Netwerk24 Aussie neem Tsonga se plek in VSA-Ope
Die Franse tennisspeler Jo-Wilfried Tsonga het hom aan aanstaande week se Amerikaanse Ope onttrek. Sport (21-08-2018)
Netwerk24 Kings se Schalk soos Os du Randt
Dit wil so al klink of die Southern Kings-stut nou besig is om dieselfde neigings as die voormalige Springbokstut Os du Randt te toon. Sport (21-08-2018)
Netwerk24 ‘Henry soek breierspos in Frankryk’
Arséne Wenger is glad nie haastig om weer af te rig nie, maar sê Thierry Henry het sy oog op ’n afrigterspos in Frankryk. Sport (21-08-2018)
Netwerk24 Small-Smith is gereed vir stryd teen Sergeal
William Small-Smith lek sy lippe af oor die moontlikheid om Saterdag op Nuweland teen sy ou spanmaat Sergeal Petersen te speel. Sport (21-08-2018)
Netwerk24 Besering het Dale wéér op krukkelys
Die Proteas-voorslagbouler Dale Steyn, wat die laaste paar jaar met beserings gekortwiek is, kan hom weens ’n liesbesering in ’n graafskapwedstryd weer vir ’n ruk op die krukkelys bevind. Sport (21-08-2018)
Netwerk24 Amerikaanse Ope in Lloyd se visier
Suid-Afrika se naasbeste tennisspeler, Lloyd Harris, kry vandeesweek ’n kans om sy plek oop te veg tot in sy eerste Grand Slam-toernooi. Sport (21-08-2018)
Netwerk24 Nóg ’n boete ruk Cipriani se sak
Dié losskakel Danny Cipriani is Maandag met £2 000 (sowat R37 000) deur Gloucester beboet. Sport (21-08-2018)
Netwerk24 Leeus se ‘Cash’ kry raad by krieketbreier
Dit is vir hom ’n groot voorreg om as afrigter te kan belê in die lewe van die jong spelers by die Goue Leeus. Sport (21-08-2018)
Maroela Twee Cheetahs vir spel in Pro14 vereer
Die haker van die Cheetahs, Torsten van Jaarsveld, het in dié span se eerste seisoen in die Pro14-reeks sodanig uitgeblink dat hy in die Pro14-droomspan ingesluit is. Sport (21-08-2018)
Netwerk24 Jaguars brul weer in netbal-toernooi
Die Noord-Gautengse Jaguars is terug op die wenpad in die internasionale Superklub-toernooi, wat in Nelson, Nieu-Seeland, beslis word. Sport (21-08-2018)
Netwerk24 Luiperds sonder Puk-kaptein oor geldknyp
Die Luiperds sal weens hul finansiële verknorsing nie die kaptein van die Pukke, wat die eindstryd van vanjaar se Varsitybeker-reeks gehaal het, in die Eerste Liga kan inspan nie. Sport (21-08-2018)
Maroela Argentyne wil nou Curriebeker-rugby speel
Meer is klaarblyklik vir die rugbybase beter, en die moontlikheid word nou ondersoek om ʼn oorsese span tot die Curriebeker-reeks toe te laat. Sport (21-08-2018)
Netwerk24 Aimee maak geskiedenis op rugbyveld
Die Suid-Afrikaanse vroue-rugbyskeidsregter Aimee Barrett-Theron gaan Vrydag weer geskiedenis met die fluitjie maak. Sport (21-08-2018)
Netwerk24 ‘Ons skuld Mitch ’n trofee’
Die Bulle se leë vertoonkas kom gereeld by Loftus Versfeld ter sprake. Sport (21-08-2018)
Netwerk24 ‘Skors boksers wat harpuis ruik’
’n Prominente geneeskundige wat betrokke is in sportsoorte soos boks en gemengde gevegskuns, wil hê dat vegters wat uitgeslaan word letterlik geskors moet word sodat hulle genoeg tyd het om te … Sport (21-08-2018)
Netwerk24 Mendoza g’n piekniek, sê oud-Bok
Die Springbokke gaan moeilike toestande te bowe moet kom om Argentinië in Saterdag se Rugbykampioenskapswedstryd in Mendoza te troef. Sport (21-08-2018)
Netwerk24 Twee Cheetahs in 1ste Pro14-reeks vereer
Twee Cheetahs is Maandagaand ná dié span se eerste seisoen in die Pro14-reeks deur 75 rugbyskrywers van Suid-Afrika, Skotland, Wallis, Ierland en Italië op ’n glansgeleentheid in Glasgow, Skotland, … Sport (21-08-2018)
Netwerk24 Cronjé 1 van 4 Bokke in Leeus-beginspan
Ross Cronjé voer die Leeus se Curriebekerspan Vrydagaand aan in hul eerste wedstryd van die seisoen teen Griekwaland-Wes op Ellispark. Sport (21-08-2018)
Maroela Wie is die Bokke se beste senterpaar?
Die legkaart is voorlangs byna voltooi, maar agterlangs wag daar nog baie kopkrap op die Springbokafrigter, Rassie Erasmus. Sport (21-08-2018)
Netwerk24 Guscott glo Mitch, Eddie gaan floreer
Die legendariese Engelse rugbyspeler Jeremy Guscott glo John Mitchell kan broodnodige 'Kiwi-intensiteit' aan Eddie Jones se span verleen. Sport (21-08-2018)
Netwerk24 Kimi se armoede en dronkenskap
Armoede as kind, drostery uit die weermag om aan ’n wedren deel te neem en hewige drinksessies tussen F1-renne. Sport (21-08-2018)
Netwerk24 Tiaan sê Marco ’n móét
Hy dink nie Rassie Erasmus het homself in ’n hoek geverf deur Siya Kolisi die Springbok-kaptein te maak nie, sê Tiaan Strauss. Sport (21-08-2018)
Netwerk24 Serena het reeds tonge los met kleredrag vir VSA-Ope
Serena Williams het die koppe laat draai met haar swart katpak in die Franse Ope en nou beplan sy om die VSA-Ope te betower met haar 'Queen'-reeks. Sport (21-08-2018)
Netwerk24 Wallabies verdedig hul afrigter
Die Wallaby-haker Tatafu Polota-Nau sê die spelers dra die skuld nadat Australië Saterdag die soveelste keer deur die All Blacks verneder is. Sport (21-08-2018)
Maroela Vandag se sportnuus
Die tweede ronde van die Rugbykampioenskap word Saterdag afgehandel. Suid-Afrika speel in Argentinië teen die Argentyne terwyl Australië teen Nieu-Seeland in Auckland speel. Sport (21-08-2018)
Netwerk24 Aussie-blaser vir Bok-toets in Mendoza
Australië se Angus Gardner blaas die fluitjie in Saterdag se Rugbykampioenskaptoets tussen Argentinië en Suid-Afrika in Mendoza. Sport (21-08-2018)