Netwerk24 Cheika soek ‘toets-intensiteit’ in proefstryd
Michael Cheika verwag dat sy Wallabies Vrydag se proefwedstryd met dieselfde intensiteit as ’n toets teen die All Blacks moet benader. Sport (02-08-2018)
Netwerk24 Cheetahs se Kruger Kings toe ná CB-reeks
Tussen al die goeie nuus die laaste ruk by die Cheetahs, is daar ook een brokkie slegte nuus en dít is dat die sterk senter Tertius Kruger hom aan die einde van die Curriebeker-reeks by die Southern … Sport (02-08-2018)
Netwerk24 Volgende Pro14 eindig dalk in Baai
Dis baie moontlik dat die Pro14-eindstryd vir die 2019-2020-seisoen in Port Elizabeth kan wees, al is die Southern Kings nie een van die spanne in daardie kragmeting nie. Sport (02-08-2018)
Netwerk24 Samaai verras met tamaai sprong
Akani Simbine het Suid-Afrika se eerste goue medalje by die Afrika- senior kampioenskappe ingepalm op ’n dag wat heelwat vrugte vir ons plaaslike atlete ingehou het in Asaba, Nigerië. Sport (02-08-2018)
Netwerk24 Kohli straf Engelse ná verbroue kanse
Die Indiese kolwer Virat Kohli het Engeland met sy 22ste toetshonderdtal behoorlik laat boet op die tweede dag van die eerste kriekettoets in Birmingham nadat hy met sy telling op 21 én toe weer op … Sport (02-08-2018)
Netwerk24 Froome kry beter geskenk as Tour-sege
Die Britse fietsryer Chris Froome kon dalk nie vanjaar daarin slaag om die Tour de France ’n vyfde keer te wen nie, maar hy het Woensdag ’n dogter ryker geword. Sport (02-08-2018)
Maroela Geskiedenis wys hoe moeilik dit vir die Lions sal wees
Hoe langer dit aanhou, hoe gouer sal dit ophou Sport (02-08-2018)
Netwerk24 Murray wys wie’s baas van Brittanje
Andy Murray het sy mede-Brit Kyle Edmund gewys wie’s baas toe hy hom Woensdagaand in drie stelle in die Citi Ope in Washington D.C. verslaan het. Sport (02-08-2018)
Netwerk24 Griekwas lok Junior Bok na Kimberley
Zak Burger, ’n skrumskakel wat die Suid-Afrikaanse o.20-span vroeër vanjaar op die Wêreldtoernooi in Frankryk verteenwoordig het, het hom die afgelope week van die Haaie, vir wie hy junior rugby … Sport (02-08-2018)
Netwerk24 Maties-kaptein Chippy pak stewels weg
Die kaptein van die Maties se rugbyspan wat vanjaar die Varsitybeker-reeks gewen het, het vir eers sy stewels weggepak. Sport (02-08-2018)
Netwerk24 De Kock glimlag ná lopies weer vloei
Quinton de Kock was glad nie tevrede met sy vertoning in die Proteas se toetsreeks teen Sri Lanka nie. Sport (02-08-2018)
Maroela Suid-Afrikaner in Engelse oefengroep ingesluit
Nóg ʼn Suid-Afrikaner is Donderdag in die nasionale oefengroep van ʼn oorsese land ingesluit. Sport (02-08-2018)
Netwerk24 Paarl se tweestryd strawwer as toets
Die Paarl word weer vandeesweek tot stilstand gedwing, met interskole-rugbykoors wat hoog loop in dié dorp. Sport (02-08-2018)
Netwerk24 WP se omstrede rugbybaas bedank
Die Westelike Provinsie Rugbyunie se vise-president, Gerald Njengele, het Donderdag uit sy amp bedank. Sport (02-08-2018)
Netwerk24 Whiteley haal heuningkwas uit
“Hy is die beste agtsteman in wêreldrugby en ’n wonderlike leier. Hy kom nou onlangs terug van ’n ernstige besering en hy dwing groot respek af waar hy ook al gaan.”. Sport (02-08-2018)
