Netwerk24 Tommy veilig onder Volbrecht se vlerk
Met nog net ’n paar dae oor voor Saterdagaand se bokstoernooi in Kempton Park, lyk dit sowaar of Tommy Oosthuizen dié keer die kryt sonder enige drama gaan haal. Sport (28-08-2018)
Netwerk24 Verwagtinge verlam Cheetahs, sê Smith
Die hoë verwagtinge wat daar van die Cheetahs in die Pro14-reeks gekoester word, is besig om hulle aan die vooraand van die kompetisie se afskop te verlam. Sport (28-08-2018)
Netwerk24 Nou wag Kevin se dubbels-maat
Daar sal Woensdag geen sprake van vriendskap wees wanneer Kevin Anderson in die tweede ronde van die Amerikaanse Ope aantree nie. Sport (28-08-2018)
Netwerk24 Dayimani wil nie meer agter in ry staan
Dit voel vir Hacjivah Dayimani of hy ontsnap het uit die houer waarin hy vasgevang was in die Superrugby-seisoen. Sport (28-08-2018)
Netwerk24 Damian op 15 vir Bokke Doer Onder?
Rassie Erasmus, die Springbok-breier, kan dit ernstig oorweeg om vir Damian Willemse op heelagter in sy beginspan te kies vir volgende week se Rugbykampioenskapstoets teen Australië in Brisbane. Sport (28-08-2018)
Netwerk24 King kraai koning in 4de skof van Spaanse fietstoer
Die Suid-Afrikaanse span Dimension Data het Dinsdag koning gekraai in die Vuelta a España-fietstoer. Sport (28-08-2018)
Netwerk24 Hoë telling in Varsity-netbal laat oë rek
Die afrigters van die Varsity-netbalspanne slaak almal ’n sug van verligting dat die eerste naweek agter die rug is en die kompetisie afgeskop het. Sport (28-08-2018)
Maroela Ledesma versterk Poemas se spelersgroep
Die Argentynse Poemas se afrigter Mario Ledesma het vier veranderinge aan sy spelersgroep aangebring vir die toetse teen Australië en Nieu-Seeland wat ná Saterdag se loslootjie in die Rugbykampioen… Sport (28-08-2018)
Netwerk24 ‘Bulle sál sokkies optrek’
Die Bulle se poging in vanjaar se Superreeks was ten beste teleurstellend en so ook die Ligbloues se vertoning teen die Haaie Saterdag in die Curriebeker-kompetisie. Sport (28-08-2018)
Netwerk24 Basson wil Kings meer in wenkampie kry
Bjorn Basson se hoofdoel in die komende seisoen is om die Southern Kings te help om meer wedstryde in die Pro14-reeks te wen. Sport (28-08-2018)
Netwerk24 Saru weer bankrotskap net-net af
Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) was in 2016 “op die rand van bankrotskap” en sal nog minstens drie tot vier jaar neem om uit dié diep finansiële sloot te klim. Sport (28-08-2018)
Netwerk24 SA se hoop op dié jonges by Spele
Jong sportlui sal Suid-Afrika in 19 sportkodes by die Olimpiese Jeugspele verteenwoordig, wat in Oktober in Buenos Aires, Argentinië, plaasvind. Sport (28-08-2018)
Netwerk24 Aussies wéér van knoeiery beskuldig
Nuwe bewerings van wedstrydknoeiery waarby huidige en voormalige Australiese krieketspelers betrokke was, gaan deur die nuusdiens Al Jazeera in ’n tweede dokumentêre program openbaar gemaak word. Sport (28-08-2018)
Netwerk24 Nel wil by Bokke se ‘dubbelklub’ aansluit
’n Curriebeker-reeks met ’n enkelronde is ’n rugbykompetisie wat loopbane en veldtogte in ’n oogwink kan kelder, maar die meedoënlose druk pla nie vir Ruhan Nel nie. Sport (28-08-2018)
Netwerk24 McGrath se boulrekord wink vir Anderson
Die Engelse snelbouler James Anderson kan ’n groot mylpaal bereik in die vierde toets teen Indië, wat Donderdag in Southampton begin. Sport (28-08-2018)
Netwerk24 2 reekse sonder borge
Te midde van groot onsekerheid oor Suid-Afrika se beplande T20-glanstoernooi, is Krieket Suid-Afrika (KSA) nóg ’n knou toegedien. Sport (28-08-2018)
Netwerk24 Mourinho se vloermoer ná slae
José Mourinho, afrigter van Manchester United se sokkerspan, het Maandag uit ’n mediakonferensie gestorm en “respek” geëis van die verslaggewers wat teenwoordig was. Sport (28-08-2018)
Netwerk24 Bolt senuagtig voor sokkerdebuut
Die Olimpiese naelloop-kampioen Usain Bolt vermoed sy senuwees gaan erg pla wanneer hy Vrydag sy sokkerdebuut vir die Central Coast Mariners van Australië teen ’n amateurspan maak. Sport (28-08-2018)
Netwerk24 Cheika gaan nêrens, sê Rugby Australië
Ten spyte daarvan dat Michael Cheika, afrigter van Australië se nasionale rugbyspan, onder skoot is weens sy span se vertoonlys, is daar geen sprake dat hy van sy kontrak onthef gaan word nie. Sport (28-08-2018)
Netwerk24 Welpies moet leer brul in Superrugby
Om nege drieë teen enige span op Curriebeker-vlak te druk, wil gedoen word en is iets wat jy enige dag sal aangryp, sê Swys de Bruin, die Leeus se Superrugby-afrigter. Sport (28-08-2018)
Netwerk24 Munster pak Cheetahs sonder Murray
Die Cheetahs en Munster se Ierse skrumskakel Conor Murray se paaie gaan nie in die Vrystaters se eerste Pro14-wedstryd van die seisoen kruis nie. Sport (28-08-2018)
Maroela Vandag se sportnuus
Die 50ste Amerikaanse Ope het op Flashing Meadow in New York begin en Suid-Afrika se (5) Kevin Anderson het teen Ryan Harrison (VSA) te staan kom. Sport (28-08-2018)
Netwerk24 Duitser soek nie Bulle-pos
Duitser Bosman gaan nie sy naam in die hoed gooi om die uitvoerende hoof van die Blou Bul Maatskappy (BBM) te word nie. Sport (28-08-2018)
Netwerk24 Proteas se Lizelle (104) kolf span tot sege
’n Honderdtal deur die Protea-vrouekrieketspeler Lizelle Lee het haar span, die Surrey Stars, gehelp om die Superliga Maandag in Brighton, Engeland, te wen. Sport (28-08-2018)
Netwerk24 Nadal en Anderson oor 1ste hekkie
Die eerste gekeurde Rafael Nadal van Spanje is deur tot die tweede ronde van die Amerikaanse Ope. Sport (28-08-2018)