Netwerk24 Kruger (102*) kasty Dolphins
Pat Kruger het ’n onoorwonne 102 van 56 balle in die Knights se sege oor die Dolphins in die T20-wedstryd om die Umthunzi-beker tussen die spanne Woensdag in Port Shepstone gemoker. Sport (05-09-2018)
Netwerk24 Dragons se breker oorgehaal vir Kings
Die breker-agtsteman Ross Moriarty is slaggereed om die Southern Kings met sy vurige stormlope en aggressiewe verdediging te teister. Sport (05-09-2018)
Netwerk24 Wallis hou kamp in Japan voor WB
Die Walliese rugbyspan sal in September, voor die begin van die Wêreldbeker-toernooi in 2019 in Japan, ’n voorbereidingskamp in Kitakjoesjoe hou. Sport (05-09-2018)
Netwerk24 Bokswêreld kyk grootoog na dié geveg
As jy wil weet wie gaan Saterdag se groot boksgeveg in New York tussen Shawn Porter en Danny Garcia wen, vra vir Keith Thurman. Sport (05-09-2018)
Netwerk24 ‘Selfvertroue’ gee Swarts regmerkie by Engledow
Die besluit om André Swarts, plaasvervanger-losskakel van Griekwas, op senter in te span is nie uit nood geneem nie, maar omdat hy met selfvertroue speel. Sport (05-09-2018)
Netwerk24 Osaka vee die vloer met Tsurenko
Die 20-jarige Naomi Osaka het die halfeindronde van die Amerikaanse Ope Woensdag in styl gehaal, toe sy Lesia Tsurenko ’n behoorlike tennisles gegee het. Sport (05-09-2018)
Netwerk24 Pumas se Ungerer wil Haaie laat spyt kry
Dit is altyd lekker om teen ’n span te speel wat jou nie na waarde geskat het nie, sê Stefan Ungerer, skrumskakel van die Pumas. Sport (05-09-2018)
Netwerk24 Henning weet nou hy kan saampraat
Suid-Afrika se Philip Henning het saamgesels en was in die wedstryd teen die nommer een en eerste gekeurde, Chun Hsin Tseng. Die enigste verskil was dat die speler van Taiwan die bepalende punte net … Sport (05-09-2018)
Maroela Kommer in Wallaby-kamp oor twee beseerde sterre
Saam met hul afwagting oor wat Rassie Erasmus beplan vir Saterdag se Rugbykampioenskap-toets teen die Wallabies in Brisbane, is daar in die Australiese kamp kommer oor hul beseerde spelers. Sport (05-09-2018)
Netwerk24 Bafana se Bradley wys met doel hy’s reg
Die afrigter van Suid-Afrika se nasionale sokkerspan, Stuart Baxter, het Bafana Bafana se oefenwedstryd teen AmaZulu Woensdag as “heel nuttig” beskryf. Sport (05-09-2018)
Maroela Hóé sal ʼn nat Suncorp die Bokke raak?
Die Springbokke het vanjaar twee uit die twee keer wat dit in hul toetse gereën het, omtrent letterlik kleigetrap ‒ en die vooruitsigte vir die Suncorp-stadion waar hulle Saterdag (12:00 SA tyd) teen … Sport (05-09-2018)
Netwerk24 Heyns, Van der Burgh help swemmers
Groot name in die swemwêreld soos Cameron van der Burgh en Penny Heyns sal op ’n “atlete-komitee” dien wat Swem Suid-Afrika (SSA) op die been gebring het. Sport (05-09-2018)
Netwerk24 Operasie groot knou vir Oupa se WB-kanse
Oupa Mohoje se Pro14-seisoen is daarmee heen en sy kanse om volgende jaar in die Wêreldbeker-toernooi te speel, is nou ook bitter skraal. Sport (05-09-2018)
Netwerk24 Nuwe bloed, nuwe breier vir SA Fast5-span
Net een lid van Suid-Afrika se Fast5-netbalspan van verlede jaar het oorgebly vir vanjaar se Wêreldtoernooi. Sport (05-09-2018)
Netwerk24 Bjorn kies hardebaarde
Thomas Bjorn, kaptein van Europa se Ryderbeker-gholfspan, het ’n hoë premie op ervaring geplaas toe hy Paul Casey, Sergio Garcia, Ian Poulter en Henrik Stenson as sy vier kapteinskeuses aangewys het. Sport (05-09-2018)
Netwerk24 Dale vier terugkeer met 3 paaltjies
