Netwerk24 Bod van £275 m. vir Engelse rugby
Die Engelse Premierliga oorweeg dit om eienaarskap aan ’n private ekwiteit vir £275 miljoen (sowat R5,5 miljard) te verkoop. Sport (06-09-2018)
Netwerk24 Keshav trek 11 paaltjies plat in rillerstryd
Die Protea-draaier Keshav Maharaj het met sy sewe paaltjies vir Lancashire in Somerset se tweede beurt gesorg dat daar vir die eerste keer in 15 jaar ’n gelykopuitslag in meerdaagse graafskapwedstyd … Sport (06-09-2018)
Netwerk24 Daan stof Vrystaat-skrummasjien af
Hoewel die Vrystaat-Cheetahs vriend en vyand verras het deur die sterbelaaide Haaie met ’n feitlik nuwe span goed skrik te maak, is hulle opnuut voor ’n uitdaging Saterdag in Johannesburg. Sport (06-09-2018)
Netwerk24 Rafa bra skrikkerig vir Juan Martin
Die Spanjaard Rafael Nadal en Argentinië se Juan Martin del Potro het mekaar die afgelope 12 maande in drie van die vier Grand Slam-tennistoernooie gepak – en Del Potro het elke keer aan die kortste … Sport (06-09-2018)
Netwerk24 Leeus kies slim predikantseun op bank
Die afrigter van die Leeus se Curriebeker-rugbyspan, Ivan van Rooyen, het een van die vyf intelligentste mense wat hy nóg ontmoet het op die plaasvervangerbank gekies vir Saterdag se kragmeting teen … Sport (06-09-2018)
Netwerk24 Bulle soek vroeë uitklophou in Kimberley
Moenie Griekwas vroeg hoop gee en toelaat om selfvertroue te kry nie. Pote Human, afrigter van die Blou Bulle, het onder meer dié raad vir sy spelers aan die vooraand van Saterdag se … Sport (06-09-2018)
Maroela Geen span kan Curriebeker-loesing bekostig
Vanweë die kort Curriebeker-seisoen vanjaar kan geeneen van die spanne wat dié naweek in aksie is, bekostig om te verloor nie. Sport (06-09-2018)
Netwerk24 Jones hou nie nagklub-herrie teen Cipriani
Danny Cipriani se kans om weer vir Engeland rugby te speel, sal alles afhang van sy spelpeil vir Gloucester, het Eddie Jones, die Rose se afrigter, gesê. Sport (06-09-2018)
Netwerk24 SA se hoop op dié jongelinge by Spele
Die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (Saskok) het Donderdag sy finale span vir die Olimpiese Jeugspele aangekondig. Sport (06-09-2018)
Netwerk24 Oud-Man City-man soek 3 punte teen Bafana
Libië se “Engelse” wapen, Ahmad Benali, sê sy sokkerspan sal met niks minder as drie ligapunte teen Bafana Bafana tevrede wees nie. Sport (06-09-2018)
Netwerk24 Kruger-kleinsus skitter ook op tennisbaan
Hier kom die ander Kruger-sussie. Sport (06-09-2018)
Netwerk24 Kirchner kon ook vir Kings gespeel het
As die Southern Kings se geldsake vroeër hanteer is, het Zane Kirchner, voormalige Springbok-heelagter, dalk nou vir die Oos-Kapenaars gespeel. Sport (06-09-2018)
Netwerk24 Willemse nie weer op SuperSport te sien
Ashwin Willemse sal nie weer op televisie gesien word as ’n rugbyontleder vir SuperSport nie. Sport (06-09-2018)
Netwerk24 Haaie wil teen Pumas vergoed
Robert du Preez, die Haaie se breier, het die heuningkwas behoorlik uitgehaal voordat sy span die Pumas Vrydagaand in Durban pak. Sport (06-09-2018)
Netwerk24 ‘Bokke net so fiks soos All Blacks’
Die Springbokke se fiksheid is op dieselfde vlak as die All Blacks s’n. Rassie Erasmus twyfel nie ’n oomblik daaroor nie. Sport (06-09-2018)
Netwerk24 Boland Rugbyunie kry nuwe hoof
Cassie Carstens, direkteur van die suksesvolle Wildeklawer-skoletoernooi, het Maandag in sy nuwe pos as uitvoerende hoof van die Boland Rugbyunie begin. Sport (06-09-2018)
Netwerk24 Bulle kies Blitsbok Dylan op bank
’n Stryd om oorlewing. Só beskryf Pote Human, afrigter van die Blou Bulle, Saterdag se Curriebeker-kragmeting met Griekwas in Kimberley. Sport (06-09-2018)
Netwerk24 Daan torring nie aan Vrystaat-span
’n Noodgedwonge verandering is aan die Vrystaat-Cheetahs se Curriebeker-span gemaak nadat Gerhard Olivier opgeroep is om dié rugbyunie se Pro14-span te verteenwoordig. Sport (06-09-2018)
Maroela Klubrondomtalie: spanning in strawwe eindstryde
Meedoënlose rugby, en spanning eerder as skouspel, het van die naweek se klubeindstryde gekenmerk. Sport (06-09-2018)
Netwerk24 Leeus pak Vrystaat met nuwe heelagter
Die Leeus het vier veranderinge aan die span gemaak wat die Blou Bulle geklop het vir Saterdag se wedstryd op Ellispark teen die VS-Cheetahs. Sport (06-09-2018)
Netwerk24 F1 se Lewis sê hy wou soos Kimi wees
Lewis Hamilton sê Formule Een sal die vlieënde Fin Kimi Räikkönen mis. Sport (06-09-2018)
Maroela Wallabies se afrigter verras met losskakel
ʼn Verrassing op losskakel, en hul twee vernaamste spelers wat fiks is vir Saterdag se toets teen Suid-Afrika, is die kenmerk van die Wallabies-span wat Donderdag deur hul afrigter Michael Cheika … Sport (06-09-2018)
Netwerk24 Waar’s die Bokke se baljagter?
