Netwerk24 Novak te sterk vir Portugees Sousa
Hy was weliswaar nie op sy skerpste of gemaklikste nie, maar dit het Novak Djokovic geen aks teruggehou nie terwyl hy die Portugees Joao Sousa se Amerikaanse Ope Maandag beëindig het. Sport (03-09-2018)
Netwerk24 Knights pak Dolphins in Port Shepstone
Die Knights se Rudi Second en Duanne Olivier is terug by die franchise nadat hulle ’n deel van die voorseisoen misgeloop het weens Suid-Afrika A se kriekettoer in Indië. Sport (03-09-2018)
Netwerk24 Gayle en kie moker Tallawahs disnis
’n Onoorwonne 45 lopies deur die Suid-Afrikaanse krieketspeler Rassie van der Dussen het sy span, die St. Kitts and Nevis Patriots, gehelp om vir die uitspeelronde van die Karibiese Premierliga te … Sport (03-09-2018)
Netwerk24 Kovsies nou voor in Varsitybeker-netbalreeks
Daar is ’n nuwe voorloper in die Varsitybeker-netbalreeks. Sport (03-09-2018)
Netwerk24 Bulle se Zim-slot volg in spore van kinderhelde
Om Griekwas in Kimberley te pak, is ’n intimiderende vooruitsig vir enige speler wat pas sy Curriebeker-buiging gemaak het, maar die 22-jarige Bulle-slot Eli Snyman sê sy span het slegs een doelwit: … Sport (03-09-2018)
Netwerk24 Kevin dalk uit top-10 ná loesing
Die nederlaag wat Kevin Anderson Sondag in die vierde ronde van die Amerikaanse Ope teen Dominic Thiem gely het, gaan hom duur te staan kom op die wêreldranglys – en kan hom selfs uit die top-10 laat … Sport (03-09-2018)
Netwerk24 Reinardt verleng kontrak met Dimension Data
Die Suid-Afrikaanse fietsryer Reinardt Janse van Rensburg het sy kontrak met die Dimension Data-span verleng. Sport (03-09-2018)
Netwerk24 Breier ‘hartseer’ oor agteruitgang van OP-rugby
Dit is hartseer dat rugby in die Oos-Kaap só agteruitgegaan het dat die OP se o.19-span ’n loesing van 134-7 toegedien kan word. Sport (03-09-2018)
Netwerk24 All Blacks lugtig vir Poemas se voorhoede
Die Argentyne se kragtige skrumwerk het die All Blacks al in die verlede deeglik beproef en daar lê Saterdag ’n “yslike uitdaging” voor hulle as hulle die Poemas se groot voorspelers in toom wil hou. Sport (03-09-2018)
Netwerk24 Baxter se seun help Bafana brei vir Libië-stryd
Die Suid-Afrikaanse sokkerspan gaan moontlik Saterdag in Durban sonder ’n handvol van Stuart Baxter se uitverkorenes teen Libië oor die weg moet kom in dié span se kwalifiseringswedstryd vir die … Sport (03-09-2018)
Netwerk24 Boere-Skot Du Preez onder mes
Cornell du Preez, losvoorspeler van Skotland se nasionale rugbyspan en gebore Suid-Afrikaner, moes ’n keeloperasie ondergaan ná ’n besering die afgelope naweek. Sport (03-09-2018)
Netwerk24 Groot toets wag nou op Henning
Die wêreld se voorste junior tennisspeler wat op Suid-Afrika se Philip Henning in die tweede ronde wag, is goed, maar nie onoorwinbaar nie. Sport (03-09-2018)
Netwerk24 Fikse Leeus brul hardste in 2de helftes
Met ’n kondisioneringsfoendie as die hoofafrigter is dit seker te verstane dat die Leeus se Curriebeker-rugbyspan sy ware kleure in die laaste 40 minute van wedstryde wys. Sport (03-09-2018)
Netwerk24 Nog ’n veer in KG se hoed
Nadat die jong Protea-snelbouler Kagiso Rabada vroeër vanjaar nie minder nie as ses eerbewyse op Krieket Suid-Afrika (KSA) se jaarlikse prysuitdeling ontvang het, spog hy nou met nog ’n eerbewys … Sport (03-09-2018)
Netwerk24 Cook klaar gekook in die toetskombuis
