmerrie en Rory se vreugde
’n Oorsese uitstappie is veronderstel om rugbyspelers met selfvertroue na hul vaderland te laat terugkeer, maar dit is straks nie met die Bulle-haker, Jaco Visagie, die geval nie. Sport (05-01-2019)
Netwerk24 Dag van frustrasie vir Proteas in Kaapstad
Die besoekers is Saterdagaand net ná 18:00 vir 294 uitgeboul. Sport (05-01-2019)
Netwerk24 Kevin wys senuwees van staal met titel
Dié stryd is gekenmerk deur die kishoue. Sport (05-01-2019)
Netwerk24 Roger-hulle maak dit twee in ’n ry
Federer het ook in 2001 saam met Martina Hingis gewen. Sport (05-01-2019)
Netwerk24 Pakistan-kolwers frustreer Proteas
Pakistan se kolwers het Saterdag ’n tikseltjie veggees gewys toe hulle amper ’n hele sessie gegaan het sonder om ’n paaltjie te verloor. Sport (05-01-2019)
Netwerk24 Maradona vir eers uit hospitaal
Hy sukkel met sy gesondheid weens sy oordadige lewenstyl. Sport (05-01-2019)
Netwerk24 Paaltjies tuimel op 3de dag op Nuweland
Die lopies het gevloei, maar die paaltjies het ook getuimel. Sport (05-01-2019)
Netwerk24 Strydlustige Perera laat Kiwi’s sweet
Die Swartpette het met 21 lopies gewen. Sport (05-01-2019)
Netwerk24 Beseerde Jean-Luc op pad terug na SA
Die besering beteken vir eers die einde van Du Preez se verblyf in Engeland. Sport (05-01-2019)
Netwerk24 Opvolgbeurt staar Aussies in die gesig
Indië is in ’n bykans onaanvegbare posisie. Sport (05-01-2019)
Netwerk24 Agut skok Djokovic in Doha
'Wat het gebeur? Ek het die wedstryd verloor. Dit is dit.' Sport (05-01-2019)