Netwerk24 Tiger sê nee vir sterbelaaide toernooi
Sewe van die wêreld se voorste agt spelers gaan daar wees, maar Tiger Woods sal nie “Aloha” sê wanneer die Toernooi van Kampioene volgende week in Hawaii beslis word nie. Sport (29-12-2018)
Netwerk24 Frustrasie vir Ackers én Solly in Engeland
’n Goeie dag op kantoor vir Faf de Klerk, Robert du Preez en Schalk Burger in die Engelse Premierliga, maar die voormalige Springbok-hulpafrigter Alan Solomons en gewese Leeus-breier Johan Ackermann … Sport (29-12-2018)
Netwerk24 Kevin laat Novak sweet vir kroon in woestyn
Die Suid-Afrikaanse tennisheld Kevin Anderson kon nie sy Mubadala-titel Saterdagaand in Abu Dhabi suksesvol verdedig nie, maar dié langeraat het waardevolle oefening in die opbou na die Australiese … Sport (29-12-2018)
Netwerk24 ‘Vergete’ Bok Reinach skitter vir Saints
Die “vergete” Springbok-skrumskakel Cobus Reinach het Vrydagaand met ’n onderskepdrie ’n ligte opskudding veroorsaak toe die Northampton Saints die Exeter Chiefs met 31-28 in ’n Engelse … Sport (29-12-2018)
Netwerk24 G’n keer aan Tjaart-hulle
Die rubberboot-legendes David Barnet en Tjaart Oosthuizen is goed op koers na ’n ongeëwenaarde 13de sege in die Trans-Agulhas-uitdaagwedvaart. Sport (29-12-2018)
Netwerk24 Noordelike Halfrond bult spiere
’n Mens sou jou dit nie in vroeër jare kon indink nie, maar Ierland is ’n span wat almal, insluitend die All Blacks, sal wil systap in aanstaande jaar se Wêreldbeker-toernooi in Japan. Sport (29-12-2018)
Netwerk24 Balpeuteraar Bancroft dalk Sondag voor penne
Cameron Bancroft se skorsing vir sy aandeel in die balpeutery-skandaal wat wêreldkrieket geruk het, verstryk Saterdag en hy kan Sondag reeds vir die Perth Scorchers in die Australiese Big Bash-liga … Sport (29-12-2018)
Netwerk24 Solskjaer wil Sánchez, Lukaku só woema gee
Die aanstelling van Ole Gunnar Solskjaer as Manchester United se waarnemende afrigter was die regte doepa vir Paul Pogba, maar hoe gemaak om die beste uit Alexis Sánchez en Romelu Lukaku te haal?. Sport (29-12-2018)
Netwerk24 Kiwi’s op drumpel van sege oor Sri Lanka
Die konstante druk deur Nieu-Seeland se boulaanval het die Kiwi’s tot op die rand van ’n sege oor Sri Lanka gebring in die tweede kriekettoets op die Hagley Oval in Christchurch. Sport (29-12-2018)
Netwerk24 Blitsbok-'proewe' in Suid-Amerika
’n Klomp melkbaarde gaan die Suid-Afrikaanse Sewes-akademiespan in Januarie in Suid-Amerika verteenwoordig in die hoop om ’n plek in die Blitsbok-span oop te speel. Sport (29-12-2018)
Netwerk24 Toetssege op MCG wink vir Indiërs
Slegs twee paaltjies staan tussen Indië en ’n klinkende sege in die derde toets van die reeks teen Australië. Sport (29-12-2018)
Netwerk24 Engelse lopievraat tot ridder geslaan
Die voormalige Engelse aanvangskolwer Alastair Cook sal voortaan “sir Alastair” heet. Sport (29-12-2018)