Netwerk24 Kirsty moet sport in Zimbabwe rergruk
Kirsty Coventry, die goue meisie van Zimbabwiese swem, is deur pres. Emmerson Mnangagwa as Zimbabwe se nuwe minister van jeug, sport, kuns en ontspanning aangestel. Sport (07-09-2018)
Maroela Sharks moes inhaal; SWD skok kampioen
Die Sharks moes ʼn rustydagterstand uit die weg ruim, om die Pumas Vrydag in hul Curriebeker-kragmeting in Durban te klop. Sport (07-09-2018)
Netwerk24 ‘Sebra-slagter’ kan Baxter se aansien verhoog
Die Sebra-slagter Bradley Grobler kan die druk verlig wat al weer teen die Suid-Afrikaanse sokkerbreier Stuart Baxter begin opbou. Sport (07-09-2018)
Netwerk24 SA bergfietsryer wêreld-kampioen
Suid-Afrika spog met ’n nuwe wêreldkampioen nadat die bergfietsryer Alan Hatherly Vrydag die goue medalje by Wêreldbyeenkoms in Lezerheide in Switserland verower het. Sport (07-09-2018)
Netwerk24 Engelse rugbyklub stig ’n skool
Die Engelse rugbyklub Saracens het ’n unieke stukkie geskiedenis gemaak deur ’n hoërskool vir leerlinge van agtergeblewe gemeenskappe in Noord-Londen te stig. Sport (07-09-2018)
Netwerk24 Haaie vat vlam in tweede helfte teen Pumas
“Ons moet beter begin,” het al wat ’n Haai is deur die week verklaar voor hul Curriebeker-kragmeting Vrydagaand met die Pumas in Durban. Sport (07-09-2018)
Netwerk24 Engelse ster Ashton vir boorvat geskors
Die Engelse rugbyspeler Chris Ashton het hom Vrydag ’n skorsing van sewe weke op die hals gehaal vir ’n boorvat in ’n voorseisoense wedstryd vir Sale teen die Franse span Castres op 17 Augustus. Sport (07-09-2018)
Netwerk24 IAAF moet ‘Caster-reël’ herroep, sê Tucker
Die studie waarop die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF) sy sogenaamde “Caster-reël” gegrond het, is onbetroubaar en behoort herroep te word. Sport (07-09-2018)
Netwerk24 Rabs sal sy keer moet ken teen bielie
Die Cheetahs se linkervleuel Rabs Maxwane sê hy is oorgehaal om die Walliese makro-vleuel George North van die Ospreys die stryd in hulle Pro14-wedstryd Saterdag aan te sê. Sport (07-09-2018)
Netwerk24 Ledesma pas Aussie-lesse by Poemas toe
Argentinië se afrigter, Mario Ledesma, sê die lesse wat hy geleer het as hulpafrigter van die Wallabies het hom in staat gestel om die Poemas se rugby tot so ’n mate te versterk dat hulle verlede … Sport (07-09-2018)
Netwerk24 Henson 1 minder probleem vir Kings
Die Southern Kings hoef hulle darem nie Saterdag oor die Dragons se veteraan-losskakel Gavin Henson te bekommer nie. Sport (07-09-2018)
Netwerk24 2 Puma-breiers neem leisels by Griekwas
Brent Janse van Rensburg, oudafrigter van die Pumas, is die nuwe hoofbreier van Griekwas se rugbyspan in die plek van Peter Engledow. Sport (07-09-2018)
Maroela Is die All Blacks dalk te grootkop met die klomp veranderinge?
Dit gaan onder Mario Ledesma vanjaar veel beter op die veld met albei Argentinië se spanne in die Superrugby- én die Rugbykampioenskap-reeks, maar of dit genoeg is om die “nuwe” All Blacks te stuit… Sport (07-09-2018)
Netwerk24 Pote wéét hoe taai Griekwas tuis is
Die laaste afrigter wat Griekwas se rugbyspan na ’n Curriebeker-oorwinning oor die Blou Bulle kon lei, is Pote Human, toevallig nou die Ligbloues se breier. Sport (07-09-2018)
Maroela Kings, Cheetahs sal foute moet beperk om te wen
As jy die vooruitsigte van die twee Suid-Afrikaanse spanne in Saterdag se tweede ronde van die Pro14-reeks wil opsom, sal dit seker wees dat selfs ʼn enkele oorwinning ʼn welkome maar onverwagse uits… Sport (07-09-2018)
Netwerk24 Cook wil weer vriende word met KP
Alastair Cook, wat tans teen Indië in sy laaste kriekettoets vir Engeland speel, hoop hy kan sy verhouding met sy voormalige spanmaat Kevin Pietersen herstel. Sport (07-09-2018)
Netwerk24 Gaan Beale Bokke na lug laat gryp?
