Netwerk24 Velties verloor nóg ’n Cravenweek-speler
Keke Morabe, Suid-Afrikaanse Skole-agtsteman van Welkom-Gimnasium, se tweestryd met SJ Oberholzer, agtsteman van Duineveld, beloof ’n hoogtepunt. Sport (24-08-2018)
Netwerk24 Kings lak mekaar dat die polle spat
’n Paar spelers wat vandeesweek eers saam met die Southern Kings begin oefen het, sal na verwagting Maandag saam met die Oos-Kaapse span op die vliegtuig wees Europa toe. Sport (24-08-2018)
Netwerk24 Kragtige Juarno WP se eie ‘Vunipola’
Is Juarno Augustus ’n toekomstige Springbok-agtsteman? Sport (24-08-2018)
Maroela Leeus vat laat vlam; naelskraap vir Luiperds
Vrydag was gewis die aand van die katte, al het die Goue Leeus eers laat vlam gevat, en het die Luiperds naelskraap gewen. Sport (24-08-2018)
Netwerk24 Grondpad voor Halep
Die versoeking is groot om die Roemeen Simona Halep as ’n groot gunsteling vir titelglorie in die Amerikaanse Ope-tennistoernooi te bestempel. Sport (24-08-2018)
Netwerk24 Leeus se snellers hardloop Griekwas dronk
Die Leeus se spoedvrate het Vrydagaand hand opgesteek in dié span se oortuigende Curriebekersege met 62-41 oor Griekwas op Ellispark. Sport (24-08-2018)
Netwerk24 Root Oz toe om langsteel te leer inlê
Die toetskaptein van Engeland se krieketspan, Joe Root, gaan sy vaardighede in die T20-formaat in Australië probeer opskerp. Sport (24-08-2018)
Netwerk24 Harris bespreek plek in 1ste Slam
Twee Suid-Afrikaners sal volgende week in die hooftrekking van Amerikaanse tennisope afslaan. Sport (24-08-2018)
Netwerk24 Kohli en kie. kan Bradman nadoen
Net een span in die geskiedenis van toetskrieket kon daarin slaag om ’n reeks van vyf wedstryde te wen nadat hy met 0-2 agter was. Sport (24-08-2018)
Netwerk24 Reg of weg in middel van September
Thabang Moroe, uitvoerende hoof van Krieket Suid-Afrika (KSA) sê daar teen die middel van September finale uitsluitsel oor die nuwe T20-reeks wees. Sport (24-08-2018)
Netwerk24 Is hy Vrystaat se Doring Dries?
Dries Swanepoel, die Vrystaat-Cheetahs se senter-aanwins, kan Saterdag in sy buiging vir sy nuwe provinsie vir hom ’n kleim afsteek vir die Cheetahs se Pro14-toer na Europa. Sport (24-08-2018)
Netwerk24 Dís waarom Gautengers sukkel in Kiwiland
’n Suid-Afrikaanse Presidentespan of ’n “All Stars”-span moet eintlik aan die Superklub-toernooi in Nieu-Seeland deelneem. Sport (24-08-2018)
Netwerk24 Hartprobleem kelder byna Protea se loopbaan
Sy het gedink dit is die einde van haar netballoopbaan, sê die 31-jarige Protea Erin Burger, oor haar maande lange pogings om uit te vind wat skort met haar gesondheid. Sport (24-08-2018)
Netwerk24 Rassie omkring wegsege in rooi
Jy hoef nie verder as Rassie Erasmus se spankeuses vir Saterdag se toets teen Argentinië in Mendoza te kyk om te besef hoe belangrik hy ’n sege in dié kragmeting ag nie. Sport (24-08-2018)
Maroela Namibië los Curriebeker soos warm patat
Die Namibiese Rugbyunie (NRU) het sy deelname aan die Curriebeker- Eerste Liga soos ʼn warm patat gelos. Sport (24-08-2018)
Netwerk24 Te vroeg om opgewonde te raak
Dat rugbyliefhebbers in die Jakarandastad die laaste paar seisoene nie sommer opgewonde raak oor die Bulle se vooruitsigte nie, is heel verstaanbaar. Sport (24-08-2018)