Alastair Cook, aanvangskolwer van Engeland se krieketspan en die speler met die sesde meeste toetslopies in die geskiedenis, het sy uittrede aangekondig. Sport (03-09-2018)
Netwerk24 ‘Ek probeer nie soos Duane speel’
Warren Whiteley, die Springbok-agtsteman, steur hom nie daaraan dat hy gereeld met Duane Vermeulen vergelyk word nie. Sport (03-09-2018)
Netwerk24 Steve Smith uit Karibiese Premierliga
Die voormalige Australiese toetskaptein Steve Smith moes sy deelname aan die Karibiese Premierliga kortgeknip nadat hy ’n maagspier geskeur het. Sport (03-09-2018)
Netwerk24 Dís waaraan Bokke skaaf
Die diepte van die Springbokke se vaste voorspelers is volgens Matt Proudfoot die beste sedert hy in 2016 as ’n hulpafrigter van dié rugbyspan aangestel is. Sport (03-09-2018)
Netwerk24 Cheetahs ontbied OIivier in Oupa se plek
Die flank Gerhard Olivier het Maandag na Swansea in Wallis vertrek om hom in die plek van die beseerde Oupa Mohoje by die Cheetahs aan te sluit. Sport (03-09-2018)
Netwerk24 Caster hardloop nóg ’n rekord los
Daar is net eenvoudig geen keer aan Caster Semenya se segetog in 2018 nie. Die Suid-Afrikaner het Sondagaand in Berlyn, Duitsland wéér die nasionale rekord in die 1 000 m verbeter. Sport (03-09-2018)
Netwerk24 Boland Rugbyunie verkoop stadion om te oorleef
In ’n poging om sy kontantvloei te verbeter, is die Boland Rugbyunie in die proses om sy stadion te verkoop. Sport (03-09-2018)
Netwerk24 Grotes se geite op die tennisbaan
Sportlui is berug vir hul bygelowe en die tennissterre wat tans aan die Amerikaanse Ope deelneem, is geen uitsondering nie. Sport (03-09-2018)
Netwerk24 Om te Folau of nie te Folau nie
Israel Folau, die Australiese heelagter, speel steeds kat en muis met die Springbokke. Sport (03-09-2018)
Maroela Kan Ackers die beste uit Cipriani haal?
Die oud-Lions-afrigter Johan Ackermann het goud raakgeboor toe hy die Gloucester-base oortuig het om die reddingsboei na die omstrede Engelse losskakel Danny Cipriani uit te gooi. Sport (03-09-2018)
Maroela SA afrigter se span tem Amerikaanse Panters
Die Panters, uit die Suide van Amerika, se onoorwonne Sentraal-Europese toerrekord is Saterdag beëindig deur ʼn span wat deur ʼn Suid-Afrikaner afgerig word. Sport (03-09-2018)
Netwerk24 'Tog goeie spelers in Vrystaat-span'
Hulle geniet die oorwinning, want dit was glad nie maklik nie. Sport (03-09-2018)
Netwerk24 Henning oor 1ste struikelblok, maar nou wag ster
Suid-Afrika se Philip Henning het die eerste struikelblok in ’n baie moeilike trekking op die Amerikaanse tennisope vir juniors oorkom. Sport (03-09-2018)
Maroela Vandag se sportnuus
Die twee finale byeenkomste in die Internasionale Diamantliga-reeks is die naweek aangebied en in die Curriebeker-reeks is daar die naweek drie wedstryde afgehandel. Sport (03-09-2018)
Netwerk24 Argentyn deur na kwarteind van Amerikaanse Ope
Die derde gekeurde Argentyn Juan Martin del Potro het Borna Coric van Kroasië met 6-4, 6-3, 6-1 verslaan om tot die kwarteindstryd van die Amerikaanse Ope deur te dring. Sport (03-09-2018)
Netwerk24 Williams klop Kanepi vir plek in kwarteind
Serena Williams het so byna op ’n piesangskil gegly teen Kaia Kanepi, maar kon herstel om ’n oorwinning van 6-0, 4-6, 6-3 te verseker en haar plek in die kwarteindstryd van die Amerikaanse Ope te … Sport (03-09-2018)