Netwerk24 Oranje maak jag op 5de Super12-titel
Die Hoër Meisieskool Oranje mik na ’n vyfde agtereenvolgende titel in die Super12-hokkietoernooi, wat vanaf Donderdag op sy tuisveld beslis word. Sport (08-08-2018)
Netwerk24 Nóg korrupte sokkerblasers ry aan pen
Afrika se sokkerbase het hul veldtog om wedstrydknoeiery uit te roei verskerp en sewe skeids- en lynregters van Ghana lang skorsings opgelê. Sport (08-08-2018)
Netwerk24 Mokuena dalk Griekwas se nuwe breier
Jonathan Mokuena, afrigter van die Pukke en die Luiperds, kan straks die leisels as breier van Griekwas se rugbyspan oorneem. Sport (08-08-2018)
Maroela In hoeveel toetse sal Willie le Roux speel?
Hoe en waar Damian Willemse sy kans as heelagter vir die Springbokke sal kry, is nie heeltemal duidelik nie. Sport (08-08-2018)
Netwerk24 Proteas die kluts kwyt in Kandy
Sri Lanka het uiteindelik, ná 11 agtereenvolgende kits-nederlae, wéér ’n eendagwedstryd teen Suid-Afrika gewen. Sport (08-08-2018)
Netwerk24 Vuiste klap Vrydag in Kempton Park
’n Paar minder bekende plaaslike boksers kry Vrydag by Emperors Palace in Kempton Park die kans om met mening op die voorgrond te tree. Sport (08-08-2018)
Netwerk24 Stokes was groot vuurstoker, hoor hof
Die Engelse krieketspeler Ben Stokes is Woensdag, op die derde dag van sy hofsaak in Bristol, beskryf as die grootste vuurstoker in ’n voorval waarin ’n man se oogkas gekraak is. Sport (08-08-2018)
Netwerk24 SA blaser Ashleigh bevorder tot Wêreldreeks
Een van die land se beste vroue-skeidsregters, Ashleigh Murray, tel onder die 13 blasers wat volgende seisoen in die Wêreld-sewesreeks vir vroue gaan diens doen. Sport (08-08-2018)
Netwerk24 Hardebaarde terug in SA hokkiegroep
’n Klompie van die senior spelers wie se weglating vir die Statebondspele vroeër vanjaar wenkbroue laat lig het, is terug in die vergrote groep vir die Wêreldbeker-hokkietoernooi vir mans, wat later … Sport (08-08-2018)
Netwerk24 Geen soet vir Protea-boulers in Kandy
Suid-Afrika gaan moet bitter goed kolf as hy Woensdag sy onoorwonne rekord in die eendag-krieketreeks teen Sri Lanka wil behou. Sport (08-08-2018)
Netwerk24 Indiese ster wil vir Knights speel
Die Indiese mokerman Yusuf Pathan het die Knights genader om die komende seisoen vir hulle te kom krieket speel. Sport (08-08-2018)
Netwerk24 Kommer knel Kings se Davids voor Pro14
Die Southern Kings se hoofafrigter, Deon Davids, se emosies neem hom tans op ’n wipwarit. Sport (08-08-2018)
Netwerk24 KSA sê nee vir Quinton se Engelse uitstappie
Krieket Suid-Afrika (KSA) het ’n stokkie gesteek voor Quinton de Kock se graafskap-uitstappie na Nottinghamshire. Sport (08-08-2018)
Netwerk24 Waar gaan Pumas se Brent heen?
Die toekoms van Brent Janse van Rensburg is onseker nadat hy Woensdag uit die bloute as afrigter van die Pumas se rugbyspan bedank het. Sport (08-08-2018)
Netwerk24 Djokovic moes hier blitsig dink
’n Onvoorsiene opslagbal kon Novak Djokovic nie van stryk kry in die eerste ronde van die Rogersbeker-tennistoernooi in Toronto nie. Sport (08-08-2018)
Netwerk24 Engelse klubs plettervat Bokke
Die Springbokke gaan straks weens sekere spelers se verpligtinge by hul klubs in Engeland nie deurgaans in die Rugbykampioenskap op volle sterkte wees nie. Sport (08-08-2018)
Maroela MotoGP: Hoë berge en vinnige versnelling wag
Die Oostenrykse MotoGP word komende Sondag op die Red Bull Ring in Spielberg gejaag. Sport (08-08-2018)
Maroela Wat het van Curwin Bosch geword?
ʼn Groot debat het in Nieu-Seeland opgevlam oor of die Crusaders se losskakel, Richie Mo’unga, nie bo Beauden Barrett in die All Blacks se beginspan ingespan moet word nie Sport (08-08-2018)
Netwerk24 Dan verkies Beauden bo Richie op 10
Dan Carter glo die All Blacks moet Beauden Barrett as hul eerstekeuse-losskakel behou, maar is verheug met die vordering van Richie Mo’unga. Sport (08-08-2018)
Netwerk24 Liefde vir spel dra All Black deur donker tye
Die All Black-haker Dane Coles sê die afgelope twee seisoene wat hy deur beserings geteister is, het hom laat wonder of hy nie maar sy stewels moet wegpak nie. Sport (08-08-2018)
Netwerk24 Bulle 3 ervare spelers vir CB-reeks kwyt
Die Blou Bulle gaan in die komende Curriebeker-kompetisie sonder nog drie senior spelers oor die weg moet kom. Sport (08-08-2018)
Netwerk24 Kampioen (28) se dood ruk atletiekwêreld
Die atletiekwêreld is Woensdag geruk deur die nuus dat ’n voormalige wêreldkampioen in die 400 m-hekkies, Nicholas Bett, in ’n motorongeluk dood is. Sport (08-08-2018)
Maroela Gholf: Op die bof vir die laaste Major van die jaar
Ses Suid-Afrikaners sal in aksie wees. Sport (08-08-2018)
Netwerk24 Herstel Superrugby of vat die pad, sê Jake
Jake White sê Superrugby is 'gebrekkig' en Suid-Afrika moet besluit of hy aan die reeks wil verander of dit verlaat. Sport (08-08-2018)
Netwerk24 Sri Lanka t. SA
Quinton de Kock lei die Proteas Woensdag in die vierde eendagwedstryd teen Sri Lanka in Kandy. Sport (08-08-2018)
Netwerk24 Pumas se breier bedank kort voor CB
Met skaars ’n week voor die Curriebeker-seisoen afskop, is die Pumas die dienste van hul afrigter, Brent Janse van Rensburg, kwyt. Sport (08-08-2018)
Maroela Vandag se sportnuus
Suid-Afrika speel vandag in hul vierde van vyf eendagwedstryde teen Sri Lanka in Kandy. Die Proteas het reeds die reeks beklink. Sport (08-08-2018)
Netwerk24 Bouler wat ‘walg’ geskors vir 9 wedstryde
Die bouler wat ’n foutbal-vier gegooi het om ’n kolwer van ’n moontlike honderdtal te ontneem, is vir nege wedstryde geskors. Sport (08-08-2018)