Netwerk24 Montana kraai koning in sewestoernooi by Eldoraigne
Die Hoërskool Montana het Saterdag skoonskip gemaak om as kampioen gekroon te word by die Hoërskool Eldoraigne se jaarlikse sewesrugbytoernooi. Sport (09-09-2018)
Netwerk24 Affies se veelsydige Forrester knak Parkies
Die eerste krieketspan van die Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies) het Saterdag die Hoërskool Menlopark ’n stewige loesing op die lyf gejaag in dié spanne se eendagwedstryd in die Northerns se … Sport (09-09-2018)
Netwerk24 Boishaai nuwe seweskampioen
Die Hoër Jongenskool Paarl is Saterdag in die Paarl as die nuwe kampioene van die Marius Schoeman-sewestoernooi gekroon nadat hy in die eindstryd Grey-kollege van Bloemfontein met 24-5 ore aangesit … Sport (09-09-2018)
Netwerk24 Leeus gee Vrystaat ook kasterolie
Die kloof tussen die Leeus en die Vrystaat-Cheetahs het soos ’n seer oog uitgestaan in die Rooibontes se Curriebekersege met 47-14 die afgelope Saterdag op Ellispark. Sport (09-09-2018)
Netwerk24 ’n Seychelles-glips sal Baxter sink
Die breier van Bafana Bafana, Stuart Baxter, het deurgeloop onder kritiek nadat Suid-Afrika Saterdag in Durban met 0-0 gelykop teen Libië gespeel het in hul groepwedstryd ter kwalifisering vir … Sport (09-09-2018)
Maroela Gewese SA A-speler kry tweekuns in Engelse liga
ʼn Gewese Suid-Afrika A-speler, die seun van ʼn Springbok, het Saterdag ʼn tweekuns in die Engelse Premierliga behaal. Sport (09-09-2018)
Netwerk24 Serena met R259 000 beboet
Serena Williams is met $17 000 (sowat R259 000) beboet vir die gedragskode-oortredings waarvoor sy in die eindstryd van die Amerikaanse Ope gewaarsku is. Sport (09-09-2018)
Netwerk24 Madibaz bars Kovsies se borrel
Die Maties se netbalspan is die nuwe voorloper in die Varsitybeker-reeks. Sport (09-09-2018)
Netwerk24 Caster vuurwarm, haar Afrika-spanmaats bra koud
Caster Semenya was een van min ligpunte in ’n teleurstellende vertoning deur die Afrika-span by die IAAF se Kontinentalebeker-byeenkoms. Sport (09-09-2018)
Netwerk24 ‘Individuele foute knak ons’
Hy en sy spanmaats moet ernstige selfondersoek doen ná die Rugbykampioenskap-nederlaag teen die Wallabies as die Springbokke enigsins wil hoop om die All Blacks Saterdag in Wellington skrik te maak. Sport (09-09-2018)
Netwerk24 Ligbloues pak Pumas dalk sonder Nyakane
Trevor Nyakane, Springbok-stut van die Blou Bulle, gaan straks die Ligbloues se Curriebeker-wedstryd teen die Pumas Vrydag in Pretoria misloop. Sport (09-09-2018)
Netwerk24 Randburg se blitse bo in Leeus se sewestoernooi
Die Hoërskool Randburg het Saterdag amok gemaak by die Goue Leeus se sewestoernooi waar hy as kampioen gekroon is. Sport (09-09-2018)
Maroela Moto GP: Ducati wen ná 11 jaar in San Marino
Die San Marino Moto GP (die 13de van die seisoen) is Sondag in heerlike sonskynweer afgehandel. Sport (09-09-2018)
Netwerk24 Comrades-atlete hou SA se naam hoog
Bongmusa Mthembu, die Comrades-kampioen, het Saterdag die bronsmedalje op die Wêreldkampioenskap-wedloop oor 100 km in Sveti, Kroasië, verower, terwyl albei die mans-en vrouespan die silwermedalje in … Sport (09-09-2018)
Netwerk24 ‘Oneerbiedige’ Anderson beboet
Die Engelse snelbouler James Anderson het ’n prys betaal vir sy oneerbiedige gedrag teenoor die skeidsregter Kumar Dharmasena op die tweede dag van die vyfde kriekettoets teen Indië in Londen. Sport (09-09-2018)
Netwerk24 SA swemspan steun op Erin, Ayrton
In die afwesigheid van die goue swemduo van Chad le Clos en Cameron van der Burgh, sal Suid-Afrika se aanslag by die Afrika-swemkampioenskappe in Algerië grotendeels deur Erin Gallagher en Ayrton … Sport (09-09-2018)
Netwerk24 ‘Foute en geelkaart’ kelder Griekwas
’n Geelkaart en foute op kritieke tye teen die Blou Bulle Saterdag in Kimberley het Griekwas se kanse bemoeilik om vir die uitspeelrondes van die Curriebeker-reeks te kwalifiseer. Sport (09-09-2018)
Netwerk24 Retallick nie teen Bokke in aksie
Die Springbokke kan ’n klein sug van verligting slaak, want hulle sal nie Saterdag teen die beste vierslot in die wêreld, Brodie Retallick, te staan kom nie. Sport (09-09-2018)
Netwerk24 Geen trane van vreugde vir leeutemmer Naomi
Terwyl Naomi Osaka Saterdagaand net enkele meters weggestaan het van ’n Amerikaanse Ope-trofee waarvoor sy pas hand en tand geveg het, het die trane begin rol. Sport (09-09-2018)
Maroela Die fout lê nie (net) by die Springbokspan nie
Hoe maak jy ʼn porselein-ornament reg as dit van ʼn rak gestamp word? Sport (09-09-2018)
Netwerk24 Bokke hou asem op oor Mapimpi
Die ongemak waarmee Makazole Mapimpi Sondag in die vliegtuig en op lughawens rondgeloop het, sal ’n groot rede tot kommer vir die Springbokke wees met die oog op Saterdag se Rugbykampioenskaptoets in … Sport (09-09-2018)
Netwerk24 Bulle verkla Engelse
Die Bulle se stryd om John Mitchell, hul direkteur van rugby, te behou, het vandeesweek ’n onverwagse wending geneem toe ’n amptelike klag by Wêreldrugby teen die Engelse Rugbyunie (RFU) ingedien is. Sport (09-09-2018)
Netwerk24 Osaka klop Serena in eindstryd vol drama
Naomi Osaka van Japan het Serena Williams met 6-2, 6-4 in een van die mees omstrede en dramatiese eindstryde nóg van die vroue-enkelspel op die Amerikaanse Ope verslaan. Sport (09-09-2018)
Netwerk24 Groen lig vir SA-T20-reeks, uitsaai-kontrakte lol nog
Krieket Suid-Afrika (KSA) het hom gister daartoe verbind om ’n internasionale T20-toernooi in November aan te bied, maar daar lê nog baie harde werk voor voordat dit gaan realiseer. Sport (09-09-2018)