Gaan Kurtley Beale die Springbokke se binne-agterspelers Saterdag na lug laat gryp?. Sport (07-09-2018)
Netwerk24 AB speel in Pakistanse T20-liga
Die voormalige Protea-kolwer AB de Villiers gaan in Februarie in die Pakistanse Superliga (PSL) te siene wees. Sport (07-09-2018)
Netwerk24 Leeus kan Vrystaat met vaart verrinneweer
’n Sorgvrye aanslag. Dít is wat Saterdag op die Leeus wag in hul Curriebekerstryd teen die Vrystaat-Cheetahs op Ellispark. Sport (07-09-2018)
Netwerk24 Kolbe wys in Frankryk hy kan reuse neervel
Cheslin Kolbe se Dawid-vertonings teen die Goliats van die Franse Top14-liga, soos Nemani Nadolo (Montpellier, 130 kg) en Josua Tuisova (Toulon, 108 kg), het die deurslag gegee in sy insluiting in … Sport (07-09-2018)
Netwerk24 Rebels wil jag maak op verstote Quade
Die Melbourne Rebels kan nuwe lewe blaas in die rugbyloopbaan van die verstote Wallaby-spelskepper Quade Cooper en is volgens hul kaptein, Will Genia, gretig om hom vir volgende jaar se … Sport (07-09-2018)
Netwerk24 Franco gee Cheetahs nóg ’n kans
Die Cheetahs se breier, Franco Smith, het die versoeking weerstaan om grootskeepse veranderinge aan te bring aan sy span, wat verlede week slae gekry het by Munster in Ierland. Sport (07-09-2018)
Netwerk24 Jantjies moet brul in Bok-trui
Met David Pocock uit Saterdag se Rugbykampioenskapstoets in Brisbane, verskuif die kollig skielik van die losstryd na Elton Jantjies en Kurtley Beale se tweestryd op losskakel. Sport (07-09-2018)
Netwerk24 Bokke kan 2 plekke op ranglys klim
Suid-Afrika sal bo-oor Australië en Skotland op Wêreldrugby se ranglys bokspring indien hy die Wallabies in Saterdag se Rugbykampioenskapstoets in Brisbane klop. Sport (07-09-2018)
Netwerk24 Mo’unga lê All Black-toets af
Terwyl Suid-Afrika tussen losskakels rondval sonder om een te vind wat bestendig presteer, stel die All Blacks in Saterdag se Rugbykampioenskapstoets teen Argentinië nóg een, wat vermoedelik van … Sport (07-09-2018)
Netwerk24 Bjorn draf eerste keer vir Kings uit
Die voormalige Springbok Bjorn Basson sal Saterdag in Wallis sy debuut vir die Southern Kings in ’n Pro14-wedstryd teen die Dragons maak. Sport (07-09-2018)
Netwerk24 Kolisi se Bok-wittebrood as leier verby
Siya Kolisi se kapteinskap-wittebrood is verby. Sport (07-09-2018)
Netwerk24 Woods, McIlroy maak PGA-geskiedenis
Tiger Woods en Rory McIlroy het Donderdag geskiedenis gemaak deur die gesamentlike voortou op die BMW-kampioenskap in Pennsilvanië in die VSA te neem. Sport (07-09-2018)
Maroela Pocock uit Bokke-toets: Is dit die All Blacks se skuld?
Die debat of die All Blacks die reëls buig (en daarmee wegkom) het opnuut opgevlam nadat die Wallabies se groot baljagter David Pocock vanweë ʼn nekbesering nie sy fiksheid kon bewys vir Saterdag se… Sport (07-09-2018)
Netwerk24 Serena pak Osaka in eindstryd in New York
Serena Williams haal haar negende Amerikaanse Ope-eindstryd, waar die onbesonge Japanner Naomi Osaka op haar wag. Sport (07-09-2018)
Netwerk24 Bobaas-baljagter aan Bok-toets onttrek
Die Wallabies is Vrydag die nekslag toegedien met die nuus dat David Pocock hom weens ’n nekbesering aan die toets teen die Bokke moes onttrek. Sport (07-09-2018)
Netwerk24 ‘Bel Handré self, as julle my nie glo’
Handré Pollard is nie oor sy koue skopskoen vir die naweek se toets teen die Wallabies in Brisbane gepos nie, sê Rassie Erasmus. Sport (07-09-2018)
Maroela Vandag se sportnuus
Die Springbokke speel môre in hul derde wedstryd van vanjaar se Rugbykampioenskap teen Australië in Brisbane en Bafana Bafana speel môre in ʼn Afcon-kwalifiseringswedstryd teen Libië in Durban. Sport (07-09-2018)
Netwerk24 Sewes goeie leerskool vir aspirant-Bokke
Cheslin Kolbe? Die voormalige Blitsbokke Kwagga Smith en Sikhumbuzo Notshe het ook vanjaar hul buigings vir die Springbokke gemaak. Sport (07-09-2018)