Netwerk24 SA se Sabbatini nou glo ’n Slowaak
Die Suid-Afrikaanse gholfspeler Rory Sabbatini sal voortaan onder die Slowaakse vlag deelneem. Sport (27-12-2018)
Netwerk24 Kerstoets in Centurion hier om te bly
Die grondslag is gelê vir SuperSport-park in Centurion om die tradisionele tuiste vir Kerstoetse in Suid-Afrika te word. Sport (27-12-2018)
Netwerk24 Toeskouers geniet krieket onder Afrikason
Talle krieketondersteuners het Donderdag die Gautengse hitte van meer as 30 °C getrotseer om die aksie op die tweede dag van die kriekettoets tussen die Proteas en Pakistan in Centurion te aanskou. Sport (27-12-2018)
Netwerk24 Kevin se wens waar om teen Rafa-hulle te speel
Kevin Anderson het die eerste hekkie in die verdediging van sy Mubadala-tennistitel in Abu Dhabi oorkom en nou is sy wens waar om teen Rafa Nadal in die halfeindronde te speel. Sport (27-12-2018)
Netwerk24 Swemmers kan 2 keer deelneem in O-Kaap
Avontuurlustige swemmers in die Oos-Kaap kan oor die volgende paar dae na twee byeenkomste uitsien. Sport (27-12-2018)
Netwerk24 Duanne gooi Oli op die vier
Slegs die onvoorspelbaarheid van toetskrieket staan tussen Suid-Afrika en ’n sege in die eerste toets teen Pakistan op SuperSportpark in Centurion. Sport (27-12-2018)
Netwerk24 Jono nou tot 2022 by Sale Sharks
Die voormalige Bulle-kaptein Jono Ross het sy kontrak met die Sale Sharks in Engeland tot 2022 verleng. Sport (27-12-2018)
Netwerk24 Aussie sê ekskuus ná negatiewe uitlating
Die voormalige Australiese krieketspeler Kerry O’Keefe het om verskoning gevra vir sy uitlatings teen die Indiese debutant Mayank Agarwal. Sport (27-12-2018)
Netwerk24 Hokaai, titel nog lank nie gewonne, sê Klopp
Liverpool se voorsprong van ses punte op die Engelse Premierliga se puntelys beteken volgens sy afrigter, Jürgen Klopp, “nog net mooi niks”. Sport (27-12-2018)
Netwerk24 Min simpatie vir Bancroft ná hy alles onthul
Hoewel Cameron Bancroft vandeesweek in ’n TV-onderhoud die vinger na David Warner gewys het as die senior speler wat hom aangesê het om met die bal te peuter in die toets teen die Proteas op Nuweland … Sport (27-12-2018)
Netwerk24 Temba, Quinton kolf voorsprong los vir Proteas
Suid-Afrika se krieketspan het sy oorstaantelling van 127/5 op die tweede oggend van die eerste toets teen Pakistan op SuperSport-park in Centurion tot 223 geneem, met die laaste paaltjie wat net … Sport (27-12-2018)
Netwerk24 Johnson roskam landgenote oor uitjouery
Australiese toeskouers in Melbourne loop onder kwaai kritiek deur nadat hulle vir Mitchell Marsh uitgejou het tydens die derde toets teen Indië, wat tans op die MCG in dié stad beslis word. Sport (27-12-2018)
Netwerk24 Swartpette se Boult peper Sri Lanka
Nieu-Seeland, met die mediumsnelbouler Trent Boult in ’n verwoestende bui, het Donderdag in Christchurch vir Sri Lanka laat les opsê op die tweede dag van die laaste toets. Sport (27-12-2018)
Netwerk24 Vreugde vir Liverpool, trane vir Manchester City
Liverpool en Tottenham Hotspur se sokkerspanne het Woensdag hul kragtoere in die Engelse Premierliga voortgesit, maar Manchester City se tranedenal duur voort. Sport (27-12-2018)