Netwerk24 Munster eenvoudig stukke beter
Die Cheetahs se Pro14-veldtog het Saterdag op die slegste moontlike manier afgeskop teen Munster in Limerick, Ierland. Sport (01-09-2018)
Maroela Hardlooprugby op Loftus; stroewe stryd in Bloem
Opwindende hardlooprugby op Loftus Versfeld, teenoor ʼn stroewe voorspelerstryd in Bloemfontein, was die kenmerke van Saterdag se Curriebeker-rugby. Sport (01-09-2018)
Netwerk24 Leeus byt vas om Bulle op Loftus te troef
Op ’n positiewe noot, daar is ’n paar opkomende sterre wat op die voorgrond tree. Sport (01-09-2018)
Netwerk24 Toeskouers het Ryf deur Ironman gedra
Daniela Ryf, 2018 se Ironman 70.3-wêreldkampioen, het die kompetisieroete in Nelson Mandelabaai as ’n baie moeilike roete bestempel, maar meen die toeskouers se ondersteuning langs die pad het gehelp … Sport (01-09-2018)
Netwerk24 Losskakel Louis blink uit in VS-nederlaag
Die Haaie het Saterdagmiddag in Bloemfontein gewys hoekom hulle as een van die vroeë gunstelinge beskou word om vanjaar as Curriebekerkampioen gekroon te word. Sport (01-09-2018)
Maroela Verloorpaadjie lyk ook na Cheetahs se voorland
Die Southern Kings het Vrydagaand hul Pro14-reeks met ʼn neerlaag in die eerste wedstryd begin, en daar kan nie veel hoop wees dat die Cheetahs Saterdagaand met ʼn oorwinning sal wegspring nie. Sport (01-09-2018)
Netwerk24 Serena verneder Venus in New York
Serena Williams het Vrydagaand haar ouer suster Venus van die baan gevee met 6-1, 6-2 om deur te dring na die vierde ronde van die Amerikaanse Ope in New York. Sport (01-09-2018)
Maroela Atletiek: SA gaps 2 van die 32 titels
Caster Semenya en Luvo Manyonga was weer Suid-Afrika se uitblinkers. Sport (01-09-2018)
Maroela Curriebeker: WP nie sommer geklop nie
Die Westelike Provinsie het Vrydag op Nelspruit getoon hy sal nie sommer van die Curriebeker afstand doen nie. Sport (01-09-2018)
Netwerk24 Anderson deur na 4de ronde
Vir die tweede keer in minder as ’n week het die Suid-Afrikaanse tennisspeler Kevin Anderson vyf stelle nodig gehad om sy plek in die volgende ronde van die Amerikaanse Ope te bespreek. Sport (01-09-2018)