Netwerk24 ‘Eeu te laat’, maar krieketreëls nou ook in Xhosa
Die evangelie van krieket kan in nóg ’n taal verkondig word nadat die reëls van die spel amptelik in Xhosa vertaal en in boekformaat beskikbaar is. Sport (04-09-2018)
Netwerk24 Luvo doen dit weer
Minder as ’n week nadat Luvo Manyonga sy Diamantliga-titel verdedig het, het hy in die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF) se Wêreld-uitdaagbyeenkoms in Zagreb in Kroasië weer op … Sport (04-09-2018)
Netwerk24 SA bergfietsryers pak wêreld in Switserland
Mense se persepsies van Switserse dorpe is ’n rustige omgewing, omring deur beeldskone berge en mere. Sport (04-09-2018)
Netwerk24 Shamsi maak Karibiese draai
Tabraiz Shamsi, draaibalbouler van die Proteas, is deur die St Kitts and Nevis Patriots in die Karibiese Premierliga (KPL) nadergetrek. Sport (04-09-2018)
Netwerk24 Segelose Vrystaat nóú gevaarlik
'Van hulle is jong ouens wat die kans kry om vir kontrakte te speel en hulle gaan alles uithaal om te wys wat hulle kan doen.' Sport (04-09-2018)
Netwerk24 Vaughn (110) weer op stukke met kolf
Vaughn van Jaarsveld (110) het ’n honderdtal vir die Dolphins gemoker in hul vriendskaplike eendagwedstryd teen die Knights wat hulle Dinsdag in Port Shepstone met 32 lopies gewen het. Sport (04-09-2018)
Netwerk24 Leierskap laat Ward by Haaie gedy
Jeremy Ward is vroeg in sy rugbyloopbaan reeds as ’n leier geoormerk en noudat hy met meer verantwoordelikheid in die Haaie se agterlyn toevertrou word, gedy hy in die Curriebeker-reeks. Sport (04-09-2018)
Netwerk24 Sevastova knikker Sloane uit
Ná drie agtereenvolgende kwarteindstryde by die Amerikaanse Ope sal die Letlander Anastasija Sevastova Donderdag uiteindelik aantree vir ’n halfeindstryd. Sport (04-09-2018)
Netwerk24 Oupa weet Woensdag wat sy lot is
Die Cheetahs se kaptein in die Pro14-rugbyreeks, Oupa Mohoje, sal Woensdag weet of sy seisoen verby is nadat hy Saterdag sy knie in die span se eerste wedstryd teen Munster beseer het. Sport (04-09-2018)
Netwerk24 Henning veg terug voor hitte spel stop
Suid-Afrika se Philip Henning het Dinsdag die bordjies skitterend verhang teen die wêreld se nommer een junior tennisspeler, Chun Hsin Tseng van Taiwan, toe hul wedstryd in die tweede ronde van die … Sport (04-09-2018)
Netwerk24 Bafana wil Franse klub by Fifa verkla
Stuart Baxter, afrigter van Suid-Afrika se sokkerspan, is vies oor die Franse klub Strasbourg se “amateuragtige hantering” van sake rondom Lebo Mothiba, wat die vierde speler geword het om hom aan … Sport (04-09-2018)
Netwerk24 Faf-hulle wil sonder ‘bagasie’ WB toe in 2019
Geen vrees vir mislukking. Dit sal die Suid-Afrikaanse krieketspan se leuse wees tydens aanstaande jaar se Wêreldbeker-toernooi in Engeland. Sport (04-09-2018)
Netwerk24 Griekwas se Enver brand vir Bulle-stryd
Ná meer as twee maande langs die kantlyn brand Enver Brandt, die blitsige vleuel van Griekwas, om weer sy voete op die rugbyveld te sit. Sport (04-09-2018)
Maroela Allister en Rassie: Só verskil hul spankeuses
Dit bly interessant om te sien hoe die afrigters, met ʼn eie spelpatroon en aanslag, aan voorgangers se spanne verander of skielik self handomkeer spanne kies as hulle onverwags verloor. Sport (04-09-2018)
Netwerk24 SA krieketvroue se Karibiese kleedrepetisie
Die Suid-Afrikaanse vrouekrieketspan se reeks van drie eendagwedstryde en vyf T20-wedstryde teen die Wes-Indiese Eilande is die ideale voorbereiding vir die T20-Wêreldtoernooi, wat in November daar … Sport (04-09-2018)
