Netwerk24 Yslike padwedloop wag in KZN
Glenrose Xaba het twee weke gelede tien waardevolle bonuspunte verdien en is nou in ’n gunstige posisie om die nasionale titel in die Grand Prix-padwedloopreeks te verower. Sport (15-08-2018)
Netwerk24 KSA wag nog op skrywe
Krieket Suid-Afrika (KSA) het nog geen skrywe van sy eweknie van die Verenigde Arabiese Emirate ontvang rakende ’n nuwe T20-kriekettoernooi, wat oor die feestyd daar aangebied gaan word nie. Sport (15-08-2018)
Netwerk24 Chetty terug in Protea-groep
Drie nuwelinge is gekies, terwyl die ervare Protea-vrouespeler Trisha Chetty ná ’n kort afwesigheid terug in die nasionale krieketspan is wat in September na die Wes-Indiese Eilande toer. Sport (15-08-2018)
Netwerk24 Rabada kry klop op skouer ná Wisden-prys
Die Protea-krieketspeler Kagiso Rabada is bestem om een van die spel se heel grotes te word, sê Thabang Moroe, uitvoerende hoof van Krieket Suid-Afrika (KSA). Sport (15-08-2018)
Maroela WP voor strafste toets in Frankryk
Die Westelike Provinsie kom Donderdag voor die strafste toets in die twee wedstryde op sy Franse besoek te staan. Sport (15-08-2018)
Netwerk24 Akker op Haaie se bank
Die Springbok-haker Akker van der Merwe sal Vrydag op die Haaie se plaasvervangersbank wees in hul kragmeting met die Franse klubspan Bordeaux Begels. Sport (15-08-2018)
Netwerk24 Bulle se Pote sal áls vir CB-titel gee
Pote Human, die Ligbloues se afrigter, is een van die mees beskeie manne wat jy in Suid-Afrikaanse rugby sal teëkom. Sport (15-08-2018)
Netwerk24 All Blacks staal hul vir Pocock-gevaar
Die All Blacks is slaggereed vir die gevaar wat David Pocock van die Wallabies Saterdag by die afbreekpunte kan inhou, sê Sam Cane, Kiwi-flank. Sport (15-08-2018)
Netwerk24 ‘Kotie het tyd gehad vir almal’
As ’n jong man was Kotie Grové lief daarvoor om ’n krieket-bordspeletjie te speel. Sport (15-08-2018)
Netwerk24 Coenie straks Vrydag terug op speelveld
Die Springbok-stut Coenie Oosthuizen maak waarskynlik Vrydag sy langverwagte terugkeer tot die rugbyveld ná ’n afwesigheid van bykans nege maande. Sport (15-08-2018)
Netwerk24 Rassie sit Bokke deur hul passies
Die Springbokke is hard aan die oefen in Durban waar hulle Saterdag in die Rugbykampioenskap teen Argentinië te staan kom. Sport (15-08-2018)
Netwerk24 SA Skolespan onkant betrap
Die vernaamste vraag sommer met die intrapslag is of Suid-Afrika se skolerugby, na aanleiding van die SA Skolespan se nederlaag teen Frankryk, so sterk is soos daar vermoed word?. Sport (15-08-2018)
Maroela Cheetahs kry nuwe trui vir Pro14
Die Cheetahs het Dinsdagaand hul twee truie bekendgestel wat in die Pro14-reeks gedra sal word en terselfdertyd is bevestig dat die Vrystaat Cheetahs steeds in hul tradisionele truie in die Currieb… Sport (15-08-2018)
Netwerk24 Luiperds wil wegstryde prysgee oor geldknyp
Die Curriebeker se Eerste Liga word op die vooraand van dié reeks deur ’n krisis in die gesig gestaar met die Luiperds Rugbyunie wat aangedui het dat hy sommige van sy wegwedstryde nie sal kan … Sport (15-08-2018)
Maroela Vrystaat Cheetahs soek vinnige wegspring vóór Pro14
Die Vrystaat Cheetahs moet hul eerste twee Curriebeker-wedstryde gebruik om vir die res van die seisoen op te maak wanneer hul beste spelers vir die Cheetahs in die Pro14-reeks sal speel. Sport (15-08-2018)
Netwerk24 Kaptein kry nie vrypas by Griekwas
Omdat jy kaptein is, beteken nie jy is verseker van jou plek in die span nie, sê Peter Engledow, afrigter van Griekwas se rugbyspan. Sport (15-08-2018)
Maroela Sonder Bokke, maar heelwat Super-ervaring by die Bulle
Die Blou Bulle mag nou wel ʼn aantal spelers aan die Springbokspan en beserings afgestaan het, maar Hanro Liebenberg sal Vrydagaand (19:00) in Bloemfontein ʼn ervare groep spelers op die veld lei. Sport (15-08-2018)
Netwerk24 'Wallabies moet glo hulle kán seëvier'
