Netwerk24 Nigerië, Uganda kom krieket in SA speel
Nigerië se nasionale krieketspan is een van twee nuwelinge wat vanjaar aan die T20-kompetisie om die Afrikabeker sal deelneem. Sport (29-08-2018)
Netwerk24 SA se Keshav moet Engelse span help red
Die Proteas se draaibalbouler Keshav Maharaj is nadergetrek om die sukkelende Lancashire te help om in die topafdeling van die Engelse graafskapsreeks te bly. Sport (29-08-2018)
Netwerk24 SA A laaste in vierhoekige reeks
Suid-Afrika A kon sy vertoning van Maandag teen Indië se naasbestes nie herhaal nie en moes met die vierde en laaste plek in die vierhoekige eendagreeks in Indië tevrede wees. Sport (29-08-2018)
Netwerk24 Sloane bespreek plek teen Vika
Amerika se huidige vroue-tenniskampioen Sloane Stephens was die eerste van die sewe vrouekampioene vanjaar in New York wat die derde ronde van die Amerikaanse Ope gehaal het. Sport (29-08-2018)
Netwerk24 OP-o.21’s dalk nie teen ‘sterker’ spanne
Die Oostelike Provinsie se o.21-rugbyspan kan dalk onttrek word aan ván sy wedstryde in die provinsiale reeks. Sport (29-08-2018)
Netwerk24 Libië kan Bafana laat bontstaan, sê breier
Suid-Afrika durf Libië nie onderskat in dié spanne se geskiedkundige eerste sokkerwedstryd nie, sê Bafana Bafana se afrigter, Stuart Baxter. Sport (29-08-2018)
Netwerk24 Oud-Cheetah Uzair langs kantlyn
Uzair Cassiem, voormalige flank van die Cheetahs wat hom vroeër die seisoen by die Walliese klubspan die Scarlets aangesluit het, is langs die kantlyn met ’n hakskeenbesering. Sport (29-08-2018)
Netwerk24 Vyfde skof van Spaanse fietstoer vol verrassings
Die Australiër Simon Clarke het Woensdag die vyfde skof van die Vuelta a Espana in ’n naelrit gewen, terwyl die Franse fietsryer Rudy Molard verrassend die nuwe voorloper geword het. Sport (29-08-2018)
Netwerk24 10 vinnigste sportvoorwerpe
'n Krieketaflewering van Shoaib Akhtar, 'n bofbal-aflewering, die skop van 'n sokkerbal, 'n F1-motor... Vind uit wat beweeg teen die grootste snelheid in die sportwêreld. Sport (29-08-2018)
Netwerk24 De Allende gereed vir Bok-toer?
Damian de Allende het Vrydagaand in die kleure van die Westelike Provinsie ’n geleentheid om sy wedstrydfiksheid op te skerp voordat hy straks saam met die Springbokke op toer na Australasië vertrek. Sport (29-08-2018)
Netwerk24 Opvolger vir Bulle se Barend gou bekend
Die Bulle kan binne die volgende maand ’n nuwe uitvoerende hoof in die warm stoel hê. Sport (29-08-2018)
Netwerk24 Nóg ’n Erasmus op pad Wêreldbeker toe
Innis Erasmus, ’n fisioterapeut van George wat jare lank in diens van Suidwestelike Distrikte se Arende was, is aangestel as die Namibiese Rugbyunie se hooffisioterapeut met die oog op volgende jaar … Sport (29-08-2018)
Netwerk24 Nuwe kaartjiestelsel vir Kaapstad-sewes
Die gewildheid van die Kaapstad-sewestoernooi, wat jaarliks in Desember gehou word, het die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) genoop om ’n nuwe kaartjiestelsel in gebruik te neem. Sport (29-08-2018)
Netwerk24 De Allende terug vir WP
Die Westelike Provinsie het Springbok-woema gekry vir Vrydagaand se Curriebeker-rugbywedstryd teen die Pumas in Mbombela, met Damian de Allende en Wilco Louw albei in die beginspan. Sport (29-08-2018)
Netwerk24 Ons geslag sou vandag nie 10 minute byhou
Die reus van Leeus-rugby het besluit genoeg is genoeg. Sport (29-08-2018)
Netwerk24 Federer wil ‘kook’ op Flushing Meadows
Roger Federer het nog nooit sy eerste wedstryd op Flushing Meadows verloor nie en hy sê dit moet só bly tot hy sy tennisraket bêre. Sport (29-08-2018)
Netwerk24 Kishou op pa se neus!
’n Mens sou dink die Britse tennisster Andy Murray het al genoeg kishoue in sy lewe gehanteer, maar die jongste was ietwat onverwags. Sport (29-08-2018)
Netwerk24 Kohli trek neus op vir nuwe ‘foefie’
Virat Kohli sê hy stel nie belang in ’n nuwe krieket-formaat wat in Engeland op die proef gestel gaan word nie. Sport (29-08-2018)
Maroela Ai, waar is Naas, Monty en Morné tog?
Dit was oor die jare heen nog altyd een van die Springbokke se grootste bates: ’n dodelike stelskopper. Sport (29-08-2018)
Netwerk24 Virus dwing Cavendish van sy fiets
Die Britse fietsryer Mark Cavendish gaan vir ’n onbepaalde tydperk nie meer aan die sport deelneem nie. Sport (29-08-2018)
Netwerk24 Kevin de Klerk lê tuig neer by Leeus
Kevin de Klerk het die tuig neergelê as president van die Goue Leeus Rugbyunie. Sport (29-08-2018)
Netwerk24 Kwik styg op VSA-Ope
Die toestande by die Amerikaanse Ope is as 'gevaarlik' beskryf nadat vyf mans hulle Dinsdag weens hitte aan hul wedstryde in die eerste ronde moes onttrek. Sport (29-08-2018)
Netwerk24 Kans dat Joshua, Wilder veg ál skraler
Die kans dat die twee topswaargewigboksers in die wêreld, Anthony Joshua en Deontay Wilder, mekaar in April 2019 gaan pak, word by die dag kleiner. Sport (29-08-2018)
Maroela Luiperds se uitvoerende hoof bedank
Die Luiperds se uitvoerende hoof het bedank, sê die bond in ʼn verklaring wat Dinsdag in Potchefstroom uitgereik is. Sport (29-08-2018)
Netwerk24 Cornet boet nadat sy hemp op baan uittrek
Die Amerikaanse Ope is Dinsdag in omstredenheid gedompel weens aantygings van seksisme op die tennisbaan. Sport (29-08-2018)
Maroela Saru-verliese ou nuus, maar skok tóg
Dit is nie werklik nuus nie, want dit is op 30 Maart vanjaar al in die pers bekend gemaak, maar dit kom nietemin as ʼn skok om weer te verneem in watter haglike finansiële posisie die Suid-Afrikaans… Sport (29-08-2018)
Maroela Vandag se sportnuus
Die 50ste Amerikaanse Ope het op Flashing Meadow in New York sy tweede dag beleef. Die spelers moes gister in versengende hitte op die baan stap. Sport (29-08-2018)
Netwerk24 ‘Politici, amptenare die rassiste’
Dikwels is eerder politici en administrateurs rasbehep en rassisties as wat die mense op voetsoolvlak is, sê Mark Alexander, Saru se president. Sport (29-08-2018)
Maroela Atletiek: Groot geld en diamant-trofee vir elke wenner
Die twee finale byeenkomste van die Internasionale Diamantliga-reeks word Donderdag en Vrydag aangebied. Sport (29-08-2018)