Netwerk24 Cheetahs met nuwe vleuels na Parma
Die Cheetahs sal met nuwe vleuels teen Zebre Sondag in Parma uitdraf. Sport (30-12-2018)
Netwerk24 Budler se allerbeste nodig teen Japanner
Hekkie Budler kan ’n verwoede vroeë aanslag verwag wanneer hy sy junior vlieggewigtitel van die Wêreldboksvereniging Maandagoggend (SA tyd) in Macau teen Hiroto Kyoguchi van Japan verdedig. Sport (30-12-2018)
Netwerk24 Sale se breier dalk in sop ná hy joernalis ‘intimideer’
Die Sale Sharks se direkteur van rugby, Steve Diamond, kan hom in diep moeilikheid bevind nadat hy Saterdagaand na bewering ’n joernalis “fisiek probeer intimideer” het. Sport (30-12-2018)
Netwerk24 Boeeee! Bancroft is terug
Die Australiese aanvangskolwer Cameron Bancroft het Sondag sy terugkeer tot beroepskrieket gemaak – maar nie almal was bly om hom weer te sien nie. Sport (30-12-2018)
Netwerk24 Ferderer baljaar in Hopmanbeker-stryd
Roger Federer het sy voorbereiding vir die verdediging van sy Australiese Ope titel goed begin deur Cameron Norrie Sondag met 6-1 en 6-1 in hul Hopmanbeker-wedstryd te wen. Sport (30-12-2018)
Netwerk24 Hulle groet in 2018
Sir Roger Bannister, Britse atleet wat die eerste droommyl gehardloop het, en sportsterre van Suid-Afrika, soos Syd Nomis en Martin Pelser (rugby), Colin Bland en Clive van Ryneveld (krieket) en die … Sport (30-12-2018)
Netwerk24 Ek het my heel beste nodig gehad teen Kevin
Die Serwiër Novak Djokovic was Saterdag borrelend – nie net omdat hy die Mubadala-kampioenskap in Abu Dhabi vir ’n vierde keer gewen het nie, maar omdat hy dit met “een van die beste wedstrydpunte … Sport (30-12-2018)
Netwerk24 Kolwers gaan bang wees vir Bumrah, glo Kohli
Die Indiese kaptein, Virat Kohli, glo die wêreld se voorste kolwers het rede om Jasprit Bumrah te vrees nadat dié belowende blitsbouler Australië se kolwers verwoes het in die derde kriekettoets op … Sport (30-12-2018)
Netwerk24 Tyson blaas nuwe lewe in swaargewigboks
Daar was die afgelope jaar veral twee gevegte wat die internasionale bokswêreld in vervoering gehad het. Sport (30-12-2018)
Netwerk24 Liverpool stoom voort na Premierliga-titel
Liverpool het Arsenal met 5-1 op Anfield verneder om ’n voorsprong van nege punte te neem in die Engelse Premierliga. Sport (30-12-2018)
Netwerk24 Aussies buig knie in 3de toets
Selfs nie eens die weer kon Australië op die laaste dag van die derde kriekettoets in Melbourne red nie. Sport (30-12-2018)