Die Southern Kings het hul veldtog Vrydagaand in die Pro14-reeks in Italië teen Zebre met ’n nederlaag en ’n swak dissipline-rapport begin. Sport (31-08-2018)
Die 100 m-blits Akani Simbine kon nie Vrydagaand nog vreugde behaal vir Suid-Afrika in die Diamantliga-reeks se eindronde in Brussel, België nie. Sport (31-08-2018)
Die Suid-Afrikaner Grant Lottering spring Saterdag weg in sy vyfde Im’possible-toer. Dié voormalige beroepsfietsryer gaan op ’n solorit probeer om die Pireneë, Provence en die Alpe in 72 uur op ’n … Sport (31-08-2018)
Wayde van Niekerk, die goue seun van Suid-Afrikaanse atletiek, het ’n belangrike eerste tree gegee ná ’n ernstige kniebesering in 2017. Sport (31-08-2018)
Met die Cheetahs se Pro14-reeks wat Saterdag in Ierland afskop, kry Tertius Kruger en Carel-Jan Coetzee nou kans om vir hulle naam te maak as die senterpaar vir die Vrystaat-Cheetahs in die … Sport (31-08-2018)
Japie Nel, die Griffons se bieliesenter, het herstel van ’n handbesering, maar gaan die Perses se eerste wedstryd van die Curriebeker se Eerste Liga misloop. Sport (31-08-2018)
Die Boland Rugbyunie het sy o.20-span Woensdag aan die nasionale kompetisie onttrek, omdat hy nie sy beste span in die veld kan stoot nie weens ’n reël wat bepaal dat 18- en 19-jariges nie in die … Sport (31-08-2018)
Rassie Erasmus, die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) se direkteur van rugby, kan in ’n verrassende wending by Loftus Versfeld die leisels neem, sou John Mitchell wel eersdaags sy tasse vir Engeland … Sport (31-08-2018)
By die Stormers het Cheslin Kolbe soms bontgestaan op die verdediging teen Superrugby se Suidsee-reuse, maar sy uithalerspel vir die Franse klub Toulouse het die Springbok-afrigter, Rassie Erasmus, … Sport (31-08-2018)
Die Springbok-afrigter Rassie Erasmus het die Springbok-groep wat na Argentinië gereis het, met drie spelers vergroot vir die twee Rugbykampioenskap-toetse in Australasië. Sport (31-08-2018)
Vrydag se kragmeting tussen die Pumas en die Westelike Provinsie in Nelspruit lyk of dit die hoogtepunt van die naweek se Curriebekerrugby kan oplewer. Sport (31-08-2018)
Philip Henning, Suid-Afrika se enigste junior in die Amerikaanse Ope-tennistoernooi, hoop om sy vertoning in die Australiese Ope vroeër vanjaar te herhaal. Sport (31-08-2018)
Terwyl Caroline Wozniacki vasgeval het en Angelique Kerber deurgeskraap het, is Maria Sharapova stil-stil ook nog op koers in die Amerikaanse Ope. Sport (31-08-2018)
Die Cheetahs se breier, Franco Smith, het verras met sy losskakel vir sy eerste Pro14-rugbywedstryd as hoofafrigter – Saterdag teen Munster in Limerick. Sport (31-08-2018)
Die rugbybase beskou dit as ʼn reddingsboei vir Suid-Afrikaanse rugby, maar die planne om nóg twee Suid-Afrikaanse spanne van 2019/’20 af in ʼn vergrote Pro14-reeks te laat speel, kan verreikende gev… Sport (31-08-2018)
Pierre-Hugues Herbert het organiseerders van die Amerikaanse Ope gekasty omdat “hulle ons vir ’n pop vat” ná ’n skeidsregter oënskynlik sy tweederonde-teenstander, Nick Kyrgios, gehelp het tydens dié … Sport (31-08-2018)
Natuurlik verander die krag van spanne van een seisoen na die volgende, maar bloot geoordeel aan verlede seisoen, spring die Kings in die 2018/19-reeks om die Pro14-titel teen hul maklikste teensta… Sport (31-08-2018)
Die Springbok-afrigter, Rassie Erasmus, het Vrydag vir ’n yslike verrassing gesorg toe hy die voormalige Blitsbok Cheslin Kolbe in sy groep gekies vir die toer na Australasië gekies het. Sport (31-08-2018)
Nieu-Seeland Rugby (NZR) het ’n aandeel van 40% in die sukkelende Blues Superrugbyspan by hul private eienaars teruggekoop nadat die span se prestasie op en van die veld af hersien is. Sport (31-08-2018)
Die eerste van twee finale byeenkomste in die Internasionale Diamantliga-reeks is gisteraand in Zürich aangebied. Die reekswenner van elke item ontvang $50 000 en ʼn diamant-trofee. Sport (31-08-2018)
Novak Djokovic, wat al twee keer die Amerikaanse Ope kon wen, kon sy gebrek aan konsentrasie te bowe kom om die ongekeurde Amerikaner Tennys Sandgren met 6-1 6-3 6-7(2) 6-2 te klop om tot die derde … Sport (31-08-2018)
Die tweede gekeurde Caroline Wozniacki is in die tweede ronde van die Amerikaanse Ope uitgeskakel toe sy met 6-2 6-2 teen Lesia Tsurenko van die Oekraïne verloor het. Sport (31-08-2018)