Maroela Rassie verklein Bokgroep vir Mendoza met ses spelers
Ná Saterdag se goeie vertoning van Lukhanyo Am langs sy Sharks-sentermaat André Esterhuizen, was dit seker te wagte dat hulle as kombinasie nog ʼn kans in die volgende toets sou kry. Sport (19-08-2018)
Netwerk24 Wen-ambisie lewer taai stryd tussen Grey en Paul Roos
In ’n naelbytstryd soos dié tussen die eersterugbyspanne van Grey-kollege en Paul Roos Gimnasium word die wenner bepaal deur die span wat die oorwinning die graagste wil hê, sê Wessel du Plessis, … Sport (19-08-2018)
Maroela Virsekerbeker: Monnas se nege drieë kelder Helpmekaar
Monument het Saterdag in die Tuksstadion vir Helpmekaar ná nege opeenvolgende oorwinnings in vanjaar se Virsekerbeker-reeks wreed teruggebring aarde toe met ʼn  wegholoorwinning van 57-11 in die ein… Sport (19-08-2018)
Maroela Drie uit SA dra tot Franse klubsege by
Drie spelers uit Suid-Afrika het Saterdag punte op die telbord geplaas in Bayonne se oorwinning in die openingsronde van die Franse tweedevlakreeks, die Pro D2-liga. Sport (19-08-2018)
Netwerk24 Leeus se Ivan onbekende faktor vir Griekwas
Griekwas weet nie wat om van die Goue Leeus onder hul nuwe breier in Vrydag se Curriebeker-wedstryd te verwag nie, sê die span se afrigter, Peter Engledow. Sport (19-08-2018)
Netwerk24 Dyantyi nie spyt ná hy 3-kuns prysgee
Aphiwe Dyantyi het nie eens twee keer daaroor gedink om ’n driekuns aan drieë prys te gee nie en die bal aan sy vleuelmaat Makazole Mapimpi uitgegee in Saterdagaand se Rugbykampioenskapstoets teen … Sport (19-08-2018)
Netwerk24 Pandya slag Engelse kolwers
’n Verwoestende boulskof deur die veelsydige Hardik Pandya, het Indië beheer gegee van die derde kriekettoets teen Engeland op Trent Bridge in Nottingham. Sport (19-08-2018)
Netwerk24 Só naby, só ver vir Aiken in Nordea-Meesters
Twee blapse op die eerste uitspeelputjie van die Nordea-Meesterstoernooi in Gothenburg, Swede, het die Suid-Afrikaanse gholfspeler Thomas Aiken Sondag duur te staan gekom. Sport (19-08-2018)
Netwerk24 VS straks sonder Oupa teen WP
Die Vrystaat-Cheetahs se eerste Curriebeker-rugbywedstryd teen die Blou Bulle Vrydagaand in Bloemfontein het nie die uitslag opgelewer waarop hulle gehoop het nie, en nou wag die Westelike Provinsie … Sport (19-08-2018)
Netwerk24 WP kan Cheetahs planke toe stuur
Met die Curriebeker-reeks wat vanjaar afgewater is tot ’n enkelronde, sal dit ’n desperate Vrystaat Cheetahs-span wees wat Saterdag by Nuweland besoek aflê vir hul rugbywedstryd teen die Westelike … Sport (19-08-2018)
Netwerk24 Drama in Pmb-vrouewedloop
Daar was Sondag drama by die vroue-padwedloop in Pietermaritzburg toe vyf elite-atlete gediskwalifiseer is nadat hulle die verkeerde roete gevolg het. Sport (19-08-2018)
Netwerk24 All Blacks bekommerd oor Crotty
Groot kommer heers in die All Black-rugbykamp nadat die voorslagsenter Ryan Crotty die sesde keer in 20 maande ’n harde stamp teen die kop gekry het. Sport (19-08-2018)
Netwerk24 ‘Sulke goed gebeur’
Tien minute nadat hy sy Springbok-buiging gemaak het, moes dit sekerlik vir Damian Willemse gevoel het of die rugbygode skielik ’n weersin in hom gekry het. Sport (19-08-2018)
Netwerk24 Van Staden kry tóg sy trui
’n Enorme gevoel van teleurstelling het Marco van Staden vanjaar in Mei beetgepak toe hy laat in die Bulle se laaste Superrugby-wedstryd voor die toetse in Junie beseer is. Sport (19-08-2018)
Netwerk24 Dié Bokke bons na Argentinië
Rassie Erasmus, die Springbok-afrigter, het Sondag ’n groep van 28 rugbyspelers aangewys vir Suid-Afrika se tweede toets teen Argentinië. Sport (19-08-2018)
Netwerk24 Saru kry prys vir Kaapstad-sewes
Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) het Vrydagaand op die Sports Industry-toekenningsgeleentheid in Johannesburg ’n dubbele eerbewys gekry. Sport (19-08-2018)
Netwerk24 KSA teen stophorlosie oor T20-besluit
