Netwerk24 Brown sê beamptes het hom in steek gelaat
Mike Brown, heelagter van Harlequins en Engeland, sê wedstrydbeamptes het hom in die steek gelaat ná ’n voorval Saterdag op Twickenham toe Quins teen Wasps in die Engelse Premierliga gespeel het. Sport (31-12-2018)
Netwerk24 Gaan Gatland Wallabies brei?
In die kristalbal vir 2019 is dit geskrywe dat Ierland die Wêreldbeker-rugbytoernooi gaan wen en dat Warren Gatland, Wallis se afrigter, die leisels by die sukkelende Australië se Michael Cheika gaan … Sport (31-12-2018)
Netwerk24 Grieke skok Serena-hulle in Perth
Griekeland het Amerika Maandag in sy Groep B-kragmeting in die toernooi om die Hopmanbeker in Perth geskok. Sport (31-12-2018)
Netwerk24 KG enigste Protea in Fox Sports se span
Die snelbouler Kagiso Rabada, is die enigste Suid-Afrikaner wat Fox Sports, uitsaaier van toetskrieket in Australië, se toetsspan van die jaar gehaal het. Sport (31-12-2018)
Netwerk24 Faf teken tot 2023 vir Sale Sharks
Die Springbok-skrumskakel Faf de Klerk gaan sy rugby tot minstens 2023 by die Engelse klubspan Sale Sharks speel. Sport (31-12-2018)
Netwerk24 Tigers wil glo al 3 Du Preez-broers lok
Die Leicester Tigers beoog glo om die drie Du Preez-broers na dié Engelse klub te lok. Sport (31-12-2018)
Netwerk24 Duanne klim 17 plekke
Indië se Virat Kohli en die Proteas se Kagiso Rabada het hul posisies behou om die jaar onderskeidelik as die voorste kolwer en bouler op die Internasionale Krieketraad (IKR) se toetsranglys af te … Sport (31-12-2018)
Netwerk24 Belowende begin vir Bouchard
Geeneen van die gekeurde spelers was op die eerste dag in aksie nie. Sport (31-12-2018)
Netwerk24 Hospitaal-aangee lei tot plettervat van 2018
Die ontblote ribbekas was ’n onweerstaanbare teiken. Sport (31-12-2018)
Netwerk24 Ons is 2 vurige spelers wat wíl wen – Federer
Dis moontlik die eerste en laaste keer, sê Roger Federer op die vooraand van sy Hopmanbeker-kragmeting teen Serena Williams Dinsdag in Perth. Sport (31-12-2018)
Netwerk24 Netwerk24 se 15-tal van die Jaar
Cobus Claassen en Tinus van Staden kies hul wêreldspan. Sport (31-12-2018)
Netwerk24 Pybus gaan Windies brei
’n Voormalige krieketafrigter van die Titans en die Cape Cobras gaan straks die leisels as afrigter van die Wes-Indiese Eilande oorneem. Sport (31-12-2018)
Netwerk24 Soet en suur vir SA in bokskryt
Die einde van die jaar het Maandagoggend (Suid-Afrikaanse tyd) vir Moruti Mthalane vreugde ingehou, maar vir Hekkie Budler was dit ’n hartseerdag. Sport (31-12-2018)
Netwerk24 SA netbal leer duur lesse ná beserings
In 2018 het Suid-Afrikaanse netbal besef hy kan nie net op sewe spelers staatmaak nie. Sport (31-12-2018)
Netwerk24 Gholf se nuwe reëls tree in werking
Beduidende veranderings tree op Nuwejaarsdag wêreldwyd in werking. Sport (31-12-2018)
Netwerk24 Rohit mis 4de toets vir dogter se geboorte
Indië sal weer aan sy span moet torring vir die vierde en laaste kriekettoets teen Australië, wat Donderdag in Sydney begin. Sport (31-12-2018)
Netwerk24 Mitch het ‘groot impak’ op Engeland
'Jy kan duidelik sien hy is mal oor die rol.' Sport (31-12-2018)
Netwerk24 ‘Ons sukkel sonder geskorste kolwers’
Aussies strompel sonder hul balpeuteraars. Sport (31-12-2018)
Netwerk24 2018 - 'n Sportjaar in spotprente
Spotprent-kunstenaars het dikwels die uitsonderlike vermoë om die wel en wee van sportlui op 'n gevatte manier uit te beeld wat die gemoed van die publiek weerspieël. Vanjaar was geen uitsondering … Sport (31-12-2018)
Maroela Oud-Bulls-spelers druk 3 keer vir Montpellier
Twee gewese Bulls-spelers het Sondag drie van Montpellier se drieë in sy sege van 41-13 oor Pau in die Franse Top14-liga gedruk. Sport (31-12-2018)