Netwerk24 Drie SA blitse haal 100-eindronde in Nigerië
Suid-Afrika se voorste naellopers het nie toegelaat dat die chaotiese reëlings by die Afrika-atletiekkampioenskappe hul fokus belemmer nie en het Donderdag stem dikgemaak in die 100 m-wedloop. Sport (02-08-2018)
Netwerk24 Eddie trek oud-Stormer vir Rose nader
Eddie Jones, afrigter van Engeland se rugbyspan, het Michael Rhodes, ’n Suid-Afrikaner van geboorte, in ’n oefengroep van 44 spelers ingesluit. Sport (02-08-2018)
Netwerk24 Gholf geraak deur Lyle se kankerstryd
Die 36-jarige Australiese gholfspeler Jarrod Lyle se besluit om sy behandeling teen leukemie te staak het die gholfwêreld diep geraak. Sport (02-08-2018)
Netwerk24 ‘Superman’ laat Phelps-rekord spat
Dit het 'Superman' geverg om een van Michael Phelps se oudste swemrekords te laat spat. Sport (02-08-2018)
Netwerk24 Engeland wil Mitchell by Bulle afrokkel
John Mitchell se tyd by Loftus Versfeld kan van korte duur wees met die Engelse Rugbyunie (RFU) wat agter die skerms aan die onderhandel is om hom as Eddie Jones se verdedigingsbreier te kontrakteer. Sport (02-08-2018)
Netwerk24 McCaws hou babavakansie in Hawaii
Richie en Gemma McCaw het hulle ondersteuners bedank waar hulle op babavakansie in Hawaii ontspan nadat hulle bevestig het hulle eersteling is op pad. Sport (02-08-2018)
Maroela Is Dyantyi beseer of weggelaat vir eindstryd?
Een van die twee veranderinge aan die Lions se opdrafspan wat verlede week in die halfeindstryd met die Waratahs klaargespeel het, laat ʼn mens effens kopkrap. Sport (02-08-2018)
Netwerk24 ‘Druk kos my sportdogter haar lewe’
’n Week het verloop sedert die dood van Ellie Soutter en haar pa wonder of die druk wat op jong atlete uitgeoefen word nie daarvoor blameer kan word nie. Sport (02-08-2018)
Maroela MotoGP: Marquez slaan die kitaar
Die groot vraag op almal se lippe is of daar enige jaer is wat die oorheersing van Marc Marquez (Repsol Honda) kan elimineer. Sport (02-08-2018)
Maroela Kan Crockett se weglating die Crusaders byt?
Dit was op die oog af ʼn maklike besluit vir die Crusaders-afrigter, Scott Robertson, om sy span te kies vir Saterdag se Superrugby-eindstryd teen die Lions in Christchurch. Tog het hy slapelose nag… Sport (02-08-2018)
Netwerk24 Manie Libbok wil voortwoel in CB-reeks
Baie mense het onlangs eers van Manie Libbok kennis geneem toe hy ’n skitterende solo-drie vir die Bulle teen die Leeus gedruk het. Sport (02-08-2018)
Netwerk24 Kohli spot Root, blaas vir hom soentjies
Daar was natuurlik Donderdag ’n bietjie omstredenheid op die eerste dag van die eerste toets tussen Engeland en Indië by Edgbaston. Sport (02-08-2018)
Maroela Vandag se sportnuus
Intussen loop sake heeltemal skeef vir die span van Suid-Afrika wat by die Afrika-kampioenskapsreeks in Nigerië is. Sport (02-08-2018)
Netwerk24 Leeus, Crusaders kondig spanne aan
Die vleuel Courtnall Skosan is in die Leeus se beginspan ingesluit vir Saterdag se Superrugby-eindstryd teen die Crusaders in Christchurch. Sport (02-08-2018)