Netwerk24 Grey-skoolseun wen tweede ITF-titel
Joubert Klopper, wenner van die Junior ITF Graad 4-tennistoernooi die naweek in Stellenbosch, het sy oog op ’n paar groter toernooie, wat tot moontlike deelname aan ’n Grand Slam kan lei. Sport (10-09-2018)
Netwerk24 Porter-sege dek tafel vir naweek se groot boks
Die bokswêreld het die afgelope naweek behoorlik vlamgevat met die skitterende geveg tussen Shawn Porter en Danny Garcia in New York. Sport (10-09-2018)
Netwerk24 Goue tien minute maak of breek ’n span, sê Bulle
Die All Blacks het dit vervolmaak en by die Blou Bulle staan dit onder die spelers bekend as “die minute van ’n kampioenspan”. Sport (10-09-2018)
Netwerk24 Cheetahs hoop tuisveld is dié keer vriendeliker
Die Cheetahs se agtsteman, Jasper Wiese, is steeds in die wolke oor hy sy span se eerste punte van die seisoen aangeteken het, maar sê die nederlaag teen die Ospreys Saterdag het ’n demper daarop … Sport (10-09-2018)
Netwerk24 Daar’s baie lig in die Kings-tonnel, sê Willemse
Die Southern Kings is baie, baie naby aan ’n oorwinning, sê Michael Willemse, dié span se kaptein. Sport (10-09-2018)
Netwerk24 Geen Curriebeker-rugby vir Senatla
Terwyl Ruhan Nel se loopbaan in vyftienmanrugby besig is om momentum te kry by die Westelike Provinsie, kan sy voormalige Blitsbok-spanmaat Seabelo Senatla net nie aan die gang kom nie. Sport (10-09-2018)
Netwerk24 DA eis antwoorde van krieketbase oor T20-liga
Krieket Suid-Afrika (KSA) se raad het weliswaar die groen lig gegee vir Suid-Afrika se T20-glansliga om voort te gaan, maar die DA eis steeds antwoorde van dié beheerliggaam oor sy hantering van … Sport (10-09-2018)
Netwerk24 Leeus, WP in kleedrepetisie vir eindstryd?
Daar is nie vanjaar regtig veel Curriebeker-wedstryde wat die verbeelding aangryp nie. Sport (10-09-2018)
Netwerk24 Chad sal moet veg om titel te verdedig
Chad le Clos het sy medalje-versameling op die Wêreldbeker-swemreeks die naweek tot die drumpel van die 200-kerf gerek. Sport (10-09-2018)
Netwerk24 Van Franse berg terug na tennis se kruin
Vir meer as 20 jaar het die Franse skilder Paul Cézanne Mont Sainte-Victoire as sy muse gebruik. Wie sou kon dink dié berg sou meer as ’n eeu later ook as inspirasie dien vir ’n kunstenaar van ’n … Sport (10-09-2018)
Maroela Kanovaart: Die wêreld se kano-konings is SA’ners
Suid-Afrika se Andy Birkett en Hank McGregor het Sondag die K2-wêreldtitel by die Wêreldkampioenskap-marathon gewen. Sport (10-09-2018)
Netwerk24 Anderson sak met 4 plekke terug
Suid-Afrika se voorste tennisspeler, Kevin Anderson, het ná ’n teleurstellende Amerikaanse Ope met vier plekke op die jongste wêreldranglys teruggesak. Sport (10-09-2018)
Netwerk24 Haaie se Namibiese senter op pad na Frankryk
Die Namibiese senter Johan Deysel het Vrydagaand in Durban sy laaste wedstryd vir die Haaie gespeel. Sport (10-09-2018)
Netwerk24 SA kanovaarders beste ter wêreld
Wanneer dit by kanovaart-marathons kom, het Suid-Afrika nie sy gelyke in die wêreld nie. Sport (10-09-2018)
Netwerk24 Michael Johnson herstel ná ‘klein beroerte’
Die viermalige Olimpiese kampioen Michael Johnson sê hy is op die herstelpad nadat hy ’n “klein beroerte” gehad het. Sport (10-09-2018)
Maroela Is Kolisi steeds die regte man in die saal?
Dis enige rugbyafrigter se grootste nagmerrie: Wat maak jy die dag wanneer jou kaptein se peil nie meer na wense is nie en hy oënskynlike besluite neem wat jou span duur te staan kom? Sport (10-09-2018)
Netwerk24 ‘Vel oordeel oor Bokke ná All Blacks’
Meet die Springbokke aan hul vertoning teen die All Blacks in Saterdag se Rugbykampioenskapstoets in Wellington. Sport (10-09-2018)
Netwerk24 ‘Dit was Siya, nie Bongi se skuld’
Rassie Erasmus moes Maandag steeds vure doodslaan waarom hy Bongi Mbonambi kort ná ’n swak lynstaaningooi teen die Wallabies vervang het. Sport (10-09-2018)
Netwerk24 Lesers gee die Springbokke punte
Netwerk24 se lesers beoordeel die Bokke ná hul vertoning in Saterdag se Rugbykampioenskaptoets teen Australië in Brisbane. Sport (10-09-2018)
Netwerk24 Serena se woedeaanval verdeel tenniswêreld
Die chaotiese einde aan die eindstryd vir vroue by vanjaar se Amerikaanse Ope-tennistoernooi het regoor die wêreld ’n vurige debat veroorsaak. Sport (10-09-2018)
Netwerk24 Vrystaat stil gebrul, maar Daan bly glo
Wat sê ’n afrigter vir sy span met rustyd wanneer hulle reeds met 33 punte agter is? Sport (10-09-2018)
Maroela Serena beboet ná Amerikaanse Ope-eindstryd
Williams is tydens die wedstryd oor ʼn afrigtingsoortreding gewaarsku, daarna met ʼn punt beboet nadat sy haar raket stukkend geslaan het en sy het hierna uitgevaar teen die skeidsregter en is met ʼn … Sport (10-09-2018)
Netwerk24 In Europa moet jy skop – Franco Smith
Die Cheetahs moet leer om ’n agterstand in Europa met die skopvoet te probeer uitwis eerder as met die bal in die hand. Sport (10-09-2018)
Maroela Vandag se sportnuus
Die Springbokke het Saterdag in hul derde wedstryd van vanjaar se Rugbykampioenskap teen Australië in Brisbane uitgedraf en verloor. Sport (10-09-2018)
Netwerk24 Mapimpi uit toets in Wellington
Makazole Mapimpi is op pad terug Suid-Afrika toe. Sport (10-09-2018)
Netwerk24 Djokovic ewenaar Sampras met 14de Slam-titel
Novak Djokovic het Sondag vir die derde keer by die Amerikaanse Ope geseëvier en trek nou gelyk met die legendariese Pete Sampras op 14 Grand Slam-titels. Sport (10-09-2018)