Netwerk24 Engelse Rugbyunie is Cipriani genadig
Danny Cipriani het ’n skorsing en bykomende boete gesystap. Sport (23-08-2018)
Netwerk24 Indië laat dalk tiener in toetse los
Indië het twee groentjie-kolwers, waarvan een slegs 18 jaar oud is, in sy groep ingesluit vir die laaste twee kriekettoetse teen Engeland. Sport (23-08-2018)
Netwerk24 Visums laat bokstoernooi harpuis ruik
Visumprobleme het Chris van Heerden se geveg dié naweek teen Fredrick Lawson van Ghana gepootjie. Sport (23-08-2018)
Netwerk24 Jaguars speel uit om 7de plek
Die Gautengse Jaguars sal vanjaar waarskynlik weer sewende eindig in die Superklub-netbaltoernooi in Nelson, Nieu-Seeland. Sport (23-08-2018)
Netwerk24 6 SA atlete tree aan vir eindrondes in Zürich
Dis tyd vir die eerste eindronde van die Diamantliga-atletiekreeks en nie minder nie as ses Suid-Afrikaners sal op 30 Augustus in Zürich plekke op die podium in die visier hê. Sport (23-08-2018)
Netwerk24 Morkel (6/57) Surrey se held in rillersege
Morné Morkel het Surrey met 6/57 in Lancashire se tweede beurt nog ’n tree nader aan Engeland se graafskap-meerdagtitel geboul. Sport (23-08-2018)
Netwerk24 Harris een sege weg van Slam-debuut
Die Suid-Afrikaanse tennisspeler Lloyd Harris moet nog een wedstryd wen om sy Grand Slam-buiging in die Amerikaanse Ope te maak. Sport (23-08-2018)
Netwerk24 Die Mossie, die reus en die wêreldrekord
In die middel-70’s het John van Reenen aan sy diskus-talente geslyp op ’n sokkerveld omring deur bosse. Sport (23-08-2018)
Netwerk24 Trevor bly ook ’n Bul
Nog ’n Springbok het besluit Loftus Versfeld sal sy rugbytuiste bly. Sport (23-08-2018)
Maroela Uitwerking van besnoeiing kan dán duidelik blyk
Die uitwerking wat die dramatiese besnoeiing van die SA Rugbyunie (Saru) se toelaes aan hulle op die kleiner bonde het, behoort Vrydag en Saterdag, minstens voorlopig, na waarde geskat te kan word. Sport (23-08-2018)
Maroela Curriebeker redelik onvoorspelbaar
Dit sal ʼn dapper of ʼn baie roekelose man wees wat te veel op die naweek se Curriebeker-rugby verwed. Sport (23-08-2018)
Netwerk24 Ledesma ‘na-aap’ Erasmus met spankeuse
Mario Ledesma, Argentinië se afrigter, het sy Springbok-eweknie, Rassie Erasmus, se voorbeeld gevolg en slegs een verandering aan sy beginspan vir Saterdag se toets in Mendoza aangebring. Sport (23-08-2018)
Netwerk24 SA A gly teen Indië se derde span
Die Suid-Afrikaanse A-krieketspan, gelaai met ’n paar Proteas, het ná ’n teleurstellende kolfvertoning sy eerste eendagwedstryd in ’n Viernasiesreeks teen Indië B verloor. Sport (23-08-2018)
Netwerk24 ‘Franco ons voorkeur op nr. 5’
Rassie Erasmus, die Springbok-breier, is verheug om Franco Mostert, sy voorkeurslot op nr. 5, terug in sy beginspan te hê vir Saterdag se toets in die Rugbykampioenskap teen Argentinië in Mendoza. Sport (23-08-2018)
Maroela Rassie waag niks vir Poemas in Mendoza
Die Springbokafrigter, Rassie Erasmus, het Sondag gesê dat hy vier of selfs vyf veranderings aan die groep oorweeg wat die Argentynse Poemas in Durban in die Rugbykampioenskap geklop het, maar hy h… Sport (23-08-2018)
Netwerk24 Jean-Luc dalk 2 maande buite aksie
Die Springbok-steelkantflank Jean-Luc du Preez sal Vrydag ’n operasie aan sy lies ondergaan en kan vir tot twee maande op die krukkelys wees. Sport (23-08-2018)
