Netwerk24 Só benader Grey, Paul Roos hul rillerstryd
Paul Roos se rugbyspan is ’n moeilike teenstander wat jy nie sommer net takel nie, sê WJ Steenkamp, flank en kaptein van Grey-kollege. Sport (17-08-2018)
Netwerk24 Gimmies gunsteling in Shimla-liga
Welkom-Gimnasium pak die HTS Louis Botha sonder sy groot troefkaart, die agtsteman Keke Morabe, Saterdag in die halfeindstryd van die Shimla-liga van die Kovsieliga om 15:00 in Welkom. Sport (17-08-2018)
Netwerk24 Stryd van kampioene
In ’n seldsame verskynsel sal twee verdedigende kampioene sake Saterdag uitspook in die eindstryd van die Virsekerbeker-reeks by Tuks se L.C. de Villiers-stadion. Sport (17-08-2018)
Netwerk24 6 Cheetahs vir Pro14-droomspan benoem
Ses Cheetahs is deur die rugbymedia in Ierland, Wallis, Skotland, Italië en Suid-Afrika vir die Pro14-droomspan benoem. Sport (17-08-2018)
Netwerk24 Blou Bulle gaffel Vrystaat
Geleenthede wat gebruik word help dat spanne wedstryde wen en dit is wat die Blou Bulle Vrydagaand in Bloemfontein gedoen om hulle eerste Curriebeker-wedstryd van die reeks teen die Vrystaat-Cheetahs … Sport (17-08-2018)
Netwerk24 Kiwi-netbal ploeg met nóg ’n SA kalwer
Nóg ’n voormalige Suid-Afrikaanse netbalspeler kan eersdaags haar debuut vir die Nieu-Seelandse Silwervarings maak. Sport (17-08-2018)
Netwerk24 Rugbykoors loop nie hoog in Durban
Rugbykoors het vandeesweek nog glad nie posgevat in Durban, waar die Springbokke Saterdag in hul eerste toets van die Rugbykampioenskap teen Argentinië speel nie. Sport (17-08-2018)
Netwerk24 Haaie te sterk vir Bordeaux in eendeweer
Teen 19:00 Vrydagaand moes Bordeaux se rugbyspan begin wonder wat hulle besiel het om die lieflike sonskynweer in Frankryk agter te laat vir ’n onsinnige voorseisoense wedstryd in ysige toestande … Sport (17-08-2018)
Netwerk24 ‘Durban-nederlaag spook nog by ons’
Siya Kolisi wil hom voortaan daarop toespits om dít waarvoor jy nie talent op die rugbyveld nodig het nie, goed te doen. Sport (17-08-2018)
Maroela Pumas verniel Griekwas vroeg in tweede helfte
ʼn Puik vertoning in die tweede helfte het die Pumas in Nelspruit in staat gestel om Griekwas oortuigend in vanjaar se eerste Curriebeker-wedstryd te klop. Sport (17-08-2018)
Maroela Is die vier terugkerende Bokke almal wedstrydfiks?
Suid-Afrika se vernaamste twee uitdagings in Saterdag se eerste Rugbykampioenskap-toets teen Argentinië in Durban sal grootliks bepaal of die Springbokke met ʼn sege in die reeks kan wegspring. Sport (17-08-2018)
Netwerk24 Anderson val vas teen Goffin
Kevin Anderson se afslane het hom Vrydag in die derde ronde van die Cincinatti Ope lelik in die steek gelaat en dit het hom sy kragmeting met die Belg David Goffin, gekos. Sport (17-08-2018)
Maroela Rugby (alweer) die sondebok
In rugby is daar `n reël dat `n mens nie `n man sonder die bal mag speel nie, in krieket is dit `n foutbal wanneer `n mens `n kolwer se kop probeer afboul en in atletiek mag `n mens nie buite jou b… Sport (17-08-2018)
Netwerk24 Afrika-span vir Jeugspele het sterk SA geur
Vyftien atlete van Suid-Afrika is gekies om die vasteland by die Olimpiese Jeugspele te verteenwoordig, wat in Oktober in Buenos Aires, Argentinië, gehou sal word. Sport (17-08-2018)
Netwerk24 Pumas oorrompel Griekwas in Laeveld
’n Kragvertoning deur die Pumas se voorspelers het Vrydagaand die grondslag vir Laevelders gelê om hul Curriebeker-veldtog met ’n oorwinning af te skop. Sport (17-08-2018)
Netwerk24 Cipriani huil lang trane ná besoek aan tjoekie
Danny Cipiriani, losskakel van Engeland, is “ongelooflik spyt” oor sy rol in ’n voorval buite ’n nagklub in Jersey, wat ’n vroue-polisiebeampte met kneusplekke gelaat en tot sy inhegtenisneming gelei … Sport (17-08-2018)
Netwerk24 Fase 2 van Rassie-era begin nou vir Bokke
“Vervlaks!” bulder die groot Springbok-slot Eben Etzebeth Dinsdagmiddag in Durban nadat hy ’n bal vir die soveelste keer laat val by die Bokke se oefening op Kingspark se B-veld. Sport (17-08-2018)
