Maroela Suid-Afrikaners skitter wyd in oorsese ligas
ʼn Springbok het 15 punte vir sy span in die Franse Top14-liga aangeteken; nóg een het twee drieë in die Engelse Premierliga gedruk; en Suid-Afrikaners het ál ʼn Skotse superklub se punte in die Pr… Sport (So 23:00)
Netwerk24 Monnas drink weer uit Noordvaal se sewesbeker
Die Hoërskool Monument van Krugersdorp het hom Saterdag weer bevestig as die voorste sewesspan noord van die Vaalrivier. Sport (So 22:20)
Netwerk24 Affies troef Engelse skole wéér
Die Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies) het sy status as een van Suid-Afrika se voorste atletiekskole in 2018 herbevestig toe hy Saterdag die Engelse Interhoër-trofee in Pretoria by sy propvol … Sport (So 22:20)
Netwerk24 Garsies, Affies laat die telbord rol
Die Hoërskool Garsfontein het ’n sterk waarskuwing gerig nadat hy die Hoërskool Waterkloof met 128 lopies geslag het in die Northerns Platinum-liga. Sport (So 22:00)
Netwerk24 Platpoot-Kings kry op hul baadjie
Die Southern Kings het Sondag in Port Elizabeth so gekonsentreer daarop om te verdedig dat hulle skynbaar vergeet het hoe om aan te val. Sport (So 21:00)
Netwerk24 Marais moker twee 100-talle vir Grens
Gauteng, Grens, Oostelikes en Noordwes was die groepwenners wat die afgelope naweek die halfeindstryd van die T20-toernooi om die Afrika-beker gehaal het. Sport (So 20:40)
Netwerk24 Louzanne loop wêreldrekord net mis
Louzanne Coetzee, ’n blinde atleet van Bloemfontein, het so ampertjies met ’n tweede wêreldrekord vanjaar van Berlyn af teruggekeer. Sport (So 20:20)
Netwerk24 Bok-sege 'net regte doepa vir wêreldrugby'
Die Springbokke se sege oor die All Blacks in Wellington Saterdag, is oor die wêreld heen geloof as “net die medisyne wat rugby nodig gehad het”. Sport (So 20:00)
Netwerk24 Geelkaart vir Jaer maak Cheetahs klaar
Teen ’n span met 11 internasionale spelers in die beginspan kan foute nie bekostig word nie, en dit was die Cheetahs se ondergang in hul nederlaag met 24-52 teen die Skotse besoekers. Sport (So 19:40)
Netwerk24 Driekamp-brons vir Murray
Suid-Afrika se Richard Murray was in 1:44:55 derde in die Wêreld-driekampreeks se finale ronde Sondag aan die Goudkus in Australië. Sport (So 18:40)
Netwerk24 Ek het saam met Pieter-Steph gehuil, sê Mordt
Die Springbokke het met hul heldhaftige sege oor die All Blacks vir die Kiwi’s gewys hulle is nog steeds die hardste en moeilikste teenstander om teen te speel. Sport (So 18:20)
Netwerk24 Nee, die sege was nie net geluk nie
Ek het so twee maande gelede die eerste keer van Rassie Erasmus se planne vir die toets in Wellington gehoor. Hoe belangrik hy dit beskou het om dié toets ten alle koste met die oog op die … Sport (So 18:00)
Maroela Formule Een: Hamilton het een hand op trofee
Die Singapoer Formule Een- Grand Prix (die 15de wedren van die seisoen) is Sondagaand op die straatbaan van Marina Bay deur Lewis Hamilton (Mercedes) gewen. Sport (So 17:40)
Maroela Pro14: Marcell beste speler op die veld
Benewens die Kings se vertoning was die aandag Sondagmiddag in die Nelson Mandelabaai-stadion op die vertoning van Ulster se Springbokflank, Marcell Coetzee, toegespits. Sport (So 17:40)