Netwerk24 WP bielie-flank weens nekoperasie kwyt
Vier spelers van die Westelike Provinsie wat waarskynlik staatmakers in vanjaar se Curriebeker-reeks sou wees, sal minstens vir die res van die rugbyseisoen langs die kantlyn deurbring. Sport (24-08-2018)
Netwerk24 Engelse klub sê Faf kan by Bokke bly
Dit staan die Springbok-afrigter, Rassie Erasmus, vry om Faf de Klerk strykdeur die Rugbykampioenskap in te span, sê die skrumskakel se Engelse klub, Sale. Sport (24-08-2018)
Netwerk24 Bokke kan benede Skotland op ranglys sink
Suid-Afrika sal uitsak tot die sewende plek op Wêreldrugby se ranglys indien hy nie Saterdag teen Argentinië wen nie. Sport (24-08-2018)
Netwerk24 Namibië onttrek op nippertjie aan SA rugbyreeks
Namibië het hom Vrydag op die nippertjie aan die Curriebeker-reeks se Eerste Liga onttrek nadat ’n deurslaggewende borgskap glo deur die mat geval het. Sport (24-08-2018)
Netwerk24 ‘Cheika fokus op All Blacks, nie sy eie bas’
Die Wallaby-kaptein, Michael Hooper, sê die span se afrigter, Michael Cheika, het hom nie die afgelope week gesteur aan gerugte dat hy die trekpas kan kry nie. Sport (24-08-2018)
Netwerk24 ‘Jake het oor alles ’n mening’
Hy het nog altyd daarvan gedroom om op die hoogste vlak af te rig en die Bulle lê hom steeds na aan die hart, sê Victor Matfield. Sport (24-08-2018)
Maroela Springbokke, pasop vir ’n piesangskil in Mendoza
Wanneer jy 24 van die 27 toetswedstryde (’n wenpersentasie van 88,88%) teen jou teenstander gewen het, verwag jy ’n amperse losmaker in jou 28ste toetswedstryd. Sport (24-08-2018)
Maroela Die Wallabies het eenvoudig te veel leemtes
Kan die Wallabies dit dalk, net dálk, regkry om Saterdag hul eerste oorwinning in 32 jaar op Edenpark teen die All Blacks te behaal? Sport (24-08-2018)
Netwerk24 Ashton geskors vir duikslag op Kockott
Engeland se Chris Ashton is vir sewe weke geskors nadat hy ’n gevaarlike duikslag op die Suid-Afrikaner Rory Kockott uitgevoer het. Sport (24-08-2018)
Netwerk24 Atleet met 12 tone se skoen-nagmerrie
Wanneer jy ’n atleet met ses tone aan elke voet is, kan jy nie anders as om kieskeurig te wees oor die skoene waarin jy deelneem nie. Sport (24-08-2018)
Netwerk24 Kriel steun SA se Sanzaar-eksodus
Die Springbok-losvoorspeler Jaco Kriel glo Suid-Afrikaanse spanne moet hulle by Europese rugbyreekse aansluit. Sport (24-08-2018)
Netwerk24 Kevin, Serena het taai pad na eindstryd in NY
Kevin Anderson het ’n netelige uitdaging in die eerste ronde van die Amerikaanse Ope ontvang. Sport (24-08-2018)
Maroela Vandag se sportnuus
Die Bokspan vir die Rugbykampioenskapwedstryd môre teen Argentinië toon een verandering aan die beginspan. Die Argentyne het ook net een verandering aan hul span gemaak. Sport (24-08-2018)
Netwerk24 Dale móét voorraad opneem, sê André Nel
Luister na jou liggaam, Dale Steyn. Dit is die raad van sy eertydse spanmaat en mede-snelbouler André Nel. Sport (24-08-2018)
Maroela Moto GP: Ducati mik weer na twee podiumposisies
Dit is die 12de wedren van die 2018-seisoen en alle oë is op die huidige wêreldkampioen, Marc Marquez (Repsol Honda), wat die eerste deel van die seisoen oorheers het. Sport (24-08-2018)