Maroela Amper vir die Kings, en beter deur die Cheetahs
Die Kings en die Cheetahs het Saterdagaand albei hul twee wedstryde teen Walliese teenstand verloor, maar dié keer was daar wel lig in die tonnel vir veral die Kings ná ʼn moedige vertoning. Sport (08-09-2018)
Maroela Curriebeker-volpunte vir Goue Leeus, Blou Bulle
Sowel die Goue Leeus as die Blou Bulle het Saterdag volpunte in die Curriebeker-reeks verdien, en is ná die afgelope ronde onderskeidelik eerste en tweede op die punteleer. Sport (08-09-2018)
Netwerk24 KSA sê ja vir nuwe T20-reeks
Die raadslede van Krieket Suid-Afrika (KSA) het Saterdag ten gunste van ’n nuwe T20-reeks in Johannesburg gestem, het KSA in ’n verklaring gesê. Sport (08-09-2018)
Netwerk24 ‘Vind regte kombinasies of word afgedank’
Die “dom” rugby wat sy span met tye gespeel het, is volgens Rassie Erasmus die rede waarom die Wallabies ’n Rugbykampioenskap-sege van 23-18 oor die Springbokke in Brisbane behaal het. Sport (08-09-2018)
Netwerk24 SA atlete spring voor in wêreld
Daar is nou geen meer twyfel dat Suid-Afrika die toonaangewers in verspring op die wêreldverhoog is nie. Sport (08-09-2018)
Netwerk24 Kings so byna aan wenkant
’n Huiwerige begin het die Southern Kings moontlik ’n oorwinning Saterdag in hul Pro14-wedstryd teen die Dragons in Wallis gekos. Sport (08-09-2018)
Netwerk24 Leeus ryg 7 drieë teen VS in
Die Leeus het ’n yskoue Ellispark Saterdagmiddag met tye warm gespeel en die Vrystaat-Cheetahs in hul Curriebeker-rugbywedstryd met 47-14 afgeransel. Sport (08-09-2018)
Netwerk24 Nog ’n antiklimaks vir Bafana
As hy nog daar is, sal Stuart Baxter, afrigter van Suid-Afrika se sokkerspan, sal straks sy voet neersit as Bafana Bafana weer ’n kwalifiserende wedstryd in Durban moet speel. Sport (08-09-2018)
Netwerk24 Blou Bulle klop Poubloues in drieëfees
Die Blou Bulle moes Saterdagmiddag hard swoeg en boonop twee geelkaarte trotseer om Griekwas in Kimberley met 45-40 (rustyd 28-21) in hul Curriebeker-wedstryd te klop. Sport (08-09-2018)
Netwerk24 Springbokke t. Wallabies
Kyk hoe die Bokke in Brisbane gevaar het. Stem jy saam met die beoordeling? Sport (08-09-2018)
Maroela Siesa, nóg ‘n skokkende Bok-vertoning!
As die Springbokspan nie eers een van die swakste Australiese spanne in baie jare sonder sy twee beste spelbrekers kan klop nie, is daar sommer baie groot fout. Sport (08-09-2018)
Netwerk24 Bokke val vas teen Wallabies
Die Springbokke se nagmerrie duur voort in Australië. Sport (08-09-2018)
Maroela All Blacks straf die Poemas vir elke klein foutjie
Dit moet die teenstanders maar altyd weet: Die All Blacks sal hulle vir die geringste foutjie straf. Sport (08-09-2018)
Netwerk24 All Blacks draf begeesterde Poemas kaf
Gemeet aan hul standaarde verdien die All Blacks net so 6 uit 10, maar hulle het Argentinië steeds met 46-24 in Saterdag se Rugbykampioenskap-toets in Nelson geklop. Sport (08-09-2018)
Netwerk24 Sokkerspeler ‘met houding’ verlaat spanhotel
Die Duitse sokkerspeler Leroy Sané het die hotel in München waar Duitsland se nasionale span tuisgaan aan die vooraand van Sondag se vriendskaplike wedstryd teen Peru verlaat. Sport (08-09-2018)
Netwerk24 Nadal onttrek; Del Potro in eindstryd
Die Argentyn Juan Martín del Potro en die Serwiër Novak Djokovic pak mekaar Sondag in die eindstryd van die Amerikaanse Ope. Sport (08-09-2018)