Netwerk24 McFarland sluit hom aan by Ulster
Dan McFarland, Skotland se voorspeler-afrigter, is as die hoofafrigter van die Ierse Pro14-span Ulster aangestel. Sport (20-08-2018)
Netwerk24 Namibiese stut lugtig vir Bokke se skrumkrag
Die taaiste teenstanders om teen te skrum gaan sonder twyfel die Springbokke wees. Sport (20-08-2018)
Netwerk24 Miller se 74* tevergeefs
David Miller se onoorwonne 74 lopies van net 34 balle was nie genoeg vir sy Jamaica Tallawahs om die. Sport (20-08-2018)
Netwerk24 WP soek volgende geslag helde
Wie gaan ysters soos Robert du Preez en Huw Jones se skoene vol staan? Sport (20-08-2018)
Netwerk24 Beledigings, braaihoender vlieg buite bokskryt
Tyson Fury van Brittanje sal Deontay Wilder glo voor die einde van die jaar die stryd aansê om dié Amerikaner se swaargewigtitel van die Wêreldboksraad (WBR). Sport (20-08-2018)
Netwerk24 Cheetahs was 1ste hekkie, nou moet Bulle bou
Bestendigheid. Dit is volgens Gary Botha, die Blou Bulle se voorspelers-afrigter, die groot uitdaging vir dié rugbyspan in die Curriebeker-kompetisie. Sport (20-08-2018)
Netwerk24 Brent op afrigters-kortlys by Griekwas
Brent Janse van Rensburg, wat skaars twee weke gelede bedank het as afrigter van die Pumas, is nou ook op die kortlys om die leisels by Griekwas oor te neem. Sport (20-08-2018)
Netwerk24 Anderson terug onder wêreld se top-5
Die Suid-Afrikaanse tennisspeler Kevin Anderson bevind hom in die vyfde plek op die wêreldranglys ten spyte daarvan dat hy verlede week slegs die derde ronde van die ATP-meesterstoernooi in … Sport (20-08-2018)
Netwerk24 Oud-Leeu Reynecke (36) op herstelpad ná beroerte
Die voormalige Leeu-haker Ethienne Reynecke is op die herstelpad nadat hy voorverlede week ’n beroerte gehad het. Sport (20-08-2018)
Netwerk24 Chelsea-breier wou graag dampie slaan
Maurizio Sarri, Chelsea se nuwe afrigter, was vol lof vir sy sokkerspelers nadat hulle Saterdag ’n opwindende Engelse Premierliga-stryd teen Arsenal gewen het, maar erken dat die lus vir ’n sigaret … Sport (20-08-2018)
Netwerk24 DA wil krieketbase voor parlement daag
Krieket Suid-Afrika (KSA) se voorneme om sy nuwe T20-liga op dreef te kry, het Maandag verdere teenspoed gekry. Sport (20-08-2018)
Netwerk24 Dís hoekom Pollard skeef korrel – Braam
Dit is klein tegniese foute wat die Springbok-losskakel Handré Pollard Saterdag in Durban so skeef laat korrel het teen Argentinië, sê die skopghoeroe Braam van Straaten. Sport (20-08-2018)
Netwerk24 Pos Cheika, pleit Aussie-rugbyskrywer
Die lang messe word in Australië geslyp vir die Wallaby-afrigter, Michael Cheika. Sport (20-08-2018)
Netwerk24 Wiele begin rol vir Kings danksy nuwe borg
Eindelik is die wiele aan die rol om van die Southern Kings ’n rugby-franchise te maak wat nie elke jaar al sy beste spelers sal verloor nie. Sport (20-08-2018)
Netwerk24 Japan bloos ná basketbalspelers se ‘nag van seks’
Japan het vier van sy basketbalspelers wat aan die Asiatiese Spele in Indonesië deelneem, huis toe gestuur nadat hulle “ ’n aandjie saam met vroue” in ’n hotel in Djakarta deurgebring het. Sport (20-08-2018)
Maroela Springbok- én All Blacks-slotte wat spandeure oop- en toesluit
Suid-Afrika was nog altyd ʼn slotfabriek; só ook Nieu-Seeland. Sport (20-08-2018)
Netwerk24 Poemas ontbied versterkings vir Bok-toets
Die Springbokke gaan dalk Saterdag ’n gans nuwe Argentynse senterpaar teëkom wanneer dié twee spanne in Mendoza in die Rugbykampioenskapsreeks kragte meet. Sport (20-08-2018)
Netwerk24 Chaos in Curriebeker se Eerste Liga
Namibië moes ’n borgskap van sowat R900 000 bekom om te verseker dat drie van sy tuiswedstryde in die Eerste Liga van die Curriebeker-reeks wel later vanjaar sal plaasvind. Sport (20-08-2018)
Netwerk24 Eldo’s se Drake spoeg vuur teen Nories
Eldo-vreugde!. Sport (20-08-2018)
Netwerk24 Ryderbeker nog buite bereik vir Stenson, Garcia
Die major kampioene Henrik Stenson en Sergio Garcia se vertonings in die Wyndham-kampioenskap in die PGA-reeks gaan hulle nie help om Europa se Ryderbekerspan te haal nie. Sport (20-08-2018)
Maroela Vandag se sportnuus
Die Rugbykampioenskap van 2018 het Saterdag afgeskop. Die Springbokspan het teen Argentinië in Durban gespeel en met 34 – 21 geseëvier. Sport (20-08-2018)
Netwerk24 Djokovic is nou dié ‘Meester’
Novak Djokovic van Serwië het Sondagaand uiteindelik die titel wat hom tot dusver in sy loopbaan ontwyk het gewen toe hy Roger Federer van Switserland in die eindstryd van die Cincinnati Ope met 6-4 … Sport (20-08-2018)