Netwerk24 Jaer oorgehaal om sy plek in te neem
Twee terugslae, een in die Curriebeker- en een in die Pro14-reeks, het hom gesamentlik 11 maande uit rugby gehou, maar nou is hy oorgehaal om weer vir die Cheetahs te speel. Sport (03-08-2018)
Netwerk24 Waratahs hernieu Gibson se kontrak
Daryl Gibson, hoofafrigter van die Waratahs, het sy kontrak met die Superrugby-franchise met ’n jaar verleng tot aan die einde van 2019. Sport (03-08-2018)
Netwerk24 Kohli breed voor Engelse en sege
Indien Engeland Saterdagoggend onmiddellik van Virat Kohli ontslae kan raak, staan hy ’n kans om Indië in die eerste kriekettoets in Birmingham te klop. Sport (03-08-2018)
Netwerk24 Goue Caster herskryf die rekordboeke
Caster Semenya het Vrydagmiddag in die Stephen Keshi-stadion in Asaba die Suid-Afrikaanse rekord verbeter op pad na haar titel in die 400 m op die Afrika Senior-atletiekkampioenskappe. Sport (03-08-2018)
Netwerk24 Crusaders se fort ondeurdring-baar?
Die Leeus se rugbyspan gaan in Saterdag se Superrugby-eindstryd probeer om ’n besondere mondigwording van die Crusaders te bederf. Sport (03-08-2018)
Netwerk24 2 Russiese boksers wil staal toon
Twee Russiese boksers is slaggereed om hierdie naweek Atlantic City in Amerika op horings te neem. Sport (03-08-2018)
Netwerk24 Wanpersepsie oor Europa
Dit sal lekker wees om diegene wat die Cheetahs in die komende Pro14-reeks g’n kans gee verkeerd te bewys, maar dit is nie hul doelwit nie, sê die afrigter Franco Smith. Sport (03-08-2018)
Netwerk24 Griffons se Jaun wil ‘ ’n Matfield op homself trek’
Op dieselfde dag dat die Griffons vir hul spelers gesê het hulle sal voortaan slegs agt maande van die jaar gekontrakteer word, het die Perses se losskakel Jaun Kotze ’n aanbod gekry om oorsee te … Sport (03-08-2018)
Netwerk24 Affies wil geliefde hoof groet met sege
Dis oorlog in Pretoria wanneer die Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies) en sy aartsvyand Pretoria Boys High Saterdag vir die 115de keer swaarde kruis. Sport (03-08-2018)
Netwerk24 Gimmies maak jag op 7de ligatitel
Die onoorwonne rugbyspan van Welkom-Gimnasium kort nog net een sege om die Griffons-skoleliga weer te wen en dié titel ’n sewende keer te verower. Sport (03-08-2018)
Netwerk24 SWD dok eindelik op vir oortyd
Die personeel van die SWD-rugbyunie het uiteindelik hul stryd gewen om agterstallige oortydvergoeding by hul werkgewer te kry. Sport (03-08-2018)
Netwerk24 Pa, seun laaste keer saam op rugbyveld
Hennie Welgemoed, die 48-jarige voorsitter van die Union Rugbyklub in Johannesburg, sal Saterdag sy laaste rugbywedstryd speel en dít boonop saam met sy 25-jarige seun Jayson. Sport (03-08-2018)
Netwerk24 Vee voor jou eie deur, Swys!
Gaaf, Swys, maar wat van Ruan Dreyer, die vaskopstut wat die meeste gestraf word in Superrugby? Sport (03-08-2018)
Netwerk24 Matfield, Stonehouse kan Mitch se plek neem
Daar sal drie oorwegings wees wanneer John Mitchell se toekoms na verwagting binnekort in die Bulle se raadsaal bespreek moet word. Sport (03-08-2018)
Maroela Curriebekerspan berei in Frankryk voor
Soos die Suid-Afrikaanse Superrugbyspanne meermale doen, gaan ʼn Curriebekerspan nou ook oorsee vir die plaaslike reeks voorberei. Sport (03-08-2018)
Netwerk24 Trots op die spel
Saterdag sal die einde van ’n era vir die Hoër Jongenskool Paarl se breier, Sean Erasmus, aanbreek wanneer sy spelers uitdraf vir hul jaarlikse interskole-kragmeting met Paarl Gimnasium. Sport (03-08-2018)
Netwerk24 Leeus wil hul eie sprokie skryf
Gaan dit 'n derde keer skeepsreg wees vir die Leeus in die Superrugby-eindstryd, of in ’n driekuns aan eindstryd-teleurstellings eindig? Sport (03-08-2018)
Netwerk24 Mostert-moetie, Kwagga-krag kan Leeus laat brul
Speel sorgvrye rugby. Dit is die beste stukkie raad wat Swys de Bruin, die afrigter van die Leeus se rugbyspan, aan sy spelers kan gee net voordat hulle uitdraf vir die Super-eindstryd in … Sport (03-08-2018)
Netwerk24 WP gaan in Frankryk slyp vir Curriebeker
John Dobson se span vertrek Dinsdag op ’n Franse toer waar hulle teen Narbonne en Montpellier gaan speel – onderskeidelik op 11 en 16 Augustus. Sport (03-08-2018)
Netwerk24 Van meubels dra tot Super-drieëvraat
Gaan die Super-eindstryd Saterdagoggend (Suid-Afrikaanse tyd) teen die Crusaders ’n te taai een vir die Leeus wees? Sport (03-08-2018)
Maroela Gaan Welwitschias Curriebeker-rugby speel?
Daar hang oënskynlik ʼn groot vraag oor die deelname van die Namibiese Rugbyunie (NRU) se Welwitschias aan die Eerste Liga van vanjaar se Curriebeker-reeks. Sport (03-08-2018)
Maroela Gaan Rassie Erasmus die Lions beloon?
Wen of verloor in Saterdag (09:35) se Superrugby-eindstryd tussen die Lions en Crusaders is die vraag hoeveel Lions die Springbokafrigter, Rassie Erasmus, by sy Springbokoefengroep vir die komende … Sport (03-08-2018)
Maroela Spanning laai op in SA rugby oor geld
Spanning is oënskynlik aan die oplaai in Suid-Afrikaanse rugby oor die SA Rugbyunie (Saru) se besluit om die kleiner bonde se geldelike toekenning vir 2018 met meer as die helfte te besnoei. Sport (03-08-2018)
Maroela Moenie die Lions afskryf nie, sê De Bruin en Hansen
Vergeet van Crusaders se prestasies en rekords. Twee rugbyafrigters wat hul storie deur en deur ken, glo die Lions kan Saterdag (09:35) in Christchurch die Superrugby-eindstryd wen. Sport (03-08-2018)
Netwerk24 Geliefde krieket-kommentator Kotie oorlede
Een van die bekendste Afrikaanse stemme in krieket het stil geword. Sport (03-08-2018)
Netwerk24 All Black Sonny Bill word student
Rugbywêreldbeker-wenner, internasionale vyftienman- en ligaspeler, swaargewigbokser – en nou is Sonny Bill Williams ’n student. Sport (03-08-2018)
Netwerk24 F1-legende Niki Lauda kry longoorplanting
Die Oostenrykse motorsportlegende Niki Lauda het Donderdag ’n suksesvolle longoorplanting in Wene ondergaan. Sport (03-08-2018)
Maroela Vandag se sportnuus
Die eindstryd van die Superrugby-reeks word môre in Christchurch gespeel. Sport (03-08-2018)