Netwerk24 Engelse haker Hartley wil speel tot hy 50 is
Dit was die regte besluit om ’n lang blaaskans van die spel te neem. Sport (22-08-2018)
Netwerk24 Steyn kry hap van Groot Appel
Gerda Steyn, een van Suid-Afrika se belowendste padatlete, het ’n gesogte uitnodiging gekry om vanjaar aan die New York-marathon deel te neem. Sport (22-08-2018)
Netwerk24 VS straks 2 lynstaan-angels kwyt
Die Vrystaat-Cheetahs se slot JP du Preez het die afgelope week drie dae in hospitaal deurgebring en gaan straks Saterdag se Curriebeker-wedstryd teen die Westelike Provinsie op Nuweland misloop. Sport (22-08-2018)
Netwerk24 Olivier Knights se waardevolste
Die bouler wat Bangladesj bang geboul het in Bloemfontein is Woensdagaand op die Knights se prysuitdeling as die franchise se waardevolste speler aangewys. Sport (22-08-2018)
Netwerk24 Meintjes lei SA aanslag in Spaanse fietstoer
Die Giro d’Italia het nie vir hom verloop soos hy wou nie, maar die Suid-Afrikaanse fietsryer Louis Meintjes kry kans om daarvoor te vergoed wanneer die La Vuelta a España, oftewel die Spaanse toer, … Sport (22-08-2018)
Netwerk24 Frustrasie by ‘Groot John’ het sy tol begin eis
Met die dood Dinsdagaand van John van Reenen (71), voormalige wêreldrekordhouer in diskusgooi, het Suid-Afrika ’n reus onder die reuse verloor. Sport (22-08-2018)
Netwerk24 Wen medalje en kry pos in staatsdiens
Indonesië sal sy sportlui wat medaljes by die Asiese Spele verower die kans bied om poste in die land se staatsdiens, polisie of weermag op te neem. Sport (22-08-2018)
Netwerk24 Bok-vleuel Bjorn dalk op heelagter vir Kings
Daar is ’n goeie kans dat Bjorn Basson, wat hom eers Donderdag by die Southern Kings aansluit, Maandag saam met die span na Italië kan vertrek. Sport (22-08-2018)
Netwerk24 Khwezi behou plek teen Goue Leeus
Die haker Khwezi Mkhafu het ondanks ’n swak vertoning in Griekwas se eerste Curriebeker-wedstryd van die seisoen teen die Pumas, sy plek in die span behou. Sport (22-08-2018)
Netwerk24 KSA nie van stryk ná SuperSport onttrek
Die nuwe T20-reeks sal volgens Krieket Suid-Afrika (KSA) wél voortgaan ondanks ’n aankondiging deur die uitsaaier SuperSport dat hy nie meer die tweede aandele-vennoot in dié kompetisie gaan wees nie. Sport (22-08-2018)
Maroela Wallabies ‘ploeterende eenheid met hovaardige houding’
Nie dat ʼn mens sommer vir ʼn Australiese sportman simpatie het nie, maar die Wallabies se afrigter Michael Cheika ‒ en eintlik sommer die hele span ‒ is onder druk van veral die Nieu-Seelandse media… Sport (22-08-2018)
Netwerk24 Dale se besering toe nie ernstig
Die Proteas-snelbouler Dale Steyn het ná vele navrae aan Hampshire en Krieket Suid-Afrika (KSA) intussen self duidelikheid oor sy jongste besering verskaf. Sport (22-08-2018)
Netwerk24 Boere-Kiwi klaar met krieket
Grant Elliott, die Nieu-Seelandse krieketspeler wat Suid-Afrikaners se harte gebreek het in die Wêreldbeker-toernooi in 2015, het sy uittrede uit die spel aangekondig. Sport (22-08-2018)
Netwerk24 Franco moet straks Bok-lynstane kom red
Franco Mostert kan straks Saterdag teen Argentinië in Mendoza sy terugkeer tot die Springbok-beginspan maak om te help om die Bokke se lynstane-probleme van die eerste toets teen die Poemas in Durban … Sport (22-08-2018)
