Netwerk24 Helpies dop Monnas om, beklink plek in halfeind
Helpmekaar Kollege het met sy uitstekende sege oor die Hoërskool Monument sy plek in die halfeindronde van die Virsekerbeker-reeks bespreek en daarmee ook saam voor op die puntelys geëindig. Sport (05-08-2018)
Netwerk24 Mourinho wakker ge-Klopp
José Mourinho se felste kritici sal toegee hy is een van die voorste afrigters in wêreldsokker. ’n Man wat twee spanne na Kampioenliga-louere gebrei het en agt nasionale ligas in vier lande verower … Sport (05-08-2018)
Netwerk24 Indië A stewig in saal teen SA naabestes
Mayank Agarwal (220*) het Indië A Sondag in Bangalore met ’n onoorwonne dubbele honderdtal stewig in die saal geplaas op die tweede dag van die eerste “toets” teen Suid-Afrika se naasbestes. Sport (05-08-2018)
Maroela Afrika-atletiekkampioenskappe: SA presteer op en van die baan af
Tydens die kampioenskap is twee Suid-Afrikaners in Afrika se heldesaal opgeneem. Sport (05-08-2018)
Netwerk24 Caster lewer nóg ’n goue vertoning
Suid-Afrika het die Afrika-atletiekkampioenskappe Sondag in Asaba, Nigerië, met nog ’n goeie medalje-oes afgesluit, maar Kenia het eindelik met 11 eerste plekke die meeste goue medaljes huis toe … Sport (05-08-2018)
Netwerk24 Pope speel vir Engelse nadat Malan gepos word
Ollie Pope (20) is in die plek van Dawid Malan in Engeland se groep van 13 spelers ingesluit vir die tweede toets teen Indië, wat Donderdag op Lord’s begin. Sport (05-08-2018)
Netwerk24 Nederland beëindig Ierse hokkie-sprokie
Nederland het sy wêreldkroon Sondag behou toe hy met ’n oortuigende sege ’n einde aan Ierland se sprokiesverhaal in die Wêreldbeker-hokkietoernooi vir vroue in Londen gemaak het. Sport (05-08-2018)
Netwerk24 Mo’unga trap in Barrett se spoor
Die vlekkelose vertoning wat die Crusaders se vlugvoetige losskakel, Richie Mo’unga, in Saterdag se Superrugby-einstryd teen die Leeus in Christchurch gelewer het, het die debat laat opvlam oor wie … Sport (05-08-2018)
Netwerk24 Sergeal in WP se groep vir toer na Frankryk
Die Westelike Provinsie se afrigter, John Dobson, hoop hul Franse ekskursie sal sy span nie net van die veld af in ’n hegte eenheid saamsnoer nie, maar die spelers ook genoegsaam pantser vir die … Sport (05-08-2018)
Netwerk24 Kevin, Novak snoer nou kragte saam
Die twee Wimbledonse enkelspel-finaliste vanjaar gaan vandeesweek in Toronto in die Kanadese Ope-tennistoernooi in die dubbelspel kragte saamsnoer. Sport (05-08-2018)
Netwerk24 Cheika kies 2 ‘Engelse’ vir Wallabies
Die Wallaby-afrigter, Michael Cheika, het Sondag ses spelers sonder toetservaring in sy uitgebreide groep van 36 spelers vir die Rugbykampioenskap ingesluit. Sport (05-08-2018)
Maroela Moto GP: Ducati slaan die kitaar in Tsjeggië
Die Tsjeggiese Republiek se Moto GP is Sondag ná ʼn blaaskans van twee weke gejaag. Sport (05-08-2018)
Netwerk24 Ramkat Reeza voer SA tot reekssege
’n Skitterende kolfvertoning deur Suid-Afrika se mees onervare kolwer in internasionale eendagkrieket het die Proteas Sondag gehelp om die derde kitsstryd én die reeks teen Sri Lanka te beklink. Sport (05-08-2018)
Maroela Krieket: Proteas beklink eendagreeks teen Sri Lanka
Suid-Afrika het die derde van vyf eendagwedstryde Sondag teen Sri Lanka beklink. Sport (05-08-2018)
Netwerk24 Amper maar nie stamper vir Ernie in Fidji
Die 48-jarige Ernie Els het Sondag die horlosie teruggedraai en vir die eerste keer in ’n lang tyd ’n aanslag op ’n toernooititel in die Europese reeks gemaak. Sport (05-08-2018)
Maroela Helfte-helfte-Bulle ransel Boland deeglik af
ʼn Blou Bulle-span wat rustyd in sy geheel vervang is, het Boland Saterdag in hul littelosmaker in Worcester behoorlik afgeransel. Sport (05-08-2018)
Netwerk24 Boishaai maak weer so
Die Hoër Jongenskool Paarl het Saterdag vir die vierde agtereenvolgende jaar Paarl Gimnasium se doppie geklink nadat hy met ’n spesiale vertoning vorendag gekom het om sy aartsvyande met 24-21 te … Sport (05-08-2018)
Netwerk24 Leeus loof ‘Saders se keerwerk
Hegte verdediging wen eindstryde. Sport (05-08-2018)
Maroela Du Toit rek puntevoorsprong in Kanada
Guiseppe du Toit, wat in Johannesburg gebore is, het Vrydag sy voorsprong as puntemaker in die Kanadese Rugbykampioenskap (CRC) vergroot. Sport (05-08-2018)
Netwerk24 Crusaders net té sterk – Whiteley
Jy kan nou eenmaal nie teen donderweer hoes nie. Sport (05-08-2018)
Netwerk24 Tyd vir selfondersoek, sê Straeuli
Al moes die Leeus vir die derde agtereenvolgende jaar strooijonker eerder as bruidegom speel in ’n Superrugby-eindstryd, kan die span met hul koppe omhoog terugkeer na Suid-Afrika. Sport (05-08-2018)
Maroela Superrugby: Swaarkry se dinge lê voor
Kom ons aanvaar dit maar … Nieu-Seelandse rugby bly ons vooruit. Sport (05-08-2018)
Netwerk24 Debuut-100-tal vir Reeza
’n Wonderlike honderdtal deur Reeza Hendricks in sy eerste eendagwedstryd vir Suid-Afrika het die Proteas tot ’n reuse 363/7 gehelp in die derde eendagwedstryd teen Sri Lanka in Kandy. Sport (05-08-2018)
Netwerk24 Amla en Quinton ’n kolfpaar honderd
In die 24 internasionale eendagwedstryde wat Hashim Amla en Quinton de Kock die Proteas se kolfbeurt begin het, het dié twee SA kolwers tien keer vennootskappe van meer as 100 lopies aangeteken – … Sport (05-08-2018)
Maroela Neef ‘steel’ sy neef se rekord
ʼn Ugandese rugbyspeler se driedrukrekord het Saterdag kortstondig in die rekordboek gestaan, voor sy neef dit skouspelagtig by hom afgeneem het. Sport (05-08-2018)
Netwerk24 Platgeslaan, hart gebreek – Whiteley
Om in drie agtereenvolgende eindstryde te speel en al drie te verloor, laat ’n bittersoet smaak in Warren Whiteley, Leeus-kaptein, se mond. Sport (05-08-2018)
Netwerk24 Rassie se Plan B
Rassie Erasmus oorweeg om vanjaar met ’n A- en ’n B-span in die Rugbykampioenskap-toetse te speel. Sport (05-08-2018)