Netwerk24 Bafana skud vere reg vir Libië
Die Suid-Afrikaanse sokkerspan wat Libië vroeg in September in Durban pak in sy kwalifiseringsveldtog vir die toernooi om die Afrikabeker, sal teen 30 Augustus aangekondig word. Sport (14-08-2018)
Netwerk24 Wêreld se top-driekampers neem in PE deel
Die keur van die wêreld se driekampatlete het vir die Isuzu Ysterman 70.3 Wêreldkampioenskappe, wat op 1 en 2 September in Port Elizabeth gehou word, ingeskryf. Sport (14-08-2018)
Netwerk24 Cheetahs se Bulle-skakelpaar teen ou span losgelaat
Twee voormalige Blou Bulle, Tian Schoeman (losskakel) en Rudy Paige (skrumskakel), kan Vrydag die skakelpaar teen hul voormalige span in die Vrystaat-Cheetahs se eerste Curriebeker-wedstryd in … Sport (14-08-2018)
Maroela Krieket: Proteas se toer eindig op ʼn laagtepunt
Suid-Afrika het Dinsdag in hul eerste en enigste T20-wedstryd teen Sri Lanka in Colombo gespeel en ʼn pakslae gekry. Sport (14-08-2018)
Netwerk24 Namibië, Kenia veg vir WB-plek in Windhoek
Die rugbyspanne van Kenia en Namibië sal Saterdag sake uitspook om die Gold Cup-titel, wat aan die wenner ’n plek in volgende jaar se Wêreldbeker-toernooi in Japan sal besorg. Sport (14-08-2018)
Netwerk24 Sri Lanka wéér Proteas se tier
Suid-Afrika se krieketspan se reputasie het ernstige skade gely toe Sri Lanka hom Dinsdag in Colombo in ’n T20-wedstryd verneder het. Sport (14-08-2018)
Netwerk24 Van Rooyen glo Leeus se Curriebeker-breier
Die Curriebeker-reeks begin eerskomende Vrydag, maar daar word geen woord by Ellispark gerep oor wie die Leeus se hoofafrigter is nie. Sport (14-08-2018)
Netwerk24 Franse floreer op SA Skolespan se foute
Die Suid-Afrikaanse Skolerugbyspan het Dinsdagmiddag ’n nederlaag van 21-27 aan die hand van Frankryk op die lyf geloop. Sport (14-08-2018)
Netwerk24 Anderson en Griek dalk gou weer slaags
Kevin Anderson se paaie kan reeds vandeesweek weer in die derde ronde in Cincinnati kruis met dié van die belowende jong Griekse tennisspeler Stefanos Tsitsipas, wat hom in die halfeind in Toronto … Sport (14-08-2018)
Netwerk24 Alonso groet F1 aan einde van seisoen
Die tweemalige wêreldkampioen Fernando Alonso het sy uittrede uit Formule Een aangekondig. Sport (14-08-2018)
Netwerk24 Whiteley ‘agterspeler in voorspeler se lyf vasgevang’
’n Moontlike flankvennootskap met die Springbok-kaptein, Siya Kolisi, is iets wat Francois Louw opgewonde maak. Sport (14-08-2018)
Netwerk24 WP pak magtige Montpellier in opwarmstryd
Die Streeptruie is onder geen illusie oor die grootsheid van die uitdaging wat op hulle wag nie. Sport (14-08-2018)
Netwerk24 Stokes onskuldig ná bakleiery
Die Engelse krieketspeler Ben Stokes is onskuldig bevind op ’n klag van bakleiery ná ’n onderonsie buite ’n nagklub wat twee mans volgens die aanklaers bewusteloos gelaat het. Sport (14-08-2018)
Maroela Bokke: Ervaring agterlangs is dun met Damian en kie
Die WP se heelagter en die Stormers se losskakel is dieselfde man, en Rassie Erasmus het groot planne om hom geleidelik by toetsrugby in te lyf. Sport (14-08-2018)
