Netwerk24 Eben se skitterspel verbaas selfs vir Rassie
Selfs Rassie Erasmus was verbaas met presies hóé goed sy ysterslot Eben Etzebeth Saterdagaand in Durban teen Argentinië gespeel het. Sport (18-08-2018)
Netwerk24 ‘Siekte is al wat Bok-agttal kan stop’
Hoe word dié Springbok-agttal gestop? Sport (18-08-2018)
Maroela Namibië op pad na Japan, Kenia Marselle toe
Namibië is op pad Japan toe, en Kenia pak sy tasse vir Marseille, Frankryk, maar dit was Zimbabwe wat Saterdag vir die grootste verrassing in Rugby Afrika se Goue Beker-reeks gesorg het. Sport (18-08-2018)
Maroela Bokke klop Poemas, maar daar bly kommer
Dit was een van daardie vertonings waaroor ʼn mens nie te lank opgewonde sal wees en te lank oor gaan gesels nie. Sport (18-08-2018)
Netwerk24 Bok-agttal buig Poemas in Durban
Skryf dié agttal se name neer en bespreek vir hulle elkeen ’n kaartjie na Japan – hulle moet álmal Wêreldbeker toe gaan. Sport (18-08-2018)
Netwerk24 Luvo laat rekord spat in Birmingham
Luvo Manyonga het Saterdagmiddag ’n byeenkomsrekord opgestel by die Diamantliga-reeks se 12de ronde in Birmingham. Sport (18-08-2018)
Netwerk24 SA Skole te sterk vir Engeland
’n Dominante vertoning in die tweede helfte het aan die SA Skolespan ’n oorwinning van 41-22 teen Engeland besorg. Sport (18-08-2018)
Netwerk24 Bokke t. Poemas
Die Springbokke se veldtog in die Rugbykampioenskap skof vandag teen Argentinië in Durban af. Volg die aksie regstreeks hier. Sport (18-08-2018)
Netwerk24 Grey Bloem klop Paul Roos in riller
Dit was kliphard en die wedstryd was tot op die einde op ’n mespunt gebalanseer. Sport (18-08-2018)
Maroela Wallabies swig teen All Blacks se teenaanvalle
Dit is moeilik genoeg om die All Blacks mét genoeg besit te klop, en dis feitlik onmoontlik daarsonder. Sport (18-08-2018)
Netwerk24 All Blacks wissel maklik rat in Sydney
Ons het die fliek mos al gesien: ’n teenstander het die All Blacks se nommer en ’n rare nederlaag dreig. Sport (18-08-2018)
Maroela Groot oorwinning vir Clermont teen Kanadese
Die Kanadese Uitnodigingspan het ʼn tweede groot drag slae op sy Franse toer op die lyf geloop. Sport (18-08-2018)
Maroela Bulle skop Curriebeker met oortuigende sege af
Die Blou Bulle het Vrydag in Bloemfontein hul eerste Curriebeker-wedstryd van die nuwe seisoen oortuigend teen ʼn redelike sterk Vrystaatse Cheetahs-span gewen. Sport (18-08-2018)
Maroela ‘Wêreld se hardste rugbyspeler’ sterf
Martin Pelser, wat deur die grote Colin Meads in die beste vyftiental gekies is teen wie hy ooit gespeel het, is die week oorlede. Hy was 84. Sport (18-08-2018)