Maroela Wegholsege vir Streeptruie in Frankryk
Die Westelike Provinsie het sy Franse toer met ʼn wegholoorwinning afgeskop toe hy Narbonne Saterdag in Millau met 59-14 verslaan het. Sport (11-08-2018)
Netwerk24 ‘Ons verteenwoordig steeds land,’ sê Duminy
Die Protea-krieketspan wil die laaste eendagwedstryd in die reeks teen Sri Lanka met ’n oorwinning afsluit om te vergoed vir die reeksnederlaag in die toetsreeks, sê die veelsydige JP Duminy. Sport (11-08-2018)
Netwerk24 Engeland se Woakes moker 1ste 100-tal
Engeland se Chris Woakes het Saterdag sy eerste toetshonderdtal aangeteken en sodoende gehelp om die lewe stukkie vir stukkie uit Indië se krieketspan te wurg in die tweede toets tussen die lande op … Sport (11-08-2018)
Netwerk24 Duanne laat Indiërs les opsê
Ses paaltjies deur die snelbouler Duanne Olivier was dalk net die tonikum wat die SA A-krieketspan nodig het om die tweede nieamptelike toets teen sy eweknie van Indië in. Sport (11-08-2018)
Netwerk24 Rugbyspeler dood ná duikslag
’n Rugbyspeler wat vir die klubspan Aurillac in Frankryk se tweede liga speel, is Vrydag dood ná ’n duikslag in ’n vriendskaplike wedstryd. Sport (11-08-2018)
Maroela Wanneer begin die Curriebekerreeks?
Dit was een van daardie dae waarna jy werklik uitgesien het, die dag waarop die bepalings van die Curriebekerreeks uitgereik is. Sport (11-08-2018)
Netwerk24 Middelvingers kos speler duur
’n Middelvinger wat links en regs uitgedeel word, kan ’n duik in jou sak maak, het die Pakistanse krieketspeler Sohail Tanvir op die harde manier geleer. Sport (11-08-2018)
Netwerk24 Russell maak amok met kolf én bal
Om ’n honderdtal in ’n T20-wedstryd te moker is ’n prestasie, maar om ook ’n driekuns te kry wanneer jou span boul, is nie iets alledaags nie. Sport (11-08-2018)
Netwerk24 Mourinho mor ná United se sege
Dit is nog te vroeg in die seisoen om te weet of Manchester United ’n aanspraakmaker op die Premierliga-kroon is, sê die span se afrigter, José Mourinho. Sport (11-08-2018)
Netwerk24 Anderson maai onder Indië
Om te sê dat Indië se krieketspan in tamatiestraat is teen Engeland in die tweede toets tussen die twee lande op Lord’s, is om dit mooi te stel. Sport (11-08-2018)
Netwerk24 Soet ná die suur vir jong swemmer Meder
Teleurstelling het bitter vinnig in opwinding verander vir die 16-jarige Suid-Afrikaanse swemmer Rebecca Meder. Sport (11-08-2018)
Netwerk24 Reën ontwrig Woods se terugvegpoging
Die tweede ronde van die Amerikaanse PGA-kampioenskap by die Bellerive-buiteklub in St. Louis, Missouri, wat Vrydag weens slegte weer afgelas is, sal Saterdag hervat. Sport (11-08-2018)
Netwerk24 Anderson en Djokovic val vas
Die Suid-Afrikaanse tennisspeler Kevin Anderson en sy dubbelspelmaat, die Serwiër Novak Djokovic, het Vrydag in die kwarteindronde van die Rogersbeker in Toronto, Kanada, vasgeval. Sport (11-08-2018)