Netwerk24 Hamilton al verder voor Vettel
Lewis Hamilton (Mercedes) is nou feitlik binne reikafstand van vanjaar se Formule Een-kroon af nadat hy Sondag die Singapoerse Grand Prix ’n vierde keer gewen het. Sport (So 17:00)
Netwerk24 Sege sal eers later insink, sê Aphiwe
Die Springbokke se verbeterde afronding in Wellington is volgens Aphiwe Dyantyi ’n teken dat die span onder Rassie Erasmus groei. Sport (So 16:40)
Netwerk24 CB-reeks frustreer, sê Dobson na WP-sege
Die Curriebeker-reeks is soos daai lastige muskiet wat saans wanneer jy in die bed lê hier om jou kop zoem en wat jy wil vrekslaan, maar net nie in die hande kan kry nie. Sport (So 16:20)
Netwerk24 Harde werk wag ná WP die Leeus se tande trek
Al wat die Leeus weer op die wenpad gaan kry in die Curriebeker-rugbyreeks, is harde werk, sê die afrigter, Ivan van Rooyen. Sport (So 15:20)
Netwerk24 SA netbal mis Erin in senterbaan
Met Erin Burger langs die kantlyn, is Suid-Afrika se gebrek aan ondervinding in die senterbaan Saterdag lelik blootgelê in sy nederlaag met 44-61 teen Australië. Sport (So 14:20)
Netwerk24 Aussie-flank uit na hy toeskouer takel
Die Australiese flank Lukhan Tui gaan nie verder aan die Rugbykampioenskapsreeks deelneem nie nadat hy kort na Saterdag se toets teen Argentinië in die Goudkus in ’n onderonsie met ’n toeskouer … Sport (So 13:20)
Netwerk24 Eluid draf marathon se rekord aan flarde
Die debat oor die moontlikheid van ’n marathontyd van vinniger as twee uur is weer wawyd oop nadat die Keniaan Eliud Kipchoge Sondag in die Berlyn-marathon die eerste mens geword het wat die afstand … Sport (So 12:40)
Netwerk24 Kiwi's sonder Squire, Hansen skerm vir Barrett
Die All Black-losvoorspeler Liam Squire sal die res van die Rugbykampioenskap weens ’n handbesering misloop. Sport (So 12:20)
Maroela Dié Bok-oorwinning hoort tussen die roemryke grotes
Dit was dalk eenmalig, moontlik selfs die skok van die afgelope dekade … maar ai, daar is darem niks so lekker soos ʼn Springbok-oorwinning in Nieu-Seeland nie. Sport (So 10:40)
Netwerk24 Powell wil sy Blitsresep nuwe geurtjie gee
Die Blitsbokke gaan nie die sewesresep herontwerp wat vir hulle die afgelope paar seisoene sukses gebring het nie, maar die span besef hulle sal hier en daar moet verander aan hul planne om ’n nuwe … Sport (So 10:20)
Netwerk24 Alvarez na puik geveg as kampioen gekroon
As die boksondersteuners wil hê hy moet ’n derde keer teen Gennady Golovkin boks, sal hy dit doen, het Canelo Alvarez gesê. Sport (So 09:20)
Netwerk24 Stonehouse begeer Mitchell se Bulle-pos
“Gee my net ’n kans om uiteindelik huis toe te kom.” Sport (So 05:00)
Netwerk24 Gee al die Bokke ’n Bell’s!
‘Dis soos ’n sak lood wat van my skouers af is. Ek het amper nie woorde nie,” het Errol Tobias, voormalige Springbok-losskakel, oor die sege gesê. Sport (So 05:00)
Netwerk24 Lasarus-Bokke
Die byna 200 suksesvolle duikslae én Pieter-Steph du Toit se onbeskaamde trane ná die eindfluitjie het gister in Wellington alles gesê van die Springbokke se fisieke én emosionele aanslag om die … Sport (So 05:00)