Netwerk24 Gimmies druk 11 drieë teen Duineveld
Welkom-Gimnasium se rugbyspan het op ’n drafstap die Shimla-liga ’n tweede keer verower, deur Duineveld Saterdag in Bloemfontein in die eindstryd te klop. Sport (27-08-2018)
Netwerk24 Pumas soos Bulle van 2009, sê Laker
Blou Maandag? Daarvan wis Norman Laker niks nie nadat hy gevra is om op ’n nuuskonferensie die Kaapse media te woord te staan. Sport (27-08-2018)
Netwerk24 Suur hap aan Groot Appel vir Halep, Harris
Jy kan nie ervaring koop nie – jy verwerf dit met harde werk en sweet. Sport (27-08-2018)
Netwerk24 Bulle wil vreesloos teen Leeus speel
Saterdag se Curriebeker-ontmoeting met die Haaie in Durban sal grotendeels onthou word vir ’n magdom hanteerfoute, maar die Blou Bulle gaan nie toelaat dat dit hulle op die aanval inperk nie, sê … Sport (27-08-2018)
Netwerk24 Ervare Paige bly, jong De Haas ry vir Pro14
Die Cheetahs se Springbok-skrumskakel, Rudy Paige, sal met Jan Tuisbly se karretjie ry vir die Pro14-reeks wat die naweek afskop, maar kan as ’n troosprys met die kapteinskap van die unie se … Sport (27-08-2018)
Netwerk24 ‘Bok-nederlaag g’n rede tot paniek’
’n Springbok-nederlaag teen die Poemas in Argentinië is geen rede tot paniek nie. Sport (27-08-2018)
Netwerk24 Halep van die baan gevee
Die eerste balle in die Amerikaanse Ope is skaars geslaan, of daar was Maandag reeds ’n opskudding in New York. Sport (27-08-2018)
Netwerk24 Wes-Kaap vereer goue Le Clos
Die Olimpiese swemmer Chad le Clos is Saterdag vereer as die Wes-Kaapse departement van sport en kultuursake se Sportman van die Jaar. Sport (27-08-2018)
Maroela Pepervreters, Alligators voer botoon teen Noorde
Die Suid-Amerikaanse spanne het die botoon teen hul Noordelike eweknieë in die eerste ronde van die nuwe Amerikas-uitdaagreeks (ARC) in Medellίn, Colombia, gevoer. Sport (27-08-2018)
Netwerk24 Bottas wil nie ‘klaas’ wees by Mercedes
Valtteri Bottas het verlede maand aanstoot geneem toe daarop gesinspeel is dat hy ’n adjudant is vir sy Mercedes-spanmaat, Lewis Hamilton, maar dié Fin gaan dalk binnekort uitvind dat hy geen sê in … Sport (27-08-2018)
Netwerk24 Kings kry knou voor Pro14 afskop
Sarel Pretorius sal nie vir die Southern Kings se eerste twee Pro14-wedstryde oorsee beskikbaar wees nie. Sport (27-08-2018)
Netwerk24 Bokke boer agteruit op ranglys
Die Springbokke word nou as slegs die sewende beste rugbyspan ter wêreld gereken ná hul nederlaag van 19 – 32 teen Argentinië Saterdag in Mendoza. Sport (27-08-2018)
Netwerk24 Lesers gee die Bokke punte
Netwerk24 se lesers beoordeel die Bokke ná hul vertoning in Saterdag se tweede Rugbykampioenskaptoets teen Argentinië in Mendoza. Sport (27-08-2018)
Netwerk24 Geen kitsdoepa vir Wallabies
Michael Cheika, beleërde afrigter van die Wallabies, het gesê deursettingsvermoë eerder as grootskeepse veranderinge ná twee groot nederlae teen die All Blacks, sal die span se wagwoord wees vir die … Sport (27-08-2018)
Netwerk24 Bryson klop hard aan Ryderbeker-deur
Die 24-jarige Bryson DeChambeau het bewys dat hy ’n waardige kapteinskeuse in Amerika se Ryderbeker-span teen Europa kan wees. Sport (27-08-2018)
Maroela Kanada kroon nuwe kampioen
Kanada het Sondag ʼn nuwe kampioen gekroon, nadat die vorige titelhouer in die Kanadese Rugbykampioenskap (CRC) in die halfeindronde uitgeskakel is. Sport (27-08-2018)
Netwerk24 43 minute van sokkerstryd in stilte
Aanhangers het gevra vir ’n 'oorverdowende stilte van 43 minute, een vir elke kind, werker, student, ma of pa wat vandag nie meer met ons is nie'. Sport (27-08-2018)
Maroela Panters (met SA kaptein) verslind Takbokke
Die Panters van die Amerikaanse Suide, met ʼn Suid-Afrikaner as kaptein, het Hongarye se Takbokke in die eerste wedstryd van hul Europese toer verslind. Sport (27-08-2018)
Maroela Rassie se Pollie-probleem
Een van die groot raaisels in die Springbok-rugbykamp is hoekom Handré Pollard sy selfvertroue verloor het en hoe en deur wie dit reggestel kan word. Sport (27-08-2018)
Netwerk24 86-jarige sokkerbaas tronk toe gestuur
’n 86-jarige voormalige Brasiliaanse sokkerbaas is verlede week tronkstraf van vier jaar opgelê. Sport (27-08-2018)
Netwerk24 Nuwe plan vir Superrugby dán bekend
Planne om die Superrugbyreeks te vernuwe sal glo in November gefinaliseer word. Sport (27-08-2018)
Netwerk24 Wees geduldig met Bokke, pleit Swys
Die Springbokke is midde-in ’n proses en dit is onregverdig om nou van hulle kitsoplossings te wil verwag, sê Swys de Bruin. Sport (27-08-2018)
Netwerk24 Bul-breier tree in bres vir Bok-senter
Pote Human, afrigter van die Blou Bulle, het die Springbok-senter Jesse Kriel verdedig ondanks sy span se swak vertoning teen die Haaie in Durban. Sport (27-08-2018)
Netwerk24 Lang messe uit vir Wallaby-afrigter
Die Australiese media het nie gras onder hul voete laat groei om Michael Cheika, afrigter, behoorlik te kasty nie. Sport (27-08-2018)
Maroela Vandag se sportnuus
Die Springbokke het in die Rugbykampioenskap teen Argentinië gespeel en ʼn groot pak slae op die lyf geloop. Sport (27-08-2018)
Netwerk24 Affies, Boishaai gee nóg glans aan toernooi
Die eerste spanne van Affies en Hoërskool Stellenberg se paaie sal in 2019 die eerste keer ooit kruis wanneer hulle aan die Noord/Suid-toernooi deelneem. Sport (27-08-2018)