Krieket Suid-Afrika (KSA) sal net twee dae hê om te besluit watter spanne aan die nuwe T20-kompetisie sal deelneem. Sport (19-08-2018)
Netwerk24 Monnas verneder Helpies in eindstryd
Die Wit Bulle van die Hoërskool Monument het Saterdag hul titel as die kampioene van die Virsekerbeker-reeks met welslae verdedig nadat hulle op uiters indrukwekkende wyse Helpmekaar Kollege in die … Sport (19-08-2018)
Netwerk24 Mitchell Johnson kondig uittrede uit krieket aan
Die Australiese krieketspeler en bouler Mitchell Johnson het sy laaste aflewering geboul. Sport (19-08-2018)
Netwerk24 Virat Kohli gee Engelse weer ’n kopseer
Virat Kohli, kaptein van Indië se krieketspan, is waarskynlik die een speler wat tussen Engeland en ’n groot makietie staan. Sport (19-08-2018)
Netwerk24 Karla se Aussie-span in eindstryd
Die netbalspan van Sunshine Coast Lightning het met puik verdediging sy plek bespreek in die eindstryd van die Australiese Superliga. Sport (19-08-2018)
Maroela Rugby kan soms ʼn baie wrede spel wees
Rugby, soos ander sportsoorte ook maar, kan soms ʼn baie wrede spel wees. Sport (19-08-2018)
Netwerk24 Lieflik, Luvo!
Die verspring-superster Luvo Manyonga het gister by die Diamantliga-reeks se 12de byeenkoms in Birmingham behoorlik spiere gebult toe hy meer as ’n liniaal-lengte verder as enige van sy teenstanders … Sport (19-08-2018)
Netwerk24 Franco wil Cheetahs na nuwe hoogtes brei
Franco Smith is gereed om aan die volgende hoofstuk van Cheetah-rugby te begin skryf. Sport (19-08-2018)
Netwerk24 Yster word klei
Serena Williams het byna twee dekades aan die beeld van Supervrou gebou. Fisiek het sy nie op die tennisbaan haar gelyke gehad nie, sielkundig het teenspoed haar net sterker gemaak. Sport (19-08-2018)
Maroela Is daar lig in die Springboktonnel?
Daar is twee vrae op almal se lippe ná die eerste ronde  van vanjaar se Rugbykampioenskap. Sport (19-08-2018)
Netwerk24 Libbok gooi kole teen die Cheetahs
Onthou die naam Manie Libbok. Hy gaan nog groot rugby vir die Blou Bulle én die Springbokke speel. Sport (19-08-2018)
Netwerk24 Dis als net swart
Dit raak afgesaag om psalms te sing oor hoe goed die All Blacks rugby speel en hoe min jy teen hulle durf fouteer en bla-bla-bla, maar dink net hoe afgesaag voel dit nou al vir die Wallabies. Sport (19-08-2018)
Netwerk24 Oud-WP-baas word met hof gedreig
’n Voormalige WP-grootkop word deur siviele regstappe in die gesig gestaar indien hy nie om verskoning vra vir sy optrede in ’n rasse-onderonsie met ’n Kaapse prokureur nie. Sport (19-08-2018)
Netwerk24 SA se skolespan wys stadige gif werk
’n Oorheersende vertoning in die tweede helfte het gister in Nuweland aan die SA Skole-span ’n oorwinning van 41-22 teen Engeland besorg. Sport (19-08-2018)
Netwerk24 Griekwas betaal duur vir haker se fiasko
Die Pumas is bly dat hulle Griekwas van ’n bonuspunt in hul eerste Curriebeker-wedstryd van die seisoen kon weerhou, sê Jimmy Stonehouse, afrigter van die Laevelders. Sport (19-08-2018)
Netwerk24 Deon Davids manalleen in die storm
In die pas afgelope reeks van Survivor SA moes die laaste drie deelnemers in hul laaste uitdaging met een hand agter die rug vasgebind balle in ’n afwaartse spiraal gooi en dit vang voor dit op die … Sport (19-08-2018)
Netwerk24 Embrose Papier hou by blou
’n Tweede Springbok het nee gesê vir ’n aanbod om sy rugby volgende jaar in die Kaap te speel. Sport (19-08-2018)
Netwerk24 Trappie te hoog vir Proteas?
Die gaping tussen ons plaaslike krieketkompetisies en internasionale krieket is steeds groot en dis net blootstelling op die hoogste vlak wat jong spelers gaan help om suksesvol daardie tree na … Sport (19-08-2018)
Netwerk24 Grey uit die woestyn
Dit was sewe maer jare, maar Grey-kollege van Bloemfontein is vandag weer die voorste skolespan in Suid-Afrika. Grey kon laas in 2011 daarin slaag om sy seisoen onoorwonne af te sluit. Sport (19-08-2018)