Netwerk24 Kimi ruil F1-plekke met groentjie
Kimi Räikkönen se dae by Ferrari is getel, maar dié vlieënde Fin is nie vir Formule Een verlore nie. Sport (12-09-2018)
Netwerk24 SA hokkievroue soek nuwe breier
Sy visie en dié van die Suid-Afrikaanse Hokkievereniging (SAHA) verskil heeltemal van mekaar en die gespook om ’n volhoubare program sonder die nodige ondersteuning te bedryf, het ook te veel geraak. Sport (12-09-2018)
Netwerk24 Giniel ontwerp seepkis-renbaan in Sandton
Sandton se sportnutsvoertuie en luukse motors gaan Sondag tweede viool speel vir voertuie sonder enjins. Sport (12-09-2018)
Netwerk24 Troosprys vir Indië ná slae in Engeland
Indië pryk ondanks sy groot reeksnederlaag in Engeland steeds boaan die Internasionale Krieketraad se ranglys vir toetsspanne. Sport (12-09-2018)
Netwerk24 Hier kom perde
Deelnemers aan die Wêreld-perdespele (WEG) in Tryon, Noord-Carolina, hou asem op oor die invloed wat ’n dramatiese weerverskynsel op dié groot ruitersport-byeenkoms kan hê. Sport (12-09-2018)
Netwerk24 Griekwas gerat vir 'unieke uitdagings'
Vergeet van verlede seisoen toe die Griekwas die Vrystaat-Cheetahs twee keer in die Curriebeker-reeks geklop het, want vanjaar bied nuwe, unieke uitdagings. Sport (12-09-2018)
Netwerk24 Golovkin wil Alvarez met spesiale hou knak
As Gennady Golovkin Saterdag in Las Vegas vir Canelo Alvarez met sy sogenaamde Ginger snap-hou tref, is dit die einde van die geveg. Sport (12-09-2018)
Netwerk24 Meyer draf dalk voor vir Cheetahs in Pro14
Die Cheetahs-span vir Saterdag se Pro14-wedstryd teen die Glasgow Warriors in Bloemfontein, kan meer as ’n handvol veranderinge toon. Sport (12-09-2018)
Netwerk24 Bloemfontein kry nie T20-krieketspan
Bloemfontein gaan nie een van die ses spanne in vanjaar se nuwe T20-glansreeks huisves nie. Sport (12-09-2018)
Netwerk24 Cooney-stewel kan moles maak vir Kings
As daar nou een speler is vir wie die Southern Kings Sondag in hul Pro14-wedstryd in Port Elizabeth teen Ulster moet ligloop, is dit die skrumskakel John Cooney. Sport (12-09-2018)
Netwerk24 Skeidsregters wil Serena glo boikot
Die skeidsregter midde-in die Serena Williams-herrie het sy stilte verbreek. Sport (12-09-2018)
Netwerk24 Watter Bok-span gaan Saterdag opdaag?
