Netwerk24 Bok-skandes onder die Andes
Flou, futloos en nog ’n woord wat hiermee allitereer gevolg deur die woord pateties, kan in bloedrooi hoofletters onderaan Rassie Erasmus se opsomming van Saterdagaand se toets teen Argentinië in … Sport (25-08-2018)
Netwerk24 Springbokke t. Poemas
Kyk hoe het die Springbokke in Mendoza gevaar. Sport (25-08-2018)
Netwerk24 Djokovic gunsteling by Amerikaanse Ope
Al is die veld by vanjaar se Amerikaanse Ope versterk deur talle top-spelers wat hul peil en fiksheid herwin het, is die ou bekende trio van Rafael Nadal, Novak Djokovic en Roger Federer steeds die … Sport (25-08-2018)
Maroela Bottervinger-Bulle brou; WP spoel Vrystaat weg
Bottervingers het die Blou Bulle in Durban suur te staan gekom, en die Westelike Provinsie (en ʼn wolkbreuk) het die Vrystaat Cheetahs op Nuweland weggespoel. Sport (25-08-2018)
Netwerk24 WP slag Cheetahs op sopnat Nuweland
Die Westelike Provinsie het sy Curriebeker-veldtog Saterdag op ’n hoogtepunt afgeskop deur die Vrystaat-Cheetahs op ’n sopnat Nuweland met 32-0 te verslaan. Sport (25-08-2018)
Netwerk24 WP 0 Cheetahs 0
Die Westelike Provinsie pak vandag die Cheetahs op 'n sopnat Nuweland. Kry die telling regstreeks hier. Sport (25-08-2018)
Netwerk24 Haaie klop Bulle in Stryd van Foute
As daar ooit ’n rugbywedstryd was wat ’n mens as mooi van lelikheid kan opsom, dan is dit Saterdag se Curriebeker-kragmeting tussen die Haaie en die Blou Bulle in Durban. Sport (25-08-2018)
Netwerk24 Gimmies trap Duineveld fyn in Shimla-liga
Welkom-Gimnasium se rugbyspan het die Shimla-liga Saterdag gemaklik in Bloemfontein verower deur Duineveld in die eindstryd te oorrompel. Sport (25-08-2018)
Netwerk24 Emosies loop hoog oor Serena voor Ope
Serena Williams se eerste Amerikaanse Ope as ’n ma sal ’n emosionele affêre wees, veral omdat haar dogter, Alexis-Olympia, se eerste verjaarsdag in die middel van die toernooi val. Sport (25-08-2018)
Maroela Beauden Barrett druk vier keer en All Blacks herhaal die loesing
Dit was nog beter as verlede naweek se loesing wat hulle die Wallabies in Sydney toegedien het toe die All Blacks op tuisbodem weer in die tweede helfte losgetrek het. Sport (25-08-2018)
Netwerk24 All Blacks verniel Wallabies
Voorspoed aan die Springbok-afrigter, Rassie Erasmus, wat met die taak opgesaal is om ’n plan te vind om die All Blacks in vanjaar se Rugbykampioenskap te troef. Sport (25-08-2018)
Maroela Nóg hupstootjies vir oorgrensrugbybande
Amerikaanse en Franse rugby wil hande vat, en Suid-Amerika kry ʼn eie beroepsklubliga met spanne uit vyf lande wat daaraan sal deelneem. Sport (25-08-2018)
Netwerk24 Emosie Poemas se bondgenoot – Marx
Emosie speel in geen ander rugbyland ter wêreld so ’n groot rol soos in Argentinië nie. Sport (25-08-2018)