Die Protea-snelbouler Dale Steyn het met sy terugkeer tot die krieketveld ná ’n geringe liesbesering 3/25 in ’n Engelse graafskapwedstryd laat kantel. Sport (05-09-2018)
Netwerk24 ‘Cook moenie in laaste toets speel’
Die voormalige Engelse krieketspeler en -afrigter David Lloyd sê die uittredende aanvangskolwer Alastair Cook moenie ’n laaste toets teen Indië gegun word nie. Sport (05-09-2018)
Netwerk24 Pumas met 4 veranderinge na Haaitenk
Ruwellyn Isbell, blitsige vleuel van die Pumas, maak sy terugkeer ná ’n kakebeenbesering en word Vrydag teen die Haaie in die twee spanne se Curriebeker-wedstryd in Durban losgelaat. Sport (05-09-2018)
Netwerk24 Koester Curriebeker, pleit afrigter
Diegene wat die Curriebeker-reeks se doodsberig wil skryf, moet gerus weer dink, sê Joey Mongalo, die Leeus se verdedigingsafrigter. Sport (05-09-2018)
Netwerk24 ‘Swak leierskap knou Boland-rugby’
Die Boland Rugbyunie is in ’n finansiële verknorsing omdat daar nie goeie leierskap is nie, sê Willie Small, ’n voormalige uitvoerende hoof van dié unie. Sport (05-09-2018)
Netwerk24 Furyk plaas Ryderbeker-hoop op Tiger, Phil
Tiger Woods en Phil Mickelson se middelmatige vertonings in die Ryderbeker-kompetisie het Jim Furyk, kaptein van die Amerikaanse span, nie daarvan laat afsien om hulle in sy groep in te sluit nie. Sport (05-09-2018)
Maroela Nog ʼn Du’Plessis tree na vore
Al ooit gehoor van Du’Plessis Kirifi? Sport (05-09-2018)
Netwerk24 Bielie wil Bokke in skrums karnuffel
Taniela Tupou, wat die skaal op 128 kg laat kreun, wil die Springbok-skrum soos ’n swaar hamer tref. Sport (05-09-2018)
Netwerk24 ‘Kiwi’s blind vir Beauden Barrett se foute’
Die omstrede Nieu-Seelandse rugbyskrywer Mark Reason waarsku dat All Black-ondersteuners hulle blind staar teen Beauden Barrett se skitterspel. Sport (05-09-2018)
Netwerk24 Poubloues kies Blackie op senter
André Swarts, plaasvervanger-losskakel van Griekwas, draf Saterdag in ’n verrassende keuse op senter teen die Blou Bulle in hul Curriebeker-wedstryd in Kimberley uit. Sport (05-09-2018)
Netwerk24 Bokke se WB-veldtog in weegskaal
Die uitslae in die Bokke se volgende vier kragmetings in die Rugbykampioenskap sal volgens Jake White ’n ontsaglike groot invloed op hul WB-veldtog hê. Sport (05-09-2018)
Netwerk24 Bokke wil nie zombies in Brisbane wees
Die Bokke het hul oefenprogram vandeesweek noodgedwonge vir die laat afskoptyd in hul toets teen die Wallabies in Brisbane aangepas. Sport (05-09-2018)
Netwerk24 Rob gee 2 nuwelinge kans teen Pumas
Die belowende jong Aphelele Fassi kry Vrydagaand sy eerste geleentheid in die Haaie se beginspan wanneer die Durbaniete die Pumas op Kingspark aandurf. Sport (05-09-2018)
Netwerk24 Federer moet meer speel of uittree
Roger Federer moet aan meer tennistoernooie deelneem of dit oorweeg om uit te tree, sê die voormalige Wimbledon-kampioen Pat Cash. Sport (05-09-2018)
Netwerk24 Nadal oorleef rillerstryd van 5 stelle
Aanhouer wen, vra maar die wêreld se voorste tennisspeler, Rafael Nadal. Sport (05-09-2018)
Maroela Vandag se sportnuus
By die Amerikaanse Ope op Flashing Meadow in New York het die kwarteindwedstryde gister begin en ná die Dell Technologies Gholfkampioenskap is Bryson de Chambeau nou sewende op die wêreldranglys. Sport (05-09-2018)
Netwerk24 Kallis, AB haal Donald se ‘droomspan’
Die voormalige Proteas Jacques Kallis en AB de Villiers is albei deur Allan Donald in sy beste span van alle tye ingesluit. Sport (05-09-2018)