Die een wat verlede jaar naelskraap met 24-25 in die Kaap verloor het of die ander een wat met 57-0 in Albany verneder is? Sport (12-09-2018)
Netwerk24 Gewilde SwimRun-reeks verskuif na die Kaaimansrivier
Die eerste varswater-byeenkoms in die Torpedo SwimRun-reeks vind Vrydag en Saterdag plaas, met dié reeks wat al hoe gewilder word. Sport (12-09-2018)
Netwerk24 Rhyno wil Leeus se Bakkies word
As jy jou rugby skoei op dié van Bakkies Botha, sal jy uiteraard nie iemand wees wat terugdeins vir kontak nie. Sport (12-09-2018)
Netwerk24 Egipte voor SA in swembad
Die Suid-Afrikaanse swemspan het nog ’n goeie medalje-oes op die tweede dag van die Afrika-byeenkoms in Algerië beleef. Sport (12-09-2018)
Netwerk24 Gestrande atlete terug in SA
Die Suid-Afrikaanse atlete wat Maandag gestrand was in Praag, is veilig terug in Suid-Afrika. Sport (12-09-2018)
Netwerk24 SP wil dié keer duiksakke systap
'Ek sal selfs met die rug teen die muur iets skeppends probeer doen. Ek sal eerder tot in my graf baklei as om weg te stap.' Sport (12-09-2018)
Netwerk24 Griekwas maak 5 veranderinge voor
Griekwas pak die Vrystaat-Cheetahs Saterdag (17:15) in Kimberley met vyf veranderinge onder die voorspelers, wat ’n splinternuwe voorry insluit. Sport (12-09-2018)
Netwerk24 Bok Ivan dra oplaas Bulle se nr.9-trui
Die Springbok-skrumskakel Ivan van Zyl kry Vrydagaand op Loftus Versfeld sy eerste kans in die Blou Bulle se beginspan wanneer hulle in die Curriebeker-kompetisie teen die Pumas te staan kom. Sport (12-09-2018)
Netwerk24 Pocock help Perth se haweloses
Die Wallaby-ster David Pocock se vrygewigheid strek blykbaar verder terug as wat mense waarskynlik besef. Sport (12-09-2018)
Maroela Almal gee nou vir Rassie raad
Wanneer sake vir ʼn rugbyspan reg verloop, het ʼn afrigter baie vriende en oënskynlik min vyande. Maar wanneer sy span begin verloor en die druk begin teen hom opbou, sal hy al hoe meer raad van lang… Sport (12-09-2018)
Netwerk24 Só kan jy All Blacks klop
Wellington is nie 'Sending Onmoontlik' vir die Springbokke nie. Sport (12-09-2018)
Netwerk24 Silwer randjie vir Sunette ná Rus se skorsing
Russiese atlete se opkikkerskandes die afgelope dekade het vandeesweek ’n onverwagse meevaller vir ’n Suid-Afrikaanse atleet meegebring. Sport (12-09-2018)
Maroela Rassie: Afrigters benodig kontinuïteit vir sukses
Verlede week, reeds voor die Wallabies-fiasko, het die Springbokke se afrigter, Rassie Erasmus, laat blyk sy kop is op ʼn blok en dat die span moet begin wen of hy kan dalk as afrigter vervang word.… Sport (12-09-2018)
Netwerk24 Rassie gaan op Ross se knoppie druk
Ná Faf de Klerk se sukkelvertoning in Brisbane, kan Rassie Erasmus in Ross Cronjé ’n 'versekeringspolis' vir die Springbokke teen die All Blacks uitneem. Sport (12-09-2018)
Maroela Swem: Le Clos sal moet uithaal en wys by die wêreldbeker
Chad le Clos jaag vanjaar sy vyfde reekstitel. Sport (12-09-2018)
Netwerk24 Serena-spotprent: ‘Ek’s g’n rassis’
Die Aussie-spotprentkunstenaar wat hewige kritiek ontlok het ná sy uitbeelding van die tennisster Serena Williams, dring daarop aan hy is nie ’n rassis nie. Sport (12-09-2018)
Netwerk24 Bokshelde looi mekaar in bekgeveg
Die vyandigheid tussen Gennady Golovkin en Canelo Alvarez kan Saterdag in Las Vegas se T-Mobile arena soos ’n vulkaan tot uitbarsting kom. Sport (12-09-2018)
Maroela Klubrondomtalie: Maties voer die botoon in WP
Die Maties, wat reeds vroeër hul verpligtinge in die Westelike Provinsie se Superliga A afgehandel het, kan nie meer ingehaal word nie. Sport (12-09-2018)
Netwerk24 Owens skeidsregter in Bok-toets teen All Blacks
Die wedstryd skop om 09:35 (SA tyd) af. Sport (12-09-2018)
Maroela Vandag se sportnuus
Die Protea-speler, David Miller, het aangekondig dat hy voortaan slegs op die verkorte weergawe van die spel sal konsentreer. Dit beteken dat Miller nie meer in toetskrieket vir Suid-Afrika sal spe… Sport (12-09-2018)
Netwerk24 Beleërde Rassie gaan nie afwyk van bloudruk
'Ons is nie in ’n herboufase nie.' Sport (12-09-2018)