Netwerk24 Losskakel dalk in sop oor vinger in oog
’n Speler van Johan Ackermann se klubspan, Gloucester, kan in die moeilikheid wees nadat ’n foto verskyn het wat wys hoe hy sy vinger in ’n ander speler se oog druk. Sport (25-12-2018)
Netwerk24 Solskjaer senuagtig voor Old Trafford-stryd
Sy eerste wedstryd as tussentydse afrigter van die sokkerklub Manchester United het op die perfekte noot geëindig, maar Ole Gunnar Solskjaer sal Woensdag ’n senuagtige man wees wanneer die span vir … Sport (25-12-2018)
Netwerk24 Indiese kolfpaar kry nare Kersgeskenk
Indië se aanvangskolwers het gewis nie die Kersgeskenk gekry waarop hulle sou gehoop het nie. Sport (25-12-2018)