Netwerk24 SA skolerugby se reputasie op spel
Daar is meer as net trots op die spel wanneer die Suid-Afrikaanse Skolespan Saterdag teen Engeland te staan kom. Sport (17-08-2018)
Maroela Wallabies-sege teen All Blacks is net ʼn droom
Die Nieu-Seelanders sal glad nie daarmee saamstem nie, maar dis in belang van wêreldrugby dat die All Blacks in vanjaar se Rugbykampioenskap vasval. Sport (17-08-2018)
Netwerk24 Thomas klim in Duitsland terug in saal
Geraint Thomas, die Tour de France-kampioen, sal die groot trekpleister wees wanneer die Duitse fietstoer volgende week vir die eerste keer in ’n dekade weer aangebied word. Sport (17-08-2018)
Maroela Virsekerbeker-eindstryd: Reeks bring oplaas krag teen krag
Dis uiteraard nie waarop die ondersteuners van die eindstrydspanne in al die afdelings sal fokus nie, maar die grootste pluimpie vir die Virsekerbeker-reeks is die nuwe stelsel van krag teen krag w… Sport (17-08-2018)
Netwerk24 Kollig op Beauden in Sydney-drukkoker
Beauden Barrett sal te midde van ’n debat wat in Nieu-Seeland gevoer word oor wie die All Blacks se nr. 10-trui moet dra, onder bykomende druk wees wanneer die Kiwi’s Saterdag in Sydney teen die … Sport (17-08-2018)
Netwerk24 Stokes in Engeland-span, oefen saam
Ben Stokes is terug in Engeland se elftal vir die derde toets teen Indië, wat Saterdag op Trent Bridge in Nottingham begin. Sport (17-08-2018)
Netwerk24 ‘Speel die Bulle vanaand? Waar?’
Dit is ’n desperate poging om die stryd om die Curriebeker as ’n voortsetting van dié tradisieryke kompetisie te probeer bemark. Sport (17-08-2018)
Netwerk24 Balpeuteraar Bancroft gaan vir graafskap speel
Cameron Bancroft, die onteerde Australiese toetskolwer, sal volgende jaar graafskapkrieket vir Durham in Engeland speel. Sport (17-08-2018)
Netwerk24 Serena se skokrede vir rekord-nederlaag
Die tennisster Serena Williams het in ’n skok-onthulling die ware rede vir die grootste nederlaag in haar beroepsloopbaan verklap. Sport (17-08-2018)
Maroela Curriebeker: Eerste ronde sal aanduiding gee
Ses wedstryde, dis al. Naastenby gelyk volgens sterkte vir almal se tuis- en wegwedstryde ingedeel, maar daar is tóg die wete dat die krag van jou weg-teenstanders en dié waarteen jy tuis moet spee… Sport (17-08-2018)
Netwerk24 ‘SA titel’ op spel vir Grey-kollege en Paul Roos
Die twee skole wat die meeste Springbokke opgelewer het, Grey-kollege (45) en Paul Roos (52), spook dit Saterdag in Bloemfontein uit om die “titel” as die onbetwiste voorste skolerugbyspan in die … Sport (17-08-2018)
Maroela Atletiek: Caster is een van die groot trekpleisters
Verskeie Suid-Afrikaners sal Saterdag in aksie wees. Sport (17-08-2018)
Netwerk24 Pakistani-kolwer vir 10 jaar geskors
Nasir Jamshed, voormalige kolwer van Pakistan, is deur ’n teenkorrupsie-tribunaal vir tien jaar uit krieket geskors vir sy aandeel in ’n knoeiskandaal tydens die land se T20-liga in 2017. Sport (17-08-2018)
Maroela Vyf Franse Springbokke help WP troef
Met vyf Springbokke en nog drie Suid-Afrikaners in sy opdrafspan, was Montpellier Hérault Donderdag te sterk vir die Westelike Provinsie in hul littelosmaker in Millau, Frankryk. Sport (17-08-2018)
Netwerk24 Del Potro deur tot laaste 16
Die tennisspeler Juan Martín del Potro van Argentinië het Chung Hyeon van Suid-Korea laat Donderdagaand in die tweede ronde van die Cincinnati Ope met 6-2 6-3 van die baan gevee. Sport (17-08-2018)
Maroela Vandag se sportnuus
Die Rugbykampioenskap van 2018 skop môre af. Die Springbokspan wat om 17:05 teen Argentinië in Durban speel is bekend gemaak. Sport (17-08-2018)
Netwerk24 Snedeker speel magiese Wyndham-ronde
Die Amerikaanse gholfspeler Brandt Snedeker het Donderdag in die Wyndham-kampioenskap sy naam in die geskiedenisboeke verewig toe hy ’n magiese 59 houe in die eerste ronde aangeteken het. Sport (17-08-2018)