Netwerk24 4 rugbylegendes in heldesaal ingehuldig
Vier rugbylegendes is vandeesweek by Wêreldrugby se heldesaal ingehuldig tydens ’n spesiale seremonie in Rugby, Engeland. Sport (Do 21:40)
Netwerk24 Nonu en Umaga by Blues herenig
Ma’a Nonu gaan terugkeer na die Blues vir aanstaande jaar se Superrugbyreeks nadat hy die Franse klub Toulon die rug toegekeer het. Sport (Do 21:20)
Netwerk24 Hommeltuig help Kings nou slyp
Die Southern Kings het vandeesweek ’n hommeltuig begin gebruik om hul oefeninge te ontleed. Sport (Do 20:40)
Netwerk24 Kan SA netbalspan geskiedenis maak?
Australië het ’n appeltjie te skil met Engeland. Nieu-Seeland wil bewys hy is te vroeg afgeskryf. En Suid-Afrika wil wys hy ís ’n opkomende netbalkrag. Sport (Do 19:40)
Netwerk24 WP het plan vir Leeus se snellers
Só onvoorspelbaar is die vlugvoetige agter- en losvoorspelers van die Goue Leeus, dat hulle eintlik voorspelbaar is. Sport (Do 19:20)
Netwerk24 Leeus tjoepstil voor stryd teen WP
Die Leeus het vandeesweek taamlik laag gelê voor Saterdag se Curriebeker-wedstryd teen die kampioen, die Westelike Provinsie. Sport (Do 18:40)
Netwerk24 ‘Springbok-span te wit’
Wit spelers kry spesiale behandeling by Rassie Erasmus, die Springbok-afrigter, terwyl swart spelers as tweederangs behandel word, het Cosatu Donderdag in ’n verklaring gesê. Sport (Do 17:20)
Netwerk24 Jong Lara (15) skitter in swembad
Vir die bloedjong Suid-Afrikaanse swemmer Lara van Niekerk is 2018 besig om in ’n droomjaar te ontwikkel. Sport (Do 17:00)
Netwerk24 Bloedneus vir Bulle kan Jimmy help
As daar nou een wedstryd is waarin die Pumas se afrigter, Jimmy Stonehouse, sal wil hê sy span moet kloue wys, is dit Vrydagaand teen die Blou Bulle op Loftus Versfeld. Sport (Do 16:20)
Netwerk24 ‘Oortollige’ oud-Bok Bristol toe
Die voormalige Springbok-heelagter Zane Kirchner het hom vir ’n maand as leenspeler by die Bristol Bears in Engeland aangesluit. Sport (Do 16:00)
Netwerk24 3 boikotters terug vir Zim
Drie van die Zimbabwiese spelers wat weens ’n loongeskil ’n driehoekige T20-reeks en ’n eendagreeks teen Pakistan geboikot het, is terug in die Zimbabwiese krieketspan wat in Suid-Afrika kom toer. Sport (Do 15:20)
Netwerk24 Folau sy nr. 15-trui kwyt
Israel Folau sal vir die eerste keer in vyf jaar as vleuel opdraf nadat die Wallabies se afrigter, Michael Cheika, besluit het om Dane Haylett-Petty as sy heelagter te behou vir Saterdag se toets … Sport (Do 15:20)
Netwerk24 WP moet Bok-gate in beginspan toestop
Die verlies van sy Springbokke het die Westelike Provinsie se afrigter, John Dobson, gedwing om vier veranderinge aan sy beginspan aan te bring vir Saterdag se Curriebeker-rugbywedstryd teen die Goue … Sport (Do 14:40)
Maroela Formule Een: Vettel gaan nie gou vergeet nie
Vettel moes ná die insident vanuit die agtiende plek af terugveg. Sport (Do 14:20)
Netwerk24 Kolbe hou lyf All Black teen Bokke
Cheslin Kolbe is vandeesweek gevra om sy lyf Damian McKenzie op die oefenveld te hou om die Springbokke te help voorberei vir Saterdag se Rugbykampioenskapstoets in Wellington teen die All Blacks. Sport (Do 14:20)
Netwerk24 Vrystaat kry Pro14-spiere vir buurstryd
Die Vrystaat-Cheetahs se Curriebeker-span het ’n Pro14-geur gekry met die insluiting van die losskakel Ernst Stapelberg in die beginspan. Sport (Do 13:40)
Netwerk24 Coetzee speel heelagter teen WP
Die Leeus se beginspan vir Saterdag se Curriebeker-wedstryd teen die Westelike Provinsie op Ellispark toon drie veranderinge. Sport (Do 13:40)
Netwerk24 Franse WB-kaptein skuldig
Hugo Lloris mag vir 20 maande nie ’n motor bestuur nie. Sport (Do 13:20)
Maroela Cheika verras met fikse Folau vir Wallabies-stryd
Die Wallabies se twee voorste spelers, Israel Folau en David Pocock, is terug in hul beginspan, maar hul afrigter, Michael Cheika, het vir ʼn taamlike verrassing met eersgenoemde se insluiting gesor… Sport (Do 13:00)
Netwerk24 Caster en Nike daag kritici uit
Caster Semenya, Olimpiese, wêreld-, Statebond- en Afrika-kampioen in die 800 m, het die wêreld aan die gons oor haar nuwe advertensie vir Nike. Sport (Do 13:00)
Netwerk24 Siya ‘beter’, maar Rassie wik nog oor WB-leier
Rassie Erasmus Siya Kolisi nog nie die finale stempel as sy Wêreldbeker-kaptein gee nie. Sport (13-09-2018)
Netwerk24 Rassie amper klaar gemeet en pas
Rassie Erasmus, afrigter van die Bokke, beplan nie enige verdere proefnemings met spelers en kombinasies ná die Rugbykampioenskap nie. Sport (13-09-2018)
Maroela As die Bokke nou verloor, wie se skuld is dit?
Nou kan daar nie meer verskonings wees nie en sal die Springbokafrigter, Rassie Erasmus, presies weet waartoe die Springbokke in staat is. Sport (13-09-2018)
Netwerk24 Dit is wat Serena vir Osaka fluister
Naomi Osaka het vir die eerste keer onthul wat Serena Williams vir haar gesê het ná haar verrassende sege in die Amerikaanse Ope-eindstryd. Sport (13-09-2018)
Maroela Vandag se sportnuus
Die Springbokke speel Saterdag in die Rugbykampioenskap teen Nieu-Seeland in Wellington en in die Pro14-reeks word daar die naweek sewe wedstryde gespeel. Sport (13-09-2018)
Netwerk24 Sonny Bill toe nie gereed vir Bokke
Die All Blacks se afrigter, Steve Hansen, het grootskaalse veranderinge aangebring vir die toets teen die Bokke. Sport (13-09-2018)