Robbie Deans sê die grootste struikelblok waaroor Australië moet kom as hy 16 jaar se Bledisloebeker-hartseer wil oorkom, is geestelik van aard. Sport (15-08-2018)
Netwerk24 CAA gee 20 van SA plek in Afrika-span
Die Konfederasie van Afrika-atletiek (CAA) het 20 Suid-Afrikaners beloon met ’n plek om dié vasteland by die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF) se Kontinentale Bekerkompetisie in … Sport (15-08-2018)
Netwerk24 Pote kies ‘jong span’ teen Cheetahs
Pote Human, hoofafrigter van die Blou Bulle, het ’n beginspan gekies vir Vrydagaand se Curriebeker-kragmeting met die Cheetahs in Bloemfontein wat net een speler bevat wat nog nie Superrugby gespeel … Sport (15-08-2018)
Netwerk24 Kiwi, nie oud-Pretorianer, brei Kiwi’s
Die voormalige toetskolwer Gary Stead, en nie die Suid-Afrikaanse krieketafrigter Heinrich Malan nie, is Woensdag as breier van Nieu-Seeland se nasionale span aangestel. Sport (15-08-2018)
Netwerk24 Oud-haker onder verdowing ná beroerte
Ethienne Reynecke, ’n oud-rugbyspeler wat verlede week ’n beroerte gehad het, is uit die hoësorgeenheid, maar steeds onder verdowing in die hospitaal. Sport (15-08-2018)
Netwerk24 Jeug en ervaring vir Vrystaat se eerste CB-stryd
Die Vrystaat-Cheetahs se eerste span vir die Curriebeker-reeks is Woensdag aangekondig, met slegs een speler in die opdrafspan wat nog nie in ’n amptelike wedstryd vir die Bloemfonteinse span gespeel … Sport (15-08-2018)
Maroela Gaap, gaap … wie gaan in die Springbokspan wees?
In die ou dae, toe daar nog proewe gespeel is, daar vyf of selfs meer keurders op die nasionale paneel was en die Poskantoor nog pos (betyds) afgelewer het, was dit ʼn groot kuns en tydverdryf om ru… Sport (15-08-2018)
Netwerk24 Skotte se Kyle voer Griekwas aan
Griekwas se senter Kyle Steyn voer die span Vrydag teen die Pumas in die eerste Curriebeker-wedstryd van die seisoen in Mbombela aan. Sport (15-08-2018)
Netwerk24 Damian, Marco straks op Bok-bank
Twee groentjies wat hul buiging van die plaasvervangersbank af maak en verskeie Springbok-strydrosse wat terugkeer tot die beginspan. Sport (15-08-2018)
Netwerk24 Meesterlike Federer terug op baan
Roger Federer het vroeër vandeesmaand sy 37ste verjaardag gevier. Sport (15-08-2018)
Netwerk24 Varner betreur min swart spelers in PGA
Harold Varner III wil ’n nuwe generasie Afro-Amerikaners inspireer om vir ’n plek in die PGA-reeks te streef. Sport (15-08-2018)
Netwerk24 Leeus-breker draf Vrydag vir Pumas uit
Skaars twee weke gelede was hy nog deel van die Leeus se span wat in die Superrugby-eindstryd teen die Crusaders verloor het. Sport (15-08-2018)
Netwerk24 Cheetahs spog met nuwe Pro14-trui
Die Cheetahs het Dinsdagaand op ’n geselligheid by die Toyota-stadion in Bloemfontein, een van twee nuwe truie vir die Pro14-seisoen bekendgestel. Sport (15-08-2018)
Maroela Klubrondomtalie: opperste skok in WP-reeks
Stellenbosch was die gunsteling, ja, maar wat hy Saterdag met die voorloper in die Westelike Provinsie se Superliga A vermag het, was kort duskant aardskuddend. Sport (15-08-2018)
Netwerk24 Oorsese stutte gee Poemas hupstoot
Argentinië se besluit om twee ervare stutte van oorsese klubs te betrek sal sy reeds indrukwekkende skrum nóg sterker maak. Sport (15-08-2018)
Maroela Vandag se sportnuus
Agt Lions-spelers hul kontrakte met dié unie verleng. Hulle is Elton Jantjies, Lionel Mapoe, Warren Whiteley, Malcolm Marx, Ross Cronje, Aphiwe Dyantyi, Cyle Brink en Marvin Orie. Sport (15-08-2018)
Maroela Bokke: Poemas sommer baie tuis in Durban en Mendoza
Daar is so ʼn tikseltjie geskiedenis wat maak dat die Springbokafrigter, Rassie Erasmus, nie te gerus moet wees oor die twee wedstryde in vanjaar se Rugbykampioenskap teen Argentinië nie. Sport (15-08-2018)
Netwerk24 Kyrgios vergeet skoene, wen steeds
Die omstrede Aussie Nick Kyrgios het Dinsdag sy tennisskoene vergeet vir sy kragmeting in die Cincinnati-meesterstoernooi teen Denis Kudla. Sport (15-08-2018)