Netwerk24 2 jong Bok-sterre sweer trou aan Bulle
Dit is amptelik: Warrick Gelant en Embrose Papier bly Bulle. Sport (22-08-2018)
Netwerk24 WP spog ook nou met ’n ‘Kwagga’
Hy jag nie ewe goed balle by die afbreekpunte as die man met wie hy nou ’n bynaam deel nie, maar dit was met Kwagga Smith se kenmerkende neus in gedagte wat die spelers van die Westelike Provinsie … Sport (22-08-2018)
Netwerk24 OP sál sy Eersteliga-stryde eerbiedig
Daar steek geen waarheid in die gerugte dat die rugbyspan van die Oostelike Provinsie nie sy verpligtinge in die Curriebeker-reeks se Eerste Liga sal nakom nie, sê André Rademan, die president van … Sport (22-08-2018)
Maroela Só lyk Thinus Delport se beste Sanzaar-Springbokspan
Wanneer die kole aangesteek word, is een van die lekkerste tydverdrywe om die beste en swakste Springbokspanne van alle tye te kies. Sport (22-08-2018)
Netwerk24 Zverev betrek Lendl voor VSA-Ope
Alexander Zverev het Ivan Lendl by sy afrigtingspan betrek in sy strewe om sy bloeiende potensiaal in Grand Slam-sukses om te skakel. Sport (22-08-2018)
Netwerk24 Serena verdien R260 m. die afgelope jaar
Serena Williams is volgens Forbes in 2018 vir die derde opeenvolgende jaar die sportvrou wat die meeste geld ter wêreld verdien. Sport (22-08-2018)
Netwerk24 Griekwas maak drie skuiwe om Leeus te tem
Die slot Pieter Jansen van Vuren, wat Griekwas in die SuperSport-uitdaagreeks aangevoer het, is terug in die Poubloues se beginspan. Sport (22-08-2018)
Netwerk24 Hy verskaf die X-faktor, sê Leeus-losskakel
Dalk is dit omdat hy in Welkom grootgeword het, maar Shaun Reynolds hou daarvan om sirkels om sy teenstanders te hardloop. Sport (22-08-2018)
Netwerk24 Victor, Fourie nie opgewasse om Bulle te brei
Victor Matfield en Fourie du Preez wat die Bulle in die Superrugbyreeks brei? Aikôna, sê die voormalige Springbok-afrigter Jake White. Sport (22-08-2018)
Netwerk24 Broad gestraf vir Pant-afjak
Engeland se Stuart Broad is beboet en het ook ’n strafpunt gekry vir sy afjak van Rishabh Pant in die derde toets teen Indië by Trent Bridge. Sport (22-08-2018)
Netwerk24 Poemas gaan Bokke só probeer teiken
Dit is veral by die afbreekpunte waar die Poemas Saterdag sal probeer om die Bokke se ondergang te bewerkstellig, voorspel Warren Whiteley. Sport (22-08-2018)
Maroela Vandag se sportnuus
Saterdag se twee wedstryde in die Rugbykampioenskap word onderskeidelik vroegoggend en laataand gespeel en in die Sonskynreeks begin die Wildekus-uitdaging vanoggend. Sport (22-08-2018)
Netwerk24 Harris gee tree nader aan 1ste Grand Slam
Suid-Afrika se Lloyd Harris het sy eerste wedstryd ter kwalifisering vir die Amerikaanse Ope gewen. Sport (22-08-2018)
Netwerk24 Atletiekreus John van Reenen sterf
Die atletiekreus John van Reenen, voormalige wêreldrekordhouer in diskusgooi, is Dinsdagaand dood. Sport (22-08-2018)
Netwerk24 Namibië kom tot SA rugby se redding
Saru het bevestig dat sy eweknie van Namibië tussenbeide getree het om te sorg dat alle wedstryde vanjaar in die CB-reeks se Eerste Liga eerbiedig word. Sport (22-08-2018)