Netwerk24 ‘President Banda’ nou sleutelspeler
Verlede seisoen was Masixole Banda nie altyd seker van ’n plek in die Southern Kings se beginspan nie. Sport (16-08-2018)
Netwerk24 Cyle Brink beseer, uit Bok-groep
Die Springbokke het Donderdag, aan die vooraand van sy eerste Rugbykampioenskapstoets teen Argentinië, ’n terugslag gekry toe die losvoorspeler Cyle Brink se knie in ’n oefensessie in Durban beseer … Sport (16-08-2018)
Netwerk24 Montpellier te sterk vir WP
Die Westelike Provinsie het Donderdagaand hul wedstryd teen die megaklub Montpellier met 26-7 verloor. Sport (16-08-2018)
Netwerk24 Karla speel netbalbaan aan brand Doer Onder
Suid-Afrikaners het altyd geweet Karla Pretorius is ’n puik speler. Maar haar ware netbal-potensiaal het eers ontluik toe sy verlede jaar by die Sunshine Coast Lightning in Queensland, Australië, … Sport (16-08-2018)
Netwerk24 Jonker fiks om Zimbabwe, Aussies te takel
Die kolwer Christiaan Jonker het bevestig hy is weer oorgehaal om te speel indien daar op sy knoppie gedruk word. Sport (16-08-2018)
Netwerk24 'Stokes verdien nie skare se applous'
Ben Stokes verdien nie ’n warm verwelkoming by Engelse ondersteuners in die derde toets teen Indië nie, sê Michael Vaughan. Sport (16-08-2018)
Netwerk24 Dis Human teen Human in Bloem
Hulle is nie heeltemal vreemdelinge vir mekaar nie, maar baie van die spelers in die Vrystaat-Cheetahs se beginspan vir Vrydag se Curriebeker-wedstryd teen die Blou Bulle in Bloemfontein het nog nie … Sport (16-08-2018)
Netwerk24 Legendariese Bok-flank Martin Pelser sterf
Martin Pelser, wat op sy dag as een van die beste Springbok-losvoorspelers gereken is, is Woensdag in die ouderdom van 84 oorlede. Sport (16-08-2018)
Netwerk24 1 Springbok-agttal, 4 kapteins!
Dit gebeur nie aldag dat ’n Springbok-afrigter die geleentheid kry om vier Bok-kapteins in sy agttal in te span nie. Sport (16-08-2018)
Netwerk24 Pro14-blasers in CB-reeks gebruik
Soos met die afgelope Cravenweek kry die Curriebeker-reeks met ’n oorsese skeidsregter te doen wanneer dit Vrydag begin. Sport (16-08-2018)
Netwerk24 Dit was eensaam op die kantlyn
“Dit was ’n lang tyd . . . Die rugbywêreld het van my vergeet. Agt maande is ’n lang tyd, ek het selfs julle mediamanne gemis,” het Eben Etzebeth Donderdag in Durban met die grootste van glimlagte op … Sport (16-08-2018)
Maroela Poemas breek óók eie reël, kies oorsese kragman
Die All Blacks se diepte maak dit onnodig om sulke voorskrifte te maak, maar hul drie vennote in Sanzaar se Rugbykampioenskap het nou almal hul selfgeskrewe spankiesreëls verbreek. Sport (16-08-2018)
Netwerk24 Cipriani beboet ná nagklub-voorval
Die omstrede losskakel Danny Cipriani is met £2 000 (sowat R37 000) beboet nadat hy in die magistraatshof in Jersey skuld beken het op aanklag van aanranding en verset teen inhegtenisneming ná ’n … Sport (16-08-2018)
Netwerk24 Ledesma beloon Supersterre met plek in Poema-beginspan
Mario Ledesma, Argentinië se nuwe afrigter, het Donderdagmiddag sy stempel afgedruk toe hy sy eerste span vir die Rugbykampioenskapstoets teen die Springbokke aangekondig het. Sport (16-08-2018)
Maroela Bokke: Gedugte pak en opwindende jong driekwarte gekies
ʼn Goeie en ervare pak met vier terugkerendes, ʼn “groentjie”-agterlyn en ʼn bank gelaai met opwindende spelers. Sport (16-08-2018)
Netwerk24 Marnus het nog nie Bok-droom laat vaar
Hy het nooit daaraan getwyfel dat hy mededingend op Superrugby-vlak kan wees nie, sê Marnus Schoeman, baljagter-flank van die Pumas. Sport (16-08-2018)
Maroela Engelse held teen Bokke opgesluit ná bakleiery
Die man wat vroeër vanjaar op Nuweland die grondslag vir Engeland se drie in sy sege van 25-10 teen die Springbokke gelê het, is Woensdag ná ʼn nagklubvoorval op die eiland Jersey deur die polisie … Sport (16-08-2018)
Netwerk24 Rassie speel sy Springbok-kaarte
’n Nuwe haker, slotpaar, lostrio, losskakel, senterpaar én agterste driehoek vir die Bokke. Sport (16-08-2018)
Netwerk24 Kroos boos ná Özil sê span is rassisties
Die Duitse middelveldspeler Toni Kroos het sy voormalige spanmaat Mesut Özil gekritiseer oor die wyse waarop hy sy uittrede aangekondig het. Sport (16-08-2018)
Netwerk24 Bokke hoef nie oor dié Rose te bekommer
Twee van Engeland se giftigste angels in die agterlyn, Anthony Watson en Jonathan Joseph, sal die toets teen die Bokke in November misloop. Sport (16-08-2018)
Maroela Hansen hou by ou wenresep, Cheika waag
Daar is sekere dinge in rugby wat afrigters en keurders nooit moet verander nie, soos om spelers op peil te kies en die regte kombinasies in te span. Sport (16-08-2018)
Netwerk24 Baanbreker-krieketkaptein dood
Die gewese Indiese krieketkaptein Ajit Wadekar is ná ’n lang siekbed in die ouderdom van 77 jaar dood. Sport (16-08-2018)
Netwerk24 Kevin slaag Franse toets in Cincinnati
Kevin Anderson het Woensdag die derde ronde van die Cincinnati-meesterstoernooi gehaal deur Jérémy Chardy van Frankryk in skoon stelle te klop. Sport (16-08-2018)
Netwerk24 Chiefs-breier vra fanatici om nie eie span te boe
Giovanni Solinas, Kaizer Chiefs se afrigter, pleit by Amakhosi-aanhangers om nie die spelers gedurende wedstryde by stadions uit te jou nie. Sport (16-08-2018)
Netwerk24 Cipriani rand polisieman aan by nagklub
Danny Cipriani is deur Engelse owerhede in hegtenis geneem en aangekla nadat hy ’n polisieman by ’n nagklub in Jersey aangerand het. Sport (16-08-2018)
Maroela Vandag se sportnuus
Die eerste twee wedstryde in die Rugbykampioenskap van 2018 word die naweek gespeel en in krieketnuus begin die derde toets van vyf tussen Engeland en Indië Saterdag op Trent Bridge. Sport (16-08-2018)
Netwerk24 All Blacks, Wallabies kondig spanne aan
Sam Whitelock speel Saterdag in sy 100ste toets, met die All Blacks wat hul sterkste moontlike 23-tal gekies het vir die toets teen die Wallabies. Sport (16-08-2018)