Netwerk24 Tennisvrou breek titeldroogte op 30
Die Roemeense tennisspeler Mihaela Buzarnescu het Sondag op 30-jarige ouderdom haar eerste WTA-beroepstitel verower toe sy die Griekse speler Maria Sakkari met 6 – 1, 6 – 0 van die baan gevee het in … Sport (06-08-2018)
Netwerk24 Colombiaan troef Russe se boksplan
Eleider Alvarez van Colombia het in die naweek twee Russe se planne vir ’n unifikasie-geveg gefnuik. Sport (06-08-2018)
Maroela Is die Engelse nie net jaloers nie?
Daar word nou oral voelers uitgestoot vir Suid-Afrikaanse rugby om sy bande met die Suidelike Halfrond te verbreek en eerder sy gewig by die Noordelike Halfrond in te gooi. Sport (06-08-2018)
Netwerk24 ‘Bly f... stil of ek bottel jou’
Die Engelse krieketspeler Ben Stokes het die spot gedryf met ’n gay man en ’n sigaretstompie na sy kop geskiet voordat hy twee ander mans disnis geslaan het. Sport (06-08-2018)
Netwerk24 Indië A het SA A in pekel
Die Suid-Afrikaanse A-krieketspan is, danksy vier paaltjies deur die naatbouler van Indië A, Mohammed Siraj, met sy rug teen die muur ná die derde dag van die nie-amptelike toets tussen die twee … Sport (06-08-2018)
Netwerk24 Lloyd gee ’n tree in Kevin se spore
Suid-Afrika se Lloyd Harris het met sy eerste sege in die Challenger-tennistoernooi Sondag in Lexington in Amerika ’n tree in die spore van Kevin Anderson gegee. Sport (06-08-2018)
Netwerk24 Faf 6 weke lank langs grenstou
Faf du Plessis, kaptein van die Proteas, sal weens ’n skouerbesering die res van die Suid-Afrikaanse krieketspan se toer in Sri Lanka misloop. Sport (06-08-2018)
Netwerk24 Tian Cheetahs se onderkaptein?
Die Cheetah-skrumskakel Tian Meyer kan moontlik later vandeesmaand as die onderkaptein vir die seisoen aangewys word, maar dit is die laaste ding waaraan hy nou dink. Sport (06-08-2018)
Netwerk24 Gaan Chiliboy Haaie in Curriebeker lei?
Die Haaie sal vanjaar met ’n nuwe kaptein in die Curriebeker-reeks moet speel nadat die slot Ruan Botha ’n kontrak met die Japanse Topliga-span Kubota Spears gesluit het. Sport (06-08-2018)
Netwerk24 7de titel vir Gimmies, driekuns vir Louis Botha
Welkom-Gimnasium is die sewende keer as die kampioen van die Griffons-liga gekroon en dié span kan sy voorspelers daarvoor bedank. Sport (06-08-2018)
Netwerk24 Dié interskolesege dié soetste, sê Erasmus
Van al Sean Erasmus se interskole-oorwinnings was Saterdag se sege van 24-21 oor Paarl Gimnasium beslis die soetste. Sport (06-08-2018)
Netwerk24 Kolisi en ‘nóg 2’ vir Bok-lostrio
Die Springbok-afrigter, Rassie Erasmus, gaan waarskynlik sy losvoorspeler-kombinasies aanpas vir spesifieke teenstanders, maar die kaptein, Siya Kolisi, sal altyd seker van sy plek in die beginspan … Sport (06-08-2018)
Netwerk24 'VS kan voedingsbron vir Europa word'
Die Cheetahs se beste spelers word al vir dekades lank deur groter unies in Suid-Afrika opgeraap, maar nou is dit die pond en euro wat die praatwerk doen, sê Kabamba Floors, voormalige … Sport (06-08-2018)
Netwerk24 Leeus-stut Van Rooyen draf nou vir Bath uit
Die Leeus is nóg ’n ervare speler kwyt ná hul Superrugby-veldtog, wat Saterdag met ’n nederlaag van 17-38 in die eindstryd teen die Crusaders geëindig het. Sport (06-08-2018)
Netwerk24 Reeza gee groot tree op Kohli-hulle se spoor
