Netwerk24 Nuwe tegnologie gebruik
Die Spele in Tokio sal die eerste een wees waar van gesigsherkenningstegnologie as ’n veiligheidsmaatreël in stadions gebruik gemaak sal word. Sport (07-08-2018)
Netwerk24 Hooper slaggereed vir All Blacks
Michael Hooper, Australië se rugbykaptein, is vol vertroue dat hy fiks sal wees vir volgende week se Rugbykampioenskapstoets teen die All Blacks. Sport (07-08-2018)
Netwerk24 Afrigter hoop dosyn SA swemmers haal China-span
Graham Hill, die afrigter van die nasionale swemspan, hoop tussen tien en 12 Suid-Afrikaanse swemmers kan op die nasionale kortbadkampioenskappe vir die Wêreld-kortbadkampioenskappe in China … Sport (07-08-2018)
Netwerk24 Cheetahs gerat vir Curriebeker én Pro14
Die oorvleueling van die Curriebeker- en Pro14-reekse is iets waarvoor hulle vanjaar beter kon beplan en hulle is derhalwe beter toegerus om die uitdaging dié seisoen te bowe te kom. Sport (07-08-2018)
Netwerk24 Die meeste rugbyondersteuners bly in . . .
Dit is geen verrassing dat Suid-Afrika onder die voorste vyf lande in die wêreld tel wat sy aantal rugbyondersteuners betref nie. Sport (07-08-2018)
Netwerk24 Haaie doen inkopies in die Kaap
Die Haaie het vandeesweek aangekondig dat hulle kontrakte gesluit het met nege spelers wat vanjaar vir die Suid-Afrikaanse Skolespan gekies is. Sport (07-08-2018)
Maroela Sanzaar trap ook met spankeuse klei
Die geloofwaardigheid van Sanzaar, die Suidelike Halfrond se belangrikste rugbyliggaam, het Dinsdag nóg ʼn knou weg. Sport (07-08-2018)
Netwerk24 Kiwi’s kry dalk oud-Pretorianer as breier
’n Suid-Afrikaanse krieketafrigter kan binnekort as breier van Nieu-Seeland se nasionale span aangestel word. Sport (07-08-2018)
Netwerk24 Twee Haaie vervang krankes in SA Skolespan
Twee lede van die Haaie se Cravenweekspan, Thabiso Mdletshe (stut) en Mzwandile Menze (senter), is Dinsdag by die Suid-Afrikaanse Skolespan gevoeg. Sport (07-08-2018)
Netwerk24 Quinton neem Proteas se leisels
Quinton de Kock gaan die Proteas aanvoer in die laaste twee eendagwedstryde teen Sri Lanka. Sport (07-08-2018)
Netwerk24 Bokke se nr. 15-trui wink vir Willemse
Damian Willemse gaan vandeesmaand al ’n Springbok word, maar waarskynlik op heelagter eerder as in sy eerstekeuse-posisie van losskakel. Sport (07-08-2018)
Netwerk24 Serena voel sy ‘is nie goeie ma nie’
Serena Williams sê sy ly aan 'postpartum-emosies' en sukkel om ’n balans tussen haar gesinslewe en haar tennisloopbaan te vind. Sport (07-08-2018)
Maroela Mitchell en Jones … koppestamp of ʼn meesterskuif?
Dis ʼn resep vir ʼn rugbyramp … Sport (07-08-2018)
Netwerk24 Net 1 Crusader in Span van Reeks
Sanzaar het Dinsdag die oë laat rek toe slegs een speler van die Crusaders sy Superrugby-span van die Reeks gehaal het. Sport (07-08-2018)
Netwerk24 Geskiedenis wink vir Spieth, maar ...
Jordan Spieth kry by die Amerikaanse PGA-kampioenskap kans om hom by een van die mees uitgelese klubs in gholf aan te sluit. Sport (07-08-2018)
Maroela WP Rugby slaan nóg vure dood
Westelike Provinsie Rugby (WPR), kan eenvoudig nie voorbly om vure betreffende sy oënskynlik benarde geldsake dood te slaan nie. Sport (07-08-2018)
Netwerk24 Nuwe breier én nuwe bloed in Poema-groep
Mario Ledesma, die nuwe afrigter van Argentinië se rugbyspan, het dadelik sy stempel afgedruk deur ses nuwelinge in sy vergrote groep vir die Rugbykampioenskap in te sluit. Sport (07-08-2018)
Netwerk24 ‘Walglike’ laaste aflewering laat oë rek
’n Engelse krieketklub het tugstappe belowe nadat ’n bouler ’n foutbal-ses gegooi het om ’n kolwer van ’n honderdtal te ontneem. Sport (07-08-2018)
Netwerk24 Balpeutery bedreig krieket se DNS
Dave Richardson, uitvoerende hoof van die IKR, sê 'die publiek het hul stem dik gemaak' en verneukery en balpeutery sal nie geduld word nie. Sport (07-08-2018)
Maroela Vandag se sportnuus
Suid-Afrika speel môre in sy vierde van vyf eendagwedstryde teen Sri Lanka in Kandy. Die Proteas loop met 3-0 voor in die reeks en sal nou daarop fokus om skoonskip in die reeks te maak. Sport (07-08-2018)