Netwerk24 Oud-Puk gemoker in bakleiery in Oldham
Twee Suid-Afrikaanse krieketspelers is verlede maand deur ’n groep van sewe mans aangerand ná ’n aandjie uit by ’n nagklub in Oldham, Engeland. Sport (09-08-2018)
Netwerk24 UJ se Varsity-kaptein nou óók by Cheetahs
Die Cheetahs se haker-spens is aangevul met die toevoeging van Jannes Snyman, kaptein van die Universiteit van Johannesburg se Varsitybeker-span. Sport (09-08-2018)
Netwerk24 Gewese Fergie-luitenant help Aussies brei
Een van sir Alex Ferguson se vertrouelinge is aangestel om Graham Arnold, die nuwe Socceroos-breier, by te staan. Sport (09-08-2018)
Netwerk24 SA Netbal maak gereed vir groot reeks
Daar was Donderdag ’n paar verrassings toe die jongste nasionale netbalgroep bekend gemaak is. Sport (09-08-2018)
Netwerk24 Walliese breier terug na rugbyliga
Wallis se verdedigingsafrigter, Shaun Edwards, sal in 2020 terugkeer na rugbyliga as Wigan Warriors se hoofafrigter, het dié Engelse klub Woensdag gesê. Sport (09-08-2018)
Maroela Klubrondomtalie: Eindstryd bly byna in slag
ʼn Administratiewe gesloer het byna veroorsaak dat die eindstryd van die Namibiese Premierliga Saterdag in die slag gebly het. Sport (09-08-2018)
Netwerk24 'Stonehouse 'n breier sonder weerga'
Jimmy Stonehouse is ’n afrigter wat met ’n rugbyspeler se “hart en siel” werk, sê die Puma-stut De-Jay Terblanche. Sport (09-08-2018)
Netwerk24 Streepbal-koning Malinga nie teen SA losgelaat
Die veteraan-swaaibouler en streepbal-spesialis Lasith Malinga is ondanks ’n goeie vertoning in die pas afgelope Kanadese T20-liga vir Sri Lanka se T20-stryd teen Suid-Afrika se krieketspan oor die … Sport (09-08-2018)
Netwerk24 ‘Slim Sri Lanka het druk bly oplaai’
Hoewel dit op die oog af gelyk het asof die Proteas Woensdagaand hul wenkans in die vierde eendag-krieketstryd teen Sri Lanka met onbesonne kolfwerk weggesmyt het, het Quinton de Kock lof gehad vir … Sport (09-08-2018)
Netwerk24 Hokaai met Alonso, sê Red Bull-renbaas
Christian Horner, grootbaas Red Bull, sê dit sal nie 'die gesondste ding' wees om Fernando Alonso as plaasvervanger vir Daniel Ricciardo te werf nie. Sport (09-08-2018)
Netwerk24 Brent dalk eersdaags rugbybaas in OP
Brent Janse van Rensburg, wat pas as hoofafrigter van die Pumas se rugbyspan bedank het, is dalk op pad terug na Port Elizabeth. Sport (09-08-2018)
Netwerk24 Oud-Protea in duister oor vreemde siekte
Die voormalige Protea-kolwer Colin Ingram weet nog nie presies wat die raaiselagtige siekte is wat hom onlangs in die hospitaal laat beland het nie. Sport (09-08-2018)
Netwerk24 Sake verloop al slegter vir Aussie-toetsspan
Pakistan se kolwers sou Donderdag ’n sug van verligting geslaak het. Sport (09-08-2018)
Netwerk24 Liggewigte of spelbrekers?
Die Superrugby-eindstryd het straks bewys hoe baie die Bokke die yster-agtsteman Duane Vermeulen tydens die Rugbykampioenskap gaan mis. Sport (09-08-2018)
Netwerk24 Kevin haal 3de ronde in Kanada
Kevin Anderson het sy aanslag in die toernooi om die Rogersbeker in Toronto met ’n sege oor die kwalifiseerder Evgeny Donskoy begin. Sport (09-08-2018)
Netwerk24 Grand Slam-kampioen word geskors
Die voormalige Wimbledon-dubbelspelkampioen Peng Shuai se seisoen is straks verby nadat sy vir ses maande geskors is. Sport (09-08-2018)
Netwerk24 Moet swak skoolpunte teen spelers tel?
Min spelers word deesdae in provinsiale junior strukture opgeneem as hulle punte nie goed genoeg is om hul vir universiteitstudie te laat kwalifiseer nie. Sport (09-08-2018)
Netwerk24 Eers baba, toe kapteinskap vir Sexton
Die Ierse losskakel Johnny Sexton sê dit is ’n 'groot taak' om voor te draf vir die voorste rugbyklub in Europa. Sport (09-08-2018)
Netwerk24 Jaguares wys nuwe afrigter aan
Die Jaguares het bevestig Gonzalo Quesada sal die span voortaan in die Superrugbyreeks afrig. Sport (09-08-2018)
Netwerk24 Wimbledon-kampioen kry pak slae
Angelique Kerber het Woensdag haar eerste kragmeting sedert haar Wimbledon-triomf met 6-4, 6-1 teen Alizé Cornet van Frankryk verloor. Sport (09-08-2018)
Maroela Is Jantjies en Willemse beter as Cronjé?
Wat het van Lionel Cronjé geword? Sport (09-08-2018)
Maroela Krieket: Die Proteas se wenlopie eindig dramaties
Suid-Afrika het Woensdag in sy vierde van vyf eendagwedstryde teen Sri Lanka in Kandy op die Pallekele-terrein gespeel. Sport (09-08-2018)
Netwerk24 Tiger haal huiswerk in voor laaste grote
Verwed gerus ’n geldjie op Dustin Johnson. Daar sal ook oudergewoonte groot belangstelling in Tiger Woods en Jordan Spieth se vertonings wees. Sport (09-08-2018)
Netwerk24 Gholfwêreld treur oor Jarrod Lyle (36)
Gholfspelers regoor die wêreld het Donderdag hulde aan Jarrod Lyle gebring nadat die Australiër sy stryd teen kanker verloor het. Sport (09-08-2018)
Maroela Vandag se sportnuus
Die vierde Major van die jaar, die 100ste Amerikaanse PGA-kampioenskap, begin vandag. Sport (09-08-2018)
Netwerk24 Gaffie hoop Damian word Bokke se Larkham
Agterspelers wat die slagoffers van hul eie veelsydigheid is, word dikwels tot die duisternis van die plaasvervangersbank verdoem. Sport (09-08-2018)