Die Bok-afrigtingspan plaas sy vertroue in sy agttal as ’n eenheid, eerder as in ’n individu, as teenvoeter vir die Wallabies se baljagters. Sport (06-09-2018)
Maroela Vier drieë verdien tog-seker ʼn ruskansie
Om vir die All Blacks vier drieë te druk, beteken nie noodwendig jy sal in Nieu-Seeland se volgende toets speel of selfs net op die bank wees nie. Sport (06-09-2018)
Maroela Poemas snoei óók in week van verandering
Dit was ʼn week van verandering met die aankondiging van die vier spanne vir Saterdag se twee Rugbykampioenskap-toetse. Sport (06-09-2018)
Netwerk24 Rassie sê waarom hy Marx weglaat
Die Bok-afrigter sê hy sou selfs meer veranderinge aangebring het as hulle die Poemas twee weke gelede geklop het. Sport (06-09-2018)
Maroela Wallaby-verrassing op losskakel
ʼn Verrassing op losskakel, en hul twee vernaamste spelers wat fiks is vir Saterdag se toets teen Suid-Afrika, is die kenmerk van die Wallaby-span wat Donderdag deur hul afrigter Michael Cheika … Sport (06-09-2018)
Maroela Vier drieë verdien seker ʼn ruskansie ...
Om vir die All Blacks vier drieë te druk, beteken nie noodwendig jy sal in Nieu-Seeland se volgende toets speel of selfs net op die bank wees nie. Sport (06-09-2018)
Maroela MotoGP: Ducati wil momentum behou
Die aandag verskuif dié week na die San Marino MotoGP. Sport (06-09-2018)
Netwerk24 Losskakel Mo’unga kry sy All Black-kans
Die All Blacks se afrigter, Steve Hansen, het verskeie veranderinge aan sy span gemaak vir Saterdag se Rugbykampioenskapstoets teen Argentinië in Nelson. Sport (06-09-2018)
Maroela Vandag se sportnuus
Die Springbokspan wat Saterdag in die Rugbykampioenskap teen Australië speel toon verskeie veranderinge. Daar is ʼn nuwe voorry, geskommelde lostrio asook nuwe losskakel- en senterkombinasie. Sport (06-09-2018)
Maroela Rassie verras toe (wel) met Bongi en Elton
Dit was toe nie net spoke wat opgejaag is nie. Die Springbokke pak die Wallabies Saterdag in Brisbane sonde hul enigste baljagter, Malcolm Marx, en Elton Jantjies het die jawoord bo Handré Pollard op … Sport (06-09-2018)
Netwerk24 Djokovic, Keys vorder na halfeind
Die tweemalige kampioen Novak Djokovic het Donderdagoggend (SA tyd) John Millman se Amerikaanse Ope-sprokie by Flushing Meadows beëindig. Sport (06-09-2018)
Netwerk24 Beale vervang Foley op 10 teen Bokke
Australië se afrigter, Michael Cheika, het met sy spankeuse verras vir Saterdag se Rugbykampioenskapstoets teen Suid-Afrika in Brisbane. Sport (06-09-2018)
Netwerk24 Krieketspan loop deur onder weeluise
Pakistan se voormalige linkshandige toetsaanvangskolwer Imran Farhat het sy ontsteltenis uitgespreek oor die haglike toestand van die kleedkamer en die veld wat aan die krieketspelers toegewys is vir … Sport (06-09-2018)
Netwerk24 Kei klop Cilic in marathon-stryd
Aan die begin van 2018 het Kei Nishikori hom in die Challenger-reeks bevind, nadat hy die laaste vyf maande van verlede jaar weens ’n polsbesering gemis het. Sport (06-09-2018)