Die Fransman Nacer Bouhanni het ’n dramatiese dag op ’n wennoot geëindig. Dié naelryer van die Cofidis-span, asook sy landgenoot Rudy Molard, is Donderdag aan die begin van die sesde skof van die … Sport (30-08-2018)
Sam Curran, wat in die eerste toets teen Indië tot Engeland se redding gekom het, het Donderdag, op die eerste dag van die vierde toets, wéér vir hulle die kastaiings uit die vuur gekrap. Sport (30-08-2018)
Nie net het Caster Semenya Donderdagaand haar segetog in die 800 m voortgesit nie, maar sy het ook haar titel as die Diamantliga-reeks se kampioen in dié nommer verdedig voor ’n uitverkoopte … Sport (30-08-2018)
David Okeyo, voormalige senior Keniaanse atletiekbeampte, is Donderdag lewenslank uit dié sport geskors en met $50 000 beboet nadat hy daaraan skuldig bevind is dat hy honderdduisende dollars se … Sport (30-08-2018)
Die Springbok Trevor Nyakane se insluiting in die Blou Bulle se beginspan is goeie tyding by Loftus Versfeld, maar terselfdertyd ook ’n teken van die tye in Suid-Afrikaanse rugby. Sport (30-08-2018)
Slegs drie spelers wat in die vorige wedstryd in die beginspan was teen die Westelike Provinsie op ’n sopnat Nuweland het oorgebly vir die Vrystaat-Cheetahs se Curriebeker-wedstryd teen die Haaie … Sport (30-08-2018)
Om verdediging in aanval te omskep en om die hordes geleenthede wat hulle skep, af te rond, is twee van die belangrikste stene waarop die Haaie hoop om ’n suksesvolle Curriebeker-veldtog te bou. Sport (30-08-2018)
Die Leeus se Rugbyunie behoort binne die volgende maand te weet wie dié unie die toekoms gaan inlei nadat Kevin de Klerk vandeesweek sy bedanking as president ingedien het. Sport (30-08-2018)
Suid-Afrika se Kevin Anderson sal vol selfvertroue wees om Vrydag vir die derde keer in nege probeerslae die vierde ronde in die Amerikaanse Ope te haal. Hy het dit verlede jaar ’n tweede keer … Sport (30-08-2018)
Jy moet sterk genoeg wees om die druk van afrigting by ’n topskool se rugbyspan te hanteer, sê Peter Engledow, nuwe breier van die Hoër Jongenskool Paarl. Sport (30-08-2018)
Verrassende troefkaart of lam wat ter slagting gelei word? Dis moeilik om te voorspel watter lot Vrydagaand (SA tyd) op die Southern Kings se groentjie heelagter Michael Botha wag. Sport (30-08-2018)
Daar ontbreek nie respek vir die Pumas nie, maar die Westelike Provinsie verwag nie om verras te word in Vrydag se Curriebeker-kragmeting in Mbombela nie. Sport (30-08-2018)
Slegs vier van die Vrystaat-Cheetahs van verlede week se slagting op Nuweland teen die Westelike Provinsie het oorgebly om gekies te word vir Saterdag se Curriebeker-wedstryd teen die Haaie in … Sport (30-08-2018)
Luke Stringer, Haaie se flank-aanwins van die WP, kan Saterdag in Bloem teen die Vrystaat-Cheetahs sy CB-buiging vir die Durbaniete maak. Sport (30-08-2018)
Suid-Afrika se rolstoel-koningin, Kgothatso Montjane, het haar plek in die kwarteindronde behaal in die Rolstoel-toernooi, wat in St. Louis, Missouri, beslis word. Sport (30-08-2018)
Suid-Afrikaanse rugby se heil lê nie in die Bok-afrigter alleen nie, maar die gereedskap wat hy gegee word om sy mandaat uit te voer, sê Brendan Venter. Sport (30-08-2018)
Die Pumas se afrigter, Jimmy Stonehouse, meen sy span kom Vrydag teen die 'voorste span in die Curriebeker-kompetisie' te staan wanneer. Sport (30-08-2018)
’n Australiese rugbyskrywer gee krediet aan John Mitchell vir die ontwikkeling van die All Blacks se suksesvolle strategieë op die teenaanval. Sport (30-08-2018)
Kevin Anderson is een tree nader aan sy tweede VSA-Ope-eindstryd in twee jaar nadat hy met die Fransman Jeremy Chardy afgereken het. Sport (30-08-2018)