Netwerk24 Ouer, seerder . . . beter
Tiger Woods was nooit ’n man wat gehou het van tweede eindig nie. Dit het Sondag verander. Sport (13-08-2018)
Netwerk24 Tweede ‘toets’ onbeslis, Indië A wen die reeks
Die tweede en laaste nie-amptelike kriekettoets tussen Indië A en Suid-Afrika A in Bangalore het gister onbeslis geëindig. Sport (13-08-2018)
Netwerk24 Tiger (nog) nie in Yanks se Ryderbeker-span
Die naam van Tiger Woods was nie een van die agt wat die Amerikaanse Ryderbeker-kaptein, Jim Furyk, Maandag uitgelees het toe hy die outomatiese kwalifiseerders aangekondig het nie. Sport (13-08-2018)
Netwerk24 Tralies 3de beste netbalskool in SA
Sentraal se netbalspan het die afgelope naweek sy beste vertoning sedert 2008 op die Suid-Afrikaanse Skolenetbalkampioenskappe in Johannesburg behaal toe hy derde geëindig het. Sport (13-08-2018)
Maroela Voor geldrugby, toe die Curriebeker nog getel het …
Die eertydse voedingsaar van Springbokrugby is toegedruk en tot niet. Sport (13-08-2018)
Netwerk24 Roodepoort-rugbyspeler geskors
’n Rugbyspeler van Roodepoort se o.21-span is vir vier wedstryde geskors, met drie daarvan opgeskort, nadat ’n tugkomitee van die Goue Leeus Rugbyunie (GLRU) sy ondersoek na ’n klag van beweerde … Sport (13-08-2018)
Netwerk24 Pote sê Mitch-vertrek sal Bulle nie kortwiek
Die realiteit dat John Mitchell altemit op pad is Engeland toe word met teleurstelling in die Bulle-kamp begroet, maar ook word die versekering gegee dat dit nie die span se voorbereiding vir die … Sport (13-08-2018)
Netwerk24 Elton en Lionel bly by die Leeus
Die losskakel Elton Jantjies en senter Lionel Mapoe is nie meegesleur deur die vloed wat ’n horde Leeus-spelers die laaste paar weke van Ellispark weggevoer het nie. Sport (13-08-2018)
Netwerk24 Oranje onttroon as Super12-hokkiekampioen
’n Doel deur St. Mary’s se hokkiespan vyf sekondes voor die einde van hul halfeindstryd teen die Hoër Meisieskool Oranje, het die Bloemfonteiners daarvan weerhou om die Super12-titel vir ’n vyfde … Sport (13-08-2018)
Netwerk24 Dosyn nuwe gesigte in SA Skolespan ‘nie weens paniek’
Benoude spronge – of ’n meesterplan? Dis die groot vraag nadat die bestuur van die Suid-Afrikaanse Skolespan Maandag 12 veranderings aangebring het aan die span wat Wallis verlede week naelskraaps … Sport (13-08-2018)
Netwerk24 Jantjies, Pollard nie saam ingespan
Die Springbokke se nr. 10-trui, wat baie vinnig besig is om Handré Pollard se eiendom te word, sal nié Saterdag tydelik ’n ander baas in die vorm van Elton Jantjies vind nie. Sport (13-08-2018)
Netwerk24 R9 miljoen vir Mitchell ‘voortydig rondgegooi’
Daar was nog geen formele aanbod uit Engeland nie, maar die kans dat John Mitchell by die Bulle gaan aanbly, is nietemin skraal. Sport (13-08-2018)
Netwerk24 Eben Saterdag terug in Bok-beginspan
Eben Etzebeth behoort Saterdag vir die eerste keer sedert Desember verlede jaar by die Springbokke se beginspan ingesluit te word. Sport (13-08-2018)
Netwerk24 KSA het ons tyd gemors, sê woedende Kumar
Sushil Kumar, die Hongkongse eienaar van die Bloem City Blazers, sê dit was duidelik in hul vergadering met Krieket Suid-Afrika (KSA) die naweek in Mumbai dat die land se krieketbase hulle ’n rat … Sport (13-08-2018)
Netwerk24 Lloyd klim nóg hoër op wêreldranglys
Die 21-jarige Lloyd Harris het Maandag weer sy hoogste ranglysposisie tot nog toe behaal nadat hy Sondag vir die tweede keer in agt dae in die eindstryd van ’n Challenger-toernooi gespeel het. Sport (13-08-2018)
Netwerk24 Bokslegende Roy Jones op pad na SA
Die Amerikaanse bokslegende Roy Jones besoek die land teen die einde van die maand – maar nie om hier te kom baklei nie. Sport (13-08-2018)
Maroela Kom nou, Suidelike Halfrond, steek lekker tong uit
Dis glad nie moeilik om die All Blacks, Springbokke, Wallabies en Poemas voor ʼn rugbytoetswedstryd in die Rugbykampioenskap op te sweep nie. Sport (13-08-2018)
Netwerk24 Quinton sien positiewes in loesings
Die Proteas se proefnemings met die eendagreeks teen Sri Lanka reeds gewonne het nie die gewenste uitslae opgelewer nie. Sport (13-08-2018)
Netwerk24 Engelsman Easter word Haaie-breier
Nick Easter gaan deel uitmaak van die Haaie se afrigtingspan vir die Curriebeker-reeks. Sport (13-08-2018)
Netwerk24 All Black-breier verdedig ‘oorgebruikte’ haka
Steve Hansen, afrigter van die All Blacks, verwerp aanmerkings deur voormalige spelers dat die span se beroemde haka weens oorgebruik van sy waarde beroof word. Sport (13-08-2018)
Netwerk24 Losskakel Lambie op pad na Pro14?
Dit gis oor die toekoms van die Bok-losskakel Pat Lambie nadat hy die afgelope naweek in die middestad van die Skotse hoofstad, Edinburg, gesien is. Sport (13-08-2018)
Netwerk24 Atleet wen marathon met bebloede gesig
Dit is uitdagend genoeg om 42 km te hardloop om ’n gesogte marathon te wen, maar om dit te vermag terwyl bloed by jou neus uitstroom, is ’n ander storie. Sport (13-08-2018)
Netwerk24 Koepka klop Woods met 2 houe om PGA-kroon
Brooks Koepka het Sondag op dramatiese wyse die aanslae van Tiger Woods en Adam Scott afgeweer om by die 100ste PGA-kampioenskap te seëvier. Sport (13-08-2018)
Netwerk24 Bokke kan Ledesma-faktor nie onderskat
Die Bokke kan geensins die Mario Ledesma-faktor onderskat nie wanneer hul veldtog in die Rugbykampioenskap Saterdag teen Argentinië in Durban begin. Sport (13-08-2018)
Maroela Gholf: Brooks Koepka wen sy tweede Major van die jaar
Hy het ook slegs die vyfde speler geword om die Amerikaanse Ope en PGA in een jaar te wen. Sport (13-08-2018)
Maroela Vandag se sportnuus
Die WP het Saterdag nege drieë gedruk in hul vriendskaplike wedstryd teen die Franse klubspan, Narbonne en die Oostenrykse Moto GP is gister op die Red Bull Ring in Spielberg aangebied. Sport (13-08-2018)