Netwerk24 Floyd leer jongeling ’n boksles
Floyd Mayweather het op Oujaarsaand tydelik die spinnerakke van sy uittrede afgestof om sowat $9 miljoen (sowat R130 miljoen) in ’n vertoongeveg te verdien. Sport (01-01-2019)
Netwerk24 Murray weer terug op baan
Die voormalige nommereen-tennisspeler Andy Murray het sy terugkeer na die baan Dinsdag met ’n sege van 6-3, 6-4 oor die Aussie James Duckworth in die Brisbane International-toernooi gevier. Sport (01-01-2019)
Netwerk24 Legendes was lugtig vir mekaar se afslane
Roger Federer het ’n dodelike en onderskatte afslaan wat ’n mens nie kan lees nie. So sê Serena Williams nadat sy Federer se afslaan eerstehands ervaar het in die langverwagte Hopmanbeker-wedstryd … Sport (01-01-2019)
Netwerk24 Pant pas toe wel Paine se kinders op
“Is jy ’n goeie kinderoppasser? Sal jy na my kinders kyk, dan vat ek my vrou uit?”. So het Tim Paine, die Australiese krieketkaptein, probeer om die Indiese paaltjiewagter, Rishabh Pant, te ontsenu … Sport (01-01-2019)
Netwerk24 Proteas steur hul nie aan ‘praatjies’
Of skoon daar sprake is van onmin in die Pakistanse krieketkamp, het Kagiso Rabada gesê die Suid-Afrikaanse span is gefokus op sy eie vertoning. Sport (01-01-2019)
Netwerk24 Sri Lanka voor steil T20-bult
Terwyl die Proteas direk gekwalifiseer het vir die eindfase van 2020 se T20-Wêreldtoernooi in Australië, sal ’n voormalige wêreldkampioen sake in die groepfase moet uitspook. Sport (01-01-2019)
Netwerk24 Rugby taaiste sport, sê Amerikaanse komediant
Die Amerikaanse komediant Josh Pray het rugbyaanhangers se aandag getrek met sy video waarin hy praat oor sy eerste ervaring in die sport. Sport (01-01-2019)
Netwerk24 Fikse Philander veroorsaak tameletjie
Die Proteas se plan om Pakistan met vier naatboulers te trotseer in die tweede kriekettoets het straks skipbreuk gelei toe hulle Dinsdag vir hul oefening op Nuweland opgedaag het. Sport (01-01-2019)
Netwerk24 Tuilagi floreer in sy nuwe ‘werk’
Dit is nie aldag dat ’n internasionale rugbyspeler met ’n besem in die hand betrap word nie, wat nog te sê besig om sy span se kleedkamer skoon te maak. Sport (01-01-2019)
Netwerk24 Hoe ernstig is Cloete se nek beseer?
Daar is steeds onsekerheid oor die aard van die nekbesering wat Munster se losvoorspeler Chris Cloete Saterdag opgedoen het. Sport (01-01-2019)
Netwerk24 Meerdagreeks se sterre in Bloem in aksie
Die drie topkolwers in die plaaslike meerdagreeks is almal in aksie in die kragmeting tussen die Knights en Cape Cobras wat Vrydag in Bloemfontein begin. Sport (01-01-2019)
Netwerk24 Sarel vertrek saam met Kings na Skotland
Dit lyk of die uitgeslape skrumskakel Sarel Pretorius hierdie naweek eindelik sy debuut vir die Southern Kings kan maak. Sport (01-01-2019)
Netwerk24 Protea-vroue kry T20-afjak by die IKR
Twee Suid-Afrikaanse vrouekrieketspelers is by die IKR se eendagspan van die jaar ingesluit, maar geen Protea kon die T20-span van die jaar haal nie. Sport (01-01-2019)
Netwerk24 Del Potro mis Aussie Ope om te herstel
'Ek herstel goed en ek sal julle later inlig wanneer ek my terugkeer gaan maak.' Sport (01-01-2019)
Netwerk24 Balpeuteraar se vrou weer swanger
Candice Warner het in 2018 ’n miskraam gehad. Sport (01-01-2019)
Netwerk24 Dinnage swaai skielik om oor sokkerpos
Presies hoekom sy nou skielik van plan verander het, is nie duidelik nie. Sport (01-01-2019)
Netwerk24 Borg kan hokkie uit dryfsand kry
“Weet jy van ’n borg wat betrokke wil raak?” Sport (01-01-2019)