Netwerk24 Hank draai nie doekies om oor Drak-doelwit
Dié 11-malige wêreldkampioen het ’n tydige waarskuwing aan sy teenstanders in die Drak Challenge gerig: Die titel is myne! Sport (02-01-2019)
Netwerk24 Van Gerwen se pyle weer te giftig
Michael van Gerwen van Nederland het Dinsdag sy derde veerpyltjie-wêreldkroon gewen toe hy Michael Smith van Engeland in die eindstryd in Londen verslaan het. Sport (02-01-2019)
Netwerk24 Druk gholfjaar wag in 2019
Met die vier grotes in wêreldgholf wat in 2019 in die bestek van 15 weke beslis word, sal die voorste spelers hoop om vanjaar van April tot Julie op hul beste te wees. Sport (02-01-2019)
Netwerk24 Guptill terug vir Swartpette teen Sri Lanka
Die kanonkolwer speel vir die eerste keer in bykans ’n jaar. Sport (02-01-2019)
Netwerk24 Kevin haal kwarteind in Indië
Suid-Afrika se Kevin Anderson het in die Maharashtra Ope-tennistoernooi in Pune, Indië, ’n goeie kans om die nuwe jaar met ’n titel te begin. Sport (02-01-2019)
Netwerk24 Harde woorde suiwer lug in span, sê Sarfraz
Harde woorde het geval in die Pakistanse krieketkamp ná afloop van die pak slae in die eerste toets in Centurion, maar dit het die lug gesuiwer en sake is nou klopdisselboom aan die vooraand van die … Sport (02-01-2019)
Netwerk24 Murray loop sy rieme styf
Die Britse tennisspeler Andy Murray se jongste terugkeer ná ’n heupbesering het ’n muis gebaar toe hy Woensdag in die tweede ronde van die Brisbane Ope vasgeval het. Sport (02-01-2019)
Netwerk24 Duanne sál speel, Vern móét speel
Suid-Afrika het agt van die nege kriekettoetse op Nuweland waarin die naatbouler Vernon Philander gespeel het, gewen. Sport (02-01-2019)
Netwerk24 Rafa se deelname in Aussie Ope in weegskaal
Die deelname van Rafael Nadal, die wêreld se nr. 2-tennisspeler, aan vandeesmaand se Australiese Ope is in die weegskaal nadat die Spanjaard hom Woensdag aan die Brisbane International-toernooi … Sport (02-01-2019)
Netwerk24 Rug pla my g’n, sê Kohli voor toets
Virat Kohli, die Indiese krieketkaptein, het aan die vooraand van die vierde toets teen Australië in Sydney gesê hy is nie bekommerd oor sy knaende rugkwale nie. Sport (02-01-2019)
Netwerk24 Duitse duo te goed vir Franse in Hopmanstryd
Alexander Zverev en Angelique Kerber het Duitsland ’n treetjie nader gebring aan ’n tweede Hopmanbeker-eindstryd toe die tennisduo Woensdag hul enkelspelwedstryde teen Frankryk in Perth gewen het. Sport (02-01-2019)
Netwerk24 Wozniacki oor 1ste hekkie in Auckland
Die Deense tennisspeler Caroline Wozniacki het Woensdag gewys dat sy vasbeslote is om haar Australiese Ope-titel later vandeesmaand suksesvol te verdedig. Sport (02-01-2019)
Netwerk24 Paige toer uiteindelik saam met Cheetahs
Weens die vakansie kan die Cheetahs se samespel in hul Pro14-rugbywedstryd teen Zebre Sondag in Italië effens lol. Sport (02-01-2019)
Netwerk24 Familie vier Schumi se ‘seges en vreugdes’
'Wees verseker, ons doen alles menslik moontlik om hom te help.' Sport (02-01-2019)
Netwerk24 Wada boos ná Russe sperdatum mis
Rusland moes data voor einde van 2018 aan Wada beskikbaar stel. Sport (02-01-2019)
Netwerk24 Franse kan vuurwarm Kolbe nie keer
Bok druk sy tiende drie in 22 verskynings vir Toulouse. Sport (02-01-2019)
Netwerk24 Maskot-marakkas toe bul bulhond bestorm
Gelukbringers is baie gewild by universiteitspanne in die VSA. Sport (02-01-2019)
Netwerk24 Sokker-skouspel se beste foto’s
Bafana Bafana was nie daar om ons teleur te stel nie. Sport (02-01-2019)
Netwerk24 Novak begin 2019 met sege binne 55 minute
Novak Djokovic het Dinsdag slegs 55 minute nodig gehad om sy eerste oorwinning van die seisoen te behaal. Sport (02-01-2019)