Netwerk24 Nathan wil Fuzile topbokser maak
As alles volgens plan verloop, kan die afrigter Colin Nathan een van die beste boksers in die land, Azinga Fuzile, help om ook ’n wêreldkampioen te word. Sport (04-09-2018)
Netwerk24 Leicester pos breier ná eerste wedstryd
Die Engelse rugbyklub Leicester Tigers het sy afrigter, die Australiër Matt O’Connor, ná slegs een wedstryd in die nuwe Premierliga-seisoen die trekpas gegee. Sport (04-09-2018)
Netwerk24 ‘Baba Chabal’ sê veggees Vrystaat se troef
Wat aan die begin van die jaar aanvanklik ’n proeftydperk van twee weke sou wees, het uitgeloop op ’n kontrak vir Curriebeker-rugby. Sport (04-09-2018)
Netwerk24 Hoogtepunte uit die verlede
Onthou jy nog dié sportgebeure? Sport (04-09-2018)
Netwerk24 Sarel onder mes
Dit kan nog ’n tydjie neem voordat die skrumskakel Sarel Pretorius sy buiging vir die Southern Kings maak. Sport (04-09-2018)
Netwerk24 ‘T20-glansreeks van kritieke belang vir SA’
Duidelikheid oor Suid-Afrika se beplande T20-glanstoernooi, wat in November en Desember moet plaasvind, sal dié naweek verkry word. Sport (04-09-2018)
Maroela Tennis: Groot hartseer want die goue driemanskap se era loop uit
Die laaste vyftien jaar se manstoernooie is wêreldwyd deur drie spelers oorheers. Sport (04-09-2018)
Netwerk24 Ferrari-baas ‘gewalg’ deur uitjouery
Luca di Montezemolo, voormalige president van Ferrari, sê hy is “gewalg” deur Formule Een-aanhangers wat Lewis Hamilton uitgejou het ná Sondag se Italiaanse Grand Prix. Sport (04-09-2018)
Netwerk24 Dale terug op veld, Rilee weer pa
Dale Steyn maak vandeesweek sy terugkeer tot die krieketveld in Hampshire se meerdagstryd teen Worcestershire in die Engelse graafskapliga. Sport (04-09-2018)
Netwerk24 ‘Springbokke leef nie in verlede’
Die Bokke se droewige vertoningslys in Australasië is nie ’n sielkundige struikelblok vir hulle voor Saterdag se toets in Brisbane nie, sê Warren Whiteley. Sport (04-09-2018)
Netwerk24 Saak teen Jurie ‘gereed vir verhoor’
Die Universiteit Stellenbosch (US) se saak teen Jurie Roux sal in alle waarskynlikheid in 2019 op die spits gedryf word. Sport (04-09-2018)
Netwerk24 Kolbe as plaasvervanger losgelaat
Cheslin Kolbe kan sy toetsbuiging Saterdag in Brisbane as ’n plaasvervanger in die Rugbykampioenskapstoets teen die Wallabies maak. Sport (04-09-2018)
Maroela Rassie se waagstuk, of is dit vooraf se kopspeletjies?
ʼn Mens weet nie hoe betroubaar en in die kol  die bespiegelings vanuit Australië is oor die Springbokspan wat Saterdag in Brisbane in die Rugbykampioenskap teen die Wallabies speel nie Sport (04-09-2018)
Netwerk24 Kies Cheslin nou al, sê Breyton
Kies Cheslin Kolbe nóú al, sê die voormalige Springbok-blits Breyton Paulse. Sport (04-09-2018)
Netwerk24 Roger, Maria sorg vir donker aand in New York
Die Amerikaanse Ope het Maandag twee van sy grootste trekpleisters verloor toe Roger Federer en Maria Sharapova uit dié tennistoernooi geboender is. Sport (04-09-2018)
Netwerk24 Dokters tevrede met Wayde se vordering
Hulle is baie tevrede met Wayde van Niekerk se vordering die afgelope drie maande, maar sal eers moet sien hoe sy knie reageer wanneer hy baanwerk doen. Sport (04-09-2018)
Maroela Vandag se sportnuus
By die Amerikaanse Ope op Flashing Meadow in New York is die vierde ronde afgehandel. Sport (04-09-2018)