In dieselfde week dat Virat Kohli uiteindelik die kruin van die wêreldranglys vir toetskolwers bereik het, het een van sy tydgenote en voormalige teenstanders ook ’n belangrike tree geneem om hom … Sport (06-08-2018)
Netwerk24 Wallaby Speight sluit hom by Ulster aan
Die Wallaby-vleuel Henry Speight gaan hom later vandeesmaand by die Ierse klubspan Ulster aansluit. Sport (06-08-2018)
Netwerk24 Ken julle vir Stokes, vra regter aan jurielede
Ken julle vir Stokes, vra regter aan jurielede Sport (06-08-2018)
Maroela Bokgroep: Rassie kies nege Lions saam met drie nuwelinge
Rassie Erasmus het drie spelers sonder toetservaring in sy Springbokgroep van 35 vir die Rugbykampioenskap ingesluit en ook drie van die uitblinker-Bokke van die afgelope jaar of so wat van hul bes… Sport (06-08-2018)
Netwerk24 Rassie tree in bres vir beleërde Jantjies
As die Springbokke se laaste toets teen Engeland en die afgelope naweek se Superrugby-eindstryd in ag geneem word, kan daar met goeie rede gewonder word of Elton Jantjies ’n losskakel vir die groot … Sport (06-08-2018)
Netwerk24 So lyk vereistes vir Barend se pos by Bulle
Ontledende en kreatiewe leierskap, goeie onderhandelingsvermoëns en uitstekende sakevernuf. Sport (06-08-2018)
Netwerk24 SA se Harris wen tennistoernooi in VSA
Suid-Afrika se Lloyd Harris het danksy sy eerste sege in ’n Challenger-tennistoernooi Sondag in Lexington in Amerika 47 plekke op die nuutste wêreldranglys geklim. Sport (06-08-2018)
Netwerk24 Steyn vuur en vlam vir WB-glorie
Dale Steyn is oorgehaal om sy eendagloopbaan by volgende jaar se WB-toernooi af te sluit en glo sy ervaring kan die verskil maak in SA se jong boulaanval. Sport (06-08-2018)
Maroela Cheika kies 18-jarige vir Wallabies-oefengroep
Die Wallabies se afrigter Michael Cheika het ses nuwelinge, insluitende ʼn knaap wat in Maart eers 18 geword het, in sy oefengroep van 36 spelers vir die Rugbykampioenskap gekies. Sport (06-08-2018)
Maroela Rus en vrede in die All Blacks-kamp
Dis darem baie maklik om ’n Nieu-Seelandse rugbykeurder te wees wanneer jy ’n All Blacks-span hoef te kies. Sport (06-08-2018)
Netwerk24 Kok wys wéér sy slag in die PGA-kombuis
Johan Kok kan hom daarop roem dat hy vandeesweek die vierde keer in vyf jaar in die Amerikaanse PGA-kampioenskap in aksie sal wees. Sport (06-08-2018)
Netwerk24 Rassie stuur SOS na Flo; Ross terug by Bokke
Rassie Erasmus het sy groep vir die Rugbykampioenskap met ’n strydros uit Europa, twee van Allister Coetzee se 'weggooikinders' en drie groentjies gepantser. Sport (06-08-2018)
Netwerk24 'Crusaders is glad nie die beste nie'
Die huidige groep Crusaders is ’n skaduwee van hul kampioenspanne van die verlede en bied geen uitdaging aan Europa se beste klubs nie. Sport (06-08-2018)
Netwerk24 Jimmy slaan gholfbal in gesig vas
James Anderson is daaraan gewoond om kolwers met wipballe te laat bontstaan, maar het Sondag op die gholfbaan van alle plekke ’n skeut van sy eie medisyne gekry. Sport (06-08-2018)
Maroela Vandag se sportnuus
Die Bokke se afrigter, Rassie Erasmus, sal vandag sy groep aankondig vir die Rugby-kampioenskapsreeks wat op 18 Augustus afskop. Die span word om 11:00 bekend gemaak. Sport (06-08-2018)
Netwerk24 Hansen beëindig losskakel-debat
Steve Hansen, die All Blacks se afrigter, het bespiegeling oor sy eerstekeuselosskakel Maandag moontlik beëindig. Sport (06-08-2018)