Maroela All Blacks, Wallabies gedwing om te verander
Twee noodgedwonge veranderinge vir die All Blacks met gepaardgaande posisionele skuiwe, en twee nuwe stutte en ook ʼn beseringsvervanging met ʼn posisionele skuif vir die Wallabies. Sport (23-08-2018)
Netwerk24 Vrystaat laat Bok-skrumskakel Paige weg
’n Nuwe skakelpaar, senter-kombinasie én lostrio tel onder die sewe veranderinge waarmee die Vrystaat-Cheetahs opruk na Nuweland vir hul Curriebeker-wedstryd Saterdag teen die Westelike Provinsie. Sport (23-08-2018)
Netwerk24 Leyds WP se leier teen Vrystaat
Die veelsydige agterspeler Dillyn Leyds sal die Westelike Provinsie Saterdag in sy Curriebeker-wedstryd teen die Vrystaat-Cheetahs aanvoer. Sport (23-08-2018)
Netwerk24 Jesse speel eerste keer in 4 jaar CB-rugby
Die Springbok-senter Jesse Kriel sal Saterdag in Durban vir die eerste keer in vier jaar Curriebeker-rugby speel wanneer die Blou Bulle teen die Haaie te staan kom. Sport (23-08-2018)
Netwerk24 Djokovic leer om geduldig te wees
Novak Djokovic erken daar was 'meer as ’n paar oomblikke van twyfel' oor sy toekoms. Sport (23-08-2018)
Netwerk24 Rassie het slot-plan
Franco Mostert is terug in die Bokke se beginspan vir Saterdag se toets teen Argentinië in Mendoza. Sport (23-08-2018)
Netwerk24 Tiger, Phil in 2-stryd van $9 miljoen
Tiger Woods en Phil Mickelson pak mekaar in Las Vegas in November in ’n tweestryd waar die wenner $9 miljoen (R129,3 miljoen) in die sak sal steek. Sport (23-08-2018)
Netwerk24 Breede se vlak laag, maar SA’s gaan voort
Nasionale titels is op die spel in die Breederivier-kanomarathon, wat die naweek in die Wes-Kaap plaasvind. Sport (23-08-2018)
Netwerk24 Bok-All Black-toetse ‘moeilikste’
Vir ’n skeidsregter is ’n toets tussen die Bokke en die All Blacks ’n hoogtepunt, maar ook die moeilikste om te hanteer, sê Nigel Owens. Sport (23-08-2018)
Netwerk24 Haaie kies Bok-angels agterlangs
Twee Springbokke maak Saterdag hul terugkeer tot die Haaie se agterste driehoek vir dié span se Curriebeker-kragmeting met die Blou Bulle in Durban. Sport (23-08-2018)
Maroela Klubrondomtalie: 148 vir vernietigende Maties
Stellenbosch storm onkeerbaar voort op sy vernietigingstog in die Westelike Provinsie se Superliga A, en het Saterdag 148 punte op die telbord geplaas. Sport (23-08-2018)
Netwerk24 Titaan in renjaer se rug ná gruongeluk
Die IndyCar-renjaer Robert Wickens se ruggraat is met penne en skroewe van titaan gestabiliseer nadat hy Sondag in ’n gru-ongeluk betrokke was. Sport (23-08-2018)
Netwerk24 Aussies, All Blacks maak veranderinge
Beserings het Nieu-Seeland genoop om Jordie Barrett op heelagter te kies vir Saterdag se tweede Bledisloebekertoets teen Australië in Auckland. Sport (23-08-2018)
Maroela Formule Een: Gaan Hamilton sy voorsprong vergroot?
Die Belgiese Formule Een Grand Prix (die 13de wedren van die seisoen) word Sondag op die Spa-Francorchamps-baan gejaag. Die oefenrondes begin Vrydag en die kwalifisering word Saterdag afgehandel. Sport (23-08-2018)
Maroela Vandag se sportnuus
Die spanne vir Saterdag se twee wedstryde in die Rugbykampioenskap sal vandag bekend wees. Sport (23-08-2018)
Netwerk24 ‘Gee senters buite Bok-groep ook kans’
Daar is in die eerste vyf toetse van Rassie Erasmus se bewind as hoofafrigter reeds drie verskillende senterpare in die beginspan ingespan. Sport (23-08-2018)