Netwerk24 ‘Moeilik om tussen Malcolm, Bongi te kies’
Die Springbok-afrigtingspan sit met ’n haker-tameletjie. Sport (14-08-2018)
Netwerk24 Proteas t. Sri Lanka (SA 0/0)
Suid-Afrika en Sri Lanka se krieketspanne is Dinsdag in 'n T20-wedstryd in Colombo slaags. Kan die Proteas hul toer op 'n hoogtepunt afsluit? Sport (14-08-2018)
Netwerk24 Drastiese stappe om Zim-krieket te laat oorleef
Die personeel van Zimbabwe Krieket (ZC) sal aan die einde van die maand omtrent almal sonder kontrakte wees. Sport (14-08-2018)
Netwerk24 AB ambassadeur vir nuwe T20-toernooi
AB de Villiers is as nie-spelende ambassadeur van die Verenigde Arabiese Emirate se nuwe T20-kriekettoernooi aangestel. Sport (14-08-2018)
Netwerk24 Serena glimlag; Murray kom sy moses teë
Twee weke nadat sy die grootste nederlaag van haar beroepsloopbaan gely het, is die Amerikaanse tennisster Serena Williams met ’n knal terug. Sport (14-08-2018)
Netwerk24 Khune speel weer ná meisie se ongeluk
Slegs dae nadat sy meisie ernstige beserings in ’n motorongeluk opgedoen het, is die Bafana Bafana-doelwagter Itumeleng Khune weer op sy pos. Sport (14-08-2018)
Netwerk24 ‘Bledisloe groter prys as WB-toernooi’
Will Genia sal nie sy neus optrek vir ’n WB-titel nie, maar die Wallaby meen om die Bledisloebeker by die All Blacks af te neem is ’n groter prys. Sport (14-08-2018)
Netwerk24 Toomua probeer Cheika se arm draai
Die veelsydige Matt Toomua probeer die Wallabies se breier oorreed om hom teen die All Blacks te laat speel. Sport (14-08-2018)
Maroela Hooper en Pocock gee Wallabies ‘n kans
Daar heers is ’n effense ongemaklikheid in die All Blacks-rugbykamp oor Saterdag se Rugbykampioenskap-toets teen die Wallabies in Sydney. Sport (14-08-2018)
Netwerk24 Rassie ‘nie bang om werk te verloor’
Soos al die ander Bok-afrigters voor hom, voel Rassie Erasmus ook die druk om rugbytoetse te wen, selfs al het hy ’n kontrak van ses jaar. Sport (14-08-2018)
Netwerk24 Gholf se weeskind blinkgepoets in 2019
Die PGA-kampioenskap betree volgende jaar ’n nuwe era en dié afgeskeepte gholf-major sal nooit weer as 'Glory’s Last Shot' bekend staan nie. Sport (14-08-2018)
Maroela Saru-besnoeiing: Luiperds tree drasties op
Die SA Rugbyunie (Saru) se inkorting van sy geldbydrae aan die kleiner bonde het die Luiperds tot drastiese optrede genoodsaak, wat wis en seker wyer in Suid-Afrikaanse rugby sal uitkring. Sport (14-08-2018)
Netwerk24 Rugby-kampioenskap ‘vir suidelike papperds’
Eers het hy die Superreeks afgekraak, nou sê die omstrede Britse rugbyskrywer Stephen Jones die Rugbykampioenskap is ’n tweederangse kompetisie. Sport (14-08-2018)
Maroela Vandag se sportnuus
Op die internasionale rugbyfront begin die Rugbykampioenskap komende naweek terwyl die Curriebeker-kompetisie Vrydag afskop. Die Bokke speel Saterdag in Durban teen Argentinië. Sport (14-08-2018)
Netwerk24 Geskorste Smith terug boaan ranglys
Die geskorste Aussie Steve Smith het sy plek boaan die IKR-ranglys vir toetskolwers teruggeneem – al het hy sedert Maart nie vir sy land gespeel